SFM STREEK RADIO
SFM Allegaartjie van onderhoude
SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Kus tot kruin 🌍 Meer as Net Opruim: Die Werklikheid van Omgewingsrampe - 9 Julie 2026 09.07.2026 15:54
Fred het 'n belangrike gesprek met Craig Viljoen, 'n kenner wat aktief betrokke is by omgewingsrampe en noodsituasies. 🎙️ Hulle gesels oor: ⚠️ Biomassa- en karkasbestuur ná rampe 🌊 Gevaarlike goedere wat ná vloede op ons strande uitspoel 🌱 Gronderosie en die langtermyngevolge vir ons omgewing Hierdie is sake wat ons almal raak en wys hoe belangrik voorbereiding, verantwoordelike optrede en bewar...
Protek: 🐛 WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026 09.07.2026 12:26
Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners 🐛 Loopers & semi-loopers 🥬 Mealy bugs on vegetables 🌼 Army worms attacking ornamentals 🪴 The right Protek products to...
🎧🌿 KUS TOT KRUIN | Van Grootpoot tot Robbe – die natuur hou ons aan die praat! 🌊🐾 02 Julie 2026 05.07.2026 16:02
Wat gebeur tans langs ons kus en elders in Suid-Afrika? 🌍 🎙️ Fred bring weer 'n interessante oorsig van die jongste gebeure, nuus en bewaringsake. 🌊 Die COGIA-stranding by Midbrak. 🌿 Plantesmokkel by Kariega. 🦭 Waarom robbe in Kalkbaai so maer is – en wat die oorsake en gevolge daarvan is. 👣 Die legende van Grootpoot van Knysna. 📨 Ons deel ook terugvoering van 'n luisteraar uit Upington en n...
🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! 📅 🦁 - 26 Junie 2026 29.06.2026 15:47
Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereël is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer: 🦁 Krugerwildtuin & Laeveld Panorama 📅 22–29 Julie 2026 ✈️ Vertrek vanaf OR...
🐔 🦡 🐆 🦊 KUS TOT KRUIN | Wie se ruimte is dit eintlik? - 25 Junie 2026 25.06.2026 16:37
🐔 🐦🦌 Fred deel eerlike persoonlike ervarings – van sy drie geliefde lêhenne, 🐔Hettie, Bettie en Lettie, wat deur 'n wilde dier gevang is, tot die 🐟 vissies in sy dam wat ook prooi van roofdiere geword het. Dis juis wanneer die natuur ons persoonlik raak dat die moeilike vrae begin. Waar trek ons die grens tussen ons eie belange en ons verantwoordelikheid teenoor die natuur? Ons kyk na werklik...
2026 Plaaslike Regeringsverkiesing | Waarom is kiesersregistrasie só belangrik? 19 Junie 2026 19.06.2026 14:47
Die munisipale verkiesing raak elke inwoner van Mosselbaai – van dienslewering en infrastruktuur tot die toekoms van ons gemeenskap. 🎙️ In hierdie betaalde politieke onderhoud gesels die DA se burgemeester van Mosselbaai oor: ✅ Waarom dit belangrik is om seker te maak jy is in die korrekte wyk geregistreer. ✅ Hoe veranderde wyksgrense jou stemgeregtigheid kan beïnvloed. ✅ Waarom jongmense, eers...
🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026 18.06.2026 16:07
Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? 🎙️ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike bewaringsorganisasies doen om ons kosbare natuur vir toekomstige geslagte te besk...
🌿 DISCOVER PROTEK'S LATEST HOME & GARDEN INNOVATIONS! 🌿 15 Junie 2026 17.06.2026 13:45
Keeping your home and garden in top condition has never been easier! 🎙️ This week on Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg from Protek revisits some of the exciting new additions to the Protek range and explains how these innovative products can help you tackle common gardening and household challenges with confidence. In this week's programme we look at: 🌱 Garden Defender – long-lasting systemi...
Kus tot kruin - 🌧️ Storms, Paddas en Bewaring: Wat Leer die Natuur Ons? 11 Junie 2026.mp3 13.06.2026 16:24
Die onlangse storms het weer eens gewys hoe nou verweef ons as mense met die natuur is. 🌧️🌊 Vanoggend gee Fred 'n kort oorsig van die nagevolge van die storms in ons gebied en die belangrike lesse en boodskappe wat daaruit geleer kan word. Ons deel ook nuus en positiewe bewaringsaksies vanuit: ✅ S.M.A.R.T. ✅ Danabaai Bewarea ✅ Midbrak Bewarea ✅ Sedgefield Bewarea 🐸 Verder gesels Fred oor 'n...
💡 Big Ideas, Bright Futures: Giving Young Entrepreneurs a Voice - 08 June 2026 08.06.2026 12:51
Have you ever wondered how the ideas of young people can help shape the future of Mossel Bay? 💡🚀 Danny spoke to Siphumelele Magaga and Lisakhanya Meleni from Zadue Youth Development about the exciting Pitch Competition for Mossel Bay High Schools. 📚🎤 This inspiring initiative gives young entrepreneurs the opportunity to present their innovative business ideas, build confidence, develop valuabl...
🌳 KUS TOT KRUIN: BOME, UITSIGTE EN DIE REG VAN DIE NATUUR 🌳04 Junie 2026 04.06.2026 17:37
Hoe balanseer ons die mens se behoefte aan uitsigte, ontwikkeling en veiligheid met die gesondheid en bewaring van bome? 🌿 In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred met landskapargitek Aiden Beck oor die toenemende druk om bome te snoei, te verwyder of af te kap – dikwels om uitsigte te verbeter of ander praktiese redes. 🌳 Wanneer is snoei nodig? 🌳 Wanneer word 'n permit vereis? 🌳 Wat sê di...
Protek🐌🌿 SNAILS, RUST & PSYLLA – DON'T LET THEM TAKE OVER YOUR GARDEN! 🌿🐛01 Junie 2026 03.06.2026 12:21
Winter moisture may be great for our gardens, but it also creates the perfect conditions for some unwanted visitors! 🐌 Snails and slugs can destroy young seedlings and leafy plants overnight. 🍃 Rust, powdery mildew and other fungal diseases can quickly spread through your garden. 🐛 Psylla can damage citrus trees and many other plants, affecting both growth and fruit production. In this week's P...
🌿 KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms 🌿 28 Mei 2026 28.05.2026 16:20
Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese “rewilding”-projek wat deel vorm van ’n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. 🌱 🌾 Hoe herstel ’n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is? 🌿 Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer? 🏡🤝🌍 Hoe kan ontwikkeling én natuurbewaring hand aan hand saamwerk? Mareo vertel hoe hulle besig is om die gebi...
🦅🌿 KUS TOT KRUIN – ’n Tweede Kans vir ’n Rooivalkie 🌿🦅 21 Mei 2026 22.05.2026 15:47
Hierdie week op Kus tot Kruin deel ons ’n besondere verhaal van omgee, deernis en die natuur se broosheid. ’n Baba Rooivalkie het onverwags in die sorg van ’n plaaslike gesin beland — en wat gevolg het, was ’n reis van toewyding, verantwoordelikheid en ’n diep liefde vir die natuur. ❤️ Fred gesels met Noeline Kemp wat vertel van die emosionele ervaring om dié klein roofvoëltjie te red, te versorg...
POLITIEKE GESPREK: Agenda 2030 en Plaaslike Ontwikkeling Onder die Loep - 22 Mei 2026 22.05.2026 16:59
Mnr Dirk Kotzé van die Democratic Alliance het vanoggend op SFM Streek RADIO 'n gesprek gevoer oor Agenda 2030, plaaslike ontwikkeling, infrastruktuur en die moontlike invloed van internasionale beleidsraamwerke op plaaslike gemeenskappe. Die gesprek het verskillende perspektiewe rondom ekonomiese groei, munisipale beplanning en volhoubare ontwikkeling aangespreek. 🎧 Luister weer na die gesprek:...
Protek-🌳 Rooted for the Future – Why Trees Matter More Than Ever - 18 Mei 2026 20.05.2026 15:02
🌳 𝐑𝐎𝐎𝐓𝐄𝐃 𝐅𝐎𝐑 𝐓𝐇𝐄 𝐅𝐔𝐓𝐔𝐑𝐄 – 𝐓𝐇𝐄 𝐏𝐎𝐖𝐄𝐑 𝐎𝐅 𝐏𝐋𝐀𝐍𝐓𝐈𝐍𝐆 𝐓𝐑𝐄𝐄𝐒 🌳 This week on Protek Home & Garden Care, Paul Hartzenberg chats about why planting trees is one of the best long-term investments you can make — for your home, your family, and the environment. 🌱🍊 From delicious home-grown fruit and cooling summer shade to supporting birds, wildlife and cleaner air, trees offer far more value than many peo...
Kus tot kruin - 🌍 Wanneer die Natuur Balans Soek 🌿 14 Mei 2026 14.05.2026 14:58
Fred gesels vanoggend oor iets wat die wêreld al hoe meer raak — storms, vloede, droogtes en ander sogenaamde “natuurrampe”. Maar kyk ons dalk verkeerd daarna? Is sommige van hierdie verskynsels moontlik deel van die natuur se manier om balans te probeer herstel nadat die mens vir jare druk op ekosisteme geplaas het? Ons ondersoek hoe menslike optrede die natuurlike balans beïnvloed, en waarom dit...
🦈🦊🌊 Kus tot Kruin – Die natuur se “skoonmakers” onder die vergrootglas - 07 Mei 2026 07.05.2026 15:44
🦈🦊🌊 Kus tot Kruin – Die natuur se “skoonmakers” onder die vergrootglas Fred gesels oor ’n paar van die Tuinroete se mees misverstane diere. Die Witdoodhaai, Bakoorjakkalsie, Bruin Hiëna en Strandjut speel almal ’n belangrike rol as aasdiere en natuurlike “skoonmakers” van ons ekostelsels. Tog word hulle dikwels gevrees, verkeerd verstaan en selfs deur die mens vervolg. Ons kyk na hul funksie in...
Protek - 🌿❄️ Winter Lawn Care Made Simple! ❄️🌿 04 Mei 2026 04.05.2026 13:54
Winter is on the way in the Southern Cape, and now is the perfect time to prepare your lawn for a strong, green summer! 🎧 Paul Hartzenberg from Protek shares practical tips on how to care for your lawn during the colder months. 💡 In this episode: ✔️ Why winter prep is key for summer growth ✔️ How and when to fertilise your lawn ✔️ Watering tips for cooler months ✔️ Easy ways to control weeds ✔️...
Kus tot kruin- 🌿 Community Conservation in Action 30 April 2026 30.04.2026 16:55
Fred had a truly insightful and encouraging conversation with Wendy Wiles from the Midbrak Conservancy. Wendy shared how the Conservancy operates and, more importantly, how they actively involve local residents in protecting their environment. From guided hikes and informative talks to social media awareness and the removal of invasive alien plants — it’s all about practical, hands-on conservation...
🌍 Kus tot Kruin – Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026 24.04.2026 15:30
Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord 🎙️ Hy het ’n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies én individue – plaaslik, nasionaal en internasionaal – saamstaan om ons planeet te beskerm. 👉 Die vraag wat elkeen raak: Waar en hoe kan ons elkeen ’n bydrae maak? Luister gerus weer na hierdie waardevolle gesprek en ontdek hoe klein aksies ’n groot ver...
Protek - 🌿🐛 Garden pests taking over? Protek has the answers! 20 April 2026 21.04.2026 13:52
From crickets and lawn caterpillars to aphids and whitefly — Paul Hartzenberg from Protek gives quick, effective solutions to protect your garden. 💡 Featuring: Kemprin | Avi Guard | Knox Worm | Complete | Scatterkill 👉 Keep your garden **healthy, green and pest-free!** 🎧 Listen again: 📻 Tune in: 90.1 FM & 104.1FM in the Garden Route & Klein Karoo #Protek #GardenTips #PestControl #SFMStreekRadi...
Kus tot kruin - 🌍 Goeie nuus vir die natuur – van wêreldwyd tot by ons eie kus! 16 April 2026 16.04.2026 15:39
Vandag bring Fred ons inspirerende stories van hoe die natuur besig is om te herstel – en hoe slim idees ’n werklike verskil maak 🌱 🦪 Ontdek hoe hergebruikte oesterskulpe aangewend word om nuwe see-riwwe te vestig en mariene lewe terug te bring 🐺 Hoor hoe wolwe in Yellowstone weer ’n natuurlike balans herstel en selfs riviere en plantegroei positief beïnvloed 🇿🇦 En natuurlik vra ons: Wat doen o...
Kus tot kruin 🌊 Natuur in Fokus: Wie beskerm ons oseaan? - 09 April 2026 10.04.2026 16:34
Vandag se Kus tot Kruin gesprek gefokus Fred weer op iets wat ons almal raak – die beskerming van ons brose oseaan en kuslyn. Ons het gekyk na die ongelooflike bydraes van: 🐾 Omgewingsorganisasies 🥾 Stapgroepe 🏡 Plaaslike inwoners …en hoe elkeen ’n rol speel om die Tuinroete se natuurlike erfenis te bewaar. 🎙️ Onderwerpe wat bespreek is: 🦈 Haaie en hul belangrike rol in die ekosisteem 🐦 Voëlg...
Protek - 🎧 Rodents causing problems? Protek has the solution! 🐀🌿 06 April 2026 07.04.2026 14:28
Rats and mice can do serious damage – from chewing electrical wiring to spreading harmful bacteria, and even destroying your garden. In this discussion Paul Hartzenberg from Protek explains: ✔️ Why rodent problems keep coming back ✔️ How quickly they multiply ✔️ Practical steps to prevent infestations ✔️ The most effective Protek rodent control solutions 💡 Plus, we also look at something new from...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.