SFM STREEK RADIO

SFM Allegaartjie van onderhoude

News AF ↓ 150 episodes

SFM Allegaartjie van interessante onderhoude

Author

SFM STREEK RADIO

Category

News

Podcast website

sfmstreek.co.za

Latest episode

Jul 9, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

🌿 Kus tot Kruin – Eko-ontwikkeling: werklik volhoubaar of net ’n modewoord? 🌿 02 April 2026 03.04.2026

Fred gesels vanoggend weer oor eko-ontwikkelings op die Tuinroete – maar vra die moeilike vrae: 👉 Word die term “eko” nie dalk te maklik gebruik nie? 👉 Kan menslike ontwikkeling en sensitiewe natuurgebiede werklik saam bestaan? 👉 Wat is die regte resep om balans te skep tussen bewaring en vooruitgang? 🎙️ As praktiese voorbeeld kyk ons na Springerbaai en ondersoek hoe sulke projekte beplan en be...

Kus tot kruin: ’n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026 26.03.2026

Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nóg ’n epiese oseaan-swem aan — hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as net die afstand… Die fokus is op die ernstige afname in ons haai-populasies en die impak wat mensli...

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026 25.03.2026

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. 🔹 Wat jy in die nuwe winkel kan verwag 🔹 Hoe Agrimark ontwikkel van landbou na ’n moderne kleinhandel-ervaring 🔹 ’n Wye reeks produkte – van tuin en verf tot troe...

A Fresh Standard for Hartenbos – Inside Food Lover’s Market’s Big Opening - 25 Maart 2026 25.03.2026

Food Lover’s Market officially opens its brand-new store in Hartenbos tomorrow – and from what we heard in our conversation, this is more than just another supermarket. From left to right, Danny in conversation with Dimitri Gaffley (Coastal Divisional Manager) and Johann Swanepoel (Hartenbos Store Manager). They shared their vision of becoming the best store in the community, with a strong focus o...

Kus tot kruin: Die Tuinroete: ’n Paradys wat Beskerm Word deur Sy Mense 19 Maart 2026 22.03.2026

Die Tuinroete word oral beskou as ’n ware natuurparadys – en dit is nie toevallig nie. Dit is danksy die mense en organisasies wat hier woon, wat dit respekteer en daagliks werk om dit te bewaar. Vanoggend gee ons ’n breë oorsig van nie-winsgewende organisasies wat ’n groot rol speel in die beskerming van ons omgewing 🌍 Ons doen ook ’n beroep op inwoners om betrokke te raak en deel te word van hi...

Protek - 🌱❄️ Get Your Winter Garden Ready – The Right Way! 🌿 16 Maart 2026 17.03.2026

Getting your garden ready for winter planting? Protek has the answers! This week, Paul Hartzenberg shares practical tips on: ✔️ Proper garden bed preparation for strong root growth ✔️ Feeding your plants for better yields ✔️ Controlling pests like cutworms, aphids & snails ✔️ Preventing fungi like rust and powdery mildew Whether you're planting vegetables or flowers, the right preparation makes al...

Kus tot Kruin – ’n inspirerende reis deur bewaring en samewerking – 12 Maart 2026 13.03.2026

Fred neem ons saam op ’n inspirerende reis deur bewaring en samewerking – van ons eie kus tot diep in Afrika 🌍 Fred gesels oor: 📸 Danabaai Bewarea se kameras en hoe dit help om wild te monitor 🌿 iNaturalist se Intercity Nature Challenge en hoe jy self kan deelneem 🌊 S.M.A.R.T. se ongelooflike werk met kusreddings 🦁 Botswana se unieke maniere om konflik tussen mense en leeus op te los Dis ’n p...

🕷️🦈 Kus tot kruin: die “grillerige” kant van die natuur🕷️🦈- 05 Maart 2026 05.03.2026

Kus tot Kruin gesels Fred oor die die natuur se elemente wat baie mense laat gril — van haaie en muise tot spinnekoppe en vlieë. Maar is hulle regtig net iets om te vrees? Ons gesels oor hoe hierdie diere en insekte ’n belangrike rol speel in biodiversiteit en die balans van die natuur — en selfs voordele vir ons as mense inhou, al dink ons nie altyd so nie. 🎧 Skakel daagliks in op SFM Streek RAD...

🌱 Weeds in your lawn or paving? Protek has the answer! 🌱 - 02 Maart 2026 05.03.2026

With the recent growth spurt in our gardens, weeds are popping up everywhere. This week on SFM, Paul Hartzenberg from Protek shared practical solutions to kill weeds properly — roots and all. ✔️ Selective options for lawns like Pure Lawn, Lawn Versus Weeds & Lawn Defender ✔️ Powerful solutions for paving like Clear Pave, Clear All, Two Step SC & Weed Destroyer ✔️ Tips on when and how to apply for...

🌊 Kus tot Kruin | Wanneer mense kies om te beskerm – nie te vernietig nie 26 Februarie 2026 26.02.2026

🌊Daar is dié wat vernietig – vir ekonomie, vir ego, uit vrees of ander redes. En dan is daar dié wat bereid is om groot risiko’s te neem om ons oseane te beskerm. Verlede week het uithouvermoë-atleet Kane Johnstone 9 ure lank geswem – van Mosselbaai tot Glentana. 🏊‍♂️💪Maar hoekom? Kom luister gerus weer.

Kus tot kruin - 🐢🌊 Small Turtles. Their Survival Is in Our Hands: 19 Februarie 2026 19.02.2026

Fred had an important conversation with Talitha Noble and Sange Spielman from the Two Oceans Aquarium Foundation during their annual coastal awareness roadtrip.

Protek - 🌧️🌿 Rain = Green Gardens… and Pests! 🐌16 Februarie 2026 16.02.2026

The recent rain has our gardens thriving — but snails, cockroaches and fungi are thriving too! Paul Hartzenberg from Protek shared quick solutions: 🐌 Snails & Slugs: Use Protek Snail Stop or Scatterkill for Snails in the late afternoon. 🪳 Cockroaches: Roach Gel targets the nest, while Protek Insect Spray gives instant knockdown with residual effect. 🏡 Outdoor Defence: Spraykill 1 helps stop ant...

Kus tot kruin: 🌊 Waar begin ’n mens as jy skielik verantwoordelik is vir ’n stuk kuslyn? 12 Februarie 2026 14.02.2026

🌊 Waar begin ’n mens as jy skielik verantwoordelik is vir ’n stuk kuslyn? Tussen wind, branders en lang patrollies leer twee nuwe kuswagters vinnig dat boeke jou net só ver kan vat… Donderdag 12 November het Fred gesels met twee nuwe kuswagters van Fransmanshoek Bewarea – MC Prins en Divan Breet. Hulle het onlangs hul teoretiese opleiding voltooi en doen tans hul praktiese jaar op Vleesbaai, waar...

🐢 Kus tot Kruin - 🐢 Agter elke dop is ’n storie.🐢 05 Februarie 2026 05.02.2026

🐢Skilpaaie is stil, weerloos – maar onmisbaar vir ons natuur.🐢 Fred en Leon verduidelik in diepte oor die werklikheid waarmee skilpaaie in ons streek én elders gekonfronteer word. ’n Ingeligte gesprek wat bewustheid skep en wys hoekom beskerming begin by kennis. 📻 Skakel in op SFM Streek RADIO – elke Donderdag om 11:30 Kus tot Kruin – waar bewaring, waarheid en verantwoordelikheid ontmoet.

Protek - 💧Grey Water & Garden Smarts!🐜 - 02 Februarie 2026 02.02.2026

Saving water doesn’t mean sacrificing your garden. SFM spoke to Paul Hartzenberg from Protek about smart grey water use, which plants love it, which ones don’t – and how to win the war on ants. Practical tips for Garden Route & Klein Karoo gardeners 🌿 📻 SFM Streek RADIO – 90.1 & 104.1 FM #SFMStreekRadio #WaterWise #SmartGardening #Protek

Kus tot kruin:🎣 Georganiseerde hengel langs ons kus – hoekom maak dit saak? 🌊 22 Januarie 2026 22.01.2026

Fred gesels met Raldu Potgieter van Eden Shore Angling Association oor georganiseerde hengel op ons kus. 🔹 Wat behels georganiseerde hengel werklik? 🔹 Watter moontlike impakte – positief én negatief – het dit op die kusfront en mariene lewe? 🔹 Hoe kan gestruktureerde hengel bydra tot beter bewaring van ons natuurlike hulpbronne? ’n Ingeligte en insiggewende gesprek vir almal wat omgee vir ons k...

🌿🐌 Garden pests driving you mad? Protek has the answers! 🐛🍅 19 Januarie 2026 19.01.2026

In this Protek Home & Garden Care episode, Paul Hartzenberg from Protek tackles the most common summer garden pests – and explains exactly what to use, when to use it, and how to apply it correctly. 🎧 In this episode, we cover: ✔️ How to stop snail and slug damage in shaded garden areas ✔️ Effective control of mealy bug and whitefly on pot plants ✔️ The ant–aphid relationship (and how to break it...

Kus tot Kruin🔥🌿 Bewaring kan nie wag nie 🌿🔥 15 Januarie 2026 16.01.2026

Fred staan stil by die verwoestende brande wat sedert Desember die Suid-Kaapse kus getref het – van Pearly Beach tot in Tsitsikamma. Hy noem moontlike oorsake, die impak op mens, dier en natuur, en belangrik: wat gedoen kan word om skade aan eiendomme te beperk of selfs te voorkom. Omgewingsbrokkies uit die natuurwêreld: 🐙 interessante feite oor seekatte 🌊 robbe en hul uitdagings langs ons kus...

🌿 Kus tot Kruin – ’n Terugblik op 2025 se Omgewingsgesprekke 🌿08 Januarie 2026 12.01.2026

Fred gee hierdie week ’n gedeeltelike oorsig van 2025 se programme en insiggewende gesprekke met kundiges uit die veld van bewaring en natuur. In die nuus kyk ons ook kortliks na die verwoestende brande wat tans mens én dier bedreig — ’n nugtere blik op die impak, die realiteite, en hoekom waaksaamheid saak maak. 📻 Luister elke Donderdag om 11:30 op SFM 90.1 & 104.1 Fm in die TuinRoete en Klein K...

Protek - 🌱 Have weeds taken over after the holidays? Protek has the answers! 🌱 05 Januarie 2026 12.01.2026

With the festive season behind us and gardens getting a bit less attention, weeds have made themselves right at home — in lawns and between paving. In this practical podcast, Paul Hartzenberg from Protek shares easy, effective solutions to help you take back control. 🎙️ In this episode, you’ll hear about: • Which selective herbicides remove weeds without damaging your lawn • Ready-to-use options f...

Haasbroek en Jonker toere - Skandinawië - 29 Desember 2025 31.12.2025

In hierdie gesprek gesels Danny met Riaan van Andre Haasbroek en Tienie Jonker Toere 🧳 oor hul toeragtergrond, hoe lank hulle al bestaan, en waarom hulle ’n gewilde keuse is onder Suid-Afrikaanse reisigers. Die gesprek fokus op die opwindende toere wat vir 2026 beplan word – van die pragtige lande van Skandinawië ❄️ tot twee unieke Oos-Europa-ervarings wat werklik as ‘once in a lifetime’ beskryf...

Haasbroek en Jonker toere - ✈️Droom jy van 2026 se groot reisavontuur?🌍 22 Desember 2025 23.12.2025

In hierdie promosie gesels Danny met Riaan met Andre Haasbroek en Tienie Jonker Toere 🧳 oor alles wat jou volgende toer besonders kan maak. Van wie hulle is en hoe lank hulle al reisigers wêreldwyd begelei 🌐, tot die opwindende toere wat vir 2026 beplan word 📅. 🔎 In die gesprek kyk: ✨ Wie Andre Haasbroek en Tienie Jonker is en hoe lank hulle reeds toerervaring deel ✈️ Opwindende toere wat vir...

Protek 🐜🦟 Holiday Pests? We’ve Got the Solution! 🏡🌞 15 Desember 2025 16.12.2025

The festive season is here — but unwanted pests don’t take a holiday! 🎄😬 In today’s SFM Streek Radio podcast, Paul Hartzenberg from Protek shares simple, ready-to-use pest control solutions perfect for holidaymakers and local residents alike. 🎧 In this episode, we cover: • Easy, no-mix solutions for ants, cockroaches, flies & mosquitoes • How to win the war against ants in kitchens, caravans &...

Kus tot kruin 🐍SLANGE! Is hul vriend… of vyand? 12 Desember 2025 11.12.2025

Somer is hier en skielik dink almal weer aan daardie glibberige gaste wat ons tuine besoek! Maar… voordat jy skrik en hardloop — kom leer eers! 😉 Vandag gesels Fred met Devon de Villiers van Slangboere Mosselbaai — ’n ware slangkenner wat selfs in die VSA sy vaardighede gaan verbeter het. 🐍 Hy deel insig soos: 🐍 Wat lok slange na jou erf? 🐍 Hoe bly jy veilig sonder paniek? 🐍 Watter slange is...

Kus tot kruin🔥Wanneer die veld brand, moet die gemeenskap die wonde dra🔥04 Desember 2025 05.12.2025

Dít wat in Danabaai Conservancy gebeur het, was nie net ’n veldbrand nie… Dit was ’n waarskuwing. ’n Onthutsende herinnering dat een vonk ’n wêreld kan verander — veral in die droë somer wat voorlê. In enkele ure het vuur deur kosbare habitat beweeg… 🌱🐾 Maar… tussen die roet en rook het ’n Gemeenskap opgestaan, iemand moes die stukke optel. Mense wat mekaar dalk nie by die naam ken nie, het skou...

Listen to the SFM Allegaartjie van onderhoude podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.