RSG

Monitor

News AF ↓ 4392 episodes

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za

Author

RSG

Category

News

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Oct 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Monitor 07.09.2018

Die gebruik van plofstowwe in transito-rooftogte bekommer sowel die polisie as akademici. Sedert 1997, is kontant-in-transito-rooftogte deel van die alledaagse nuushooftrekke in Suid Afrika. Maar oor die laaste paar maande lyk dit of die rowers hulle werkswyse verander het en meer astrant begin raak. Gillian de Gouveia het die verslag saamgestel…

Monitor 06.09.2018

September is Erfenismaand. In Suid-Afirka met sy elf amptelike tale, mag ons dalk politieke politieke en ekonomiese gebreke ly, Maar wat taal en kultuur betref het ons baie om ons mee besig te hou. 'n Nuwe taal maak n Nuwe wêreld oop" is dan ook die credo van die 38-jarige Karien Brits, bestuurder van taal by die ATKV. Sy is onder meer betrokke by die MEERTALIGHEIDS projek in Soweto. Vir haar onde...

Monitor 03.09.2018

Die Nasionale Vergadering het die wysiging op die wet op Bevoegdhede, Voorregte en Vrywaring aanvaar. Die wet bepaal wanneer en hoe 'n parlementslid, tydens 'n sitting of komitee vergadering verwyder moet word. Die wysiging volg op 'n beslissing deur die Konstitusionele hof dat artikel 11 van die wet ongrondwetlik is. Die artikel het toegelaat dat enige persoon wat ontwrigtend is verwyder en in he...

Monitor 03.09.2018

Al word lente gewoonlik met blomme en vreugde vereenselwig - is die seisoensverandering ook sinoniem met depressie. 'n Psigiater verbonde aan die Suid-Afrikaanse Depressie en Angsgroep - SADAG - Dr Rykie Liebenberg het vir Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê dat dit 'n baie besige tydperk vir sielkundiges en psigiaters. Volgens haar is "lig" en "vitamien D" altwee faktore wat 'n rol speel in depress...

Monitor 03.09.2018

Die gesin van die agt jarige, Melissa Kanguya van Platfontein net buite Kimberley, wil hê haar moordenaars moet agter tralies sit. Kanguya is Saterdag begrawe, nadat sy vir 'n week vermis was. Sy is glo verkrag en aangerand. Fresto Mangumbu het die begrafnis bygewoon.

Monitor 29.08.2018

Minstens 800 honde word elke week in Suid-Afrika met die verbode plaagdoder, Aldicarb, vergiftig. Dit is volgens die gifkenner, Gerhard Verdoorn, wat sê die gif, wat algemeen bekend staan as Two Step of halipirim, is verantwoordelik vir ten minste honderd moorde per jaar in Johannesburg alleen. Jamaine Krige het na die strate gegaan om te sien hoe maklik hierdie gif beskikbaar is.

Monitor 29.08.2018

Die storie van 'n jong gay troepie wat sukkel om sy seksualiteit tydens sy diensplig in die tagtigerjare te aanvaar - is as die beste rolprent by die Silwerskermfees aangewys. Regisseur Christiaan Olwagen, wat ook vantevore as beste regisseur by die fees aangewys is vir die fliek "Johnny is nie dood nie", is ook weereens met die eer beloon. Olwagen het by die fliek se Silwerskermfees-première aan...

Monitor 27.08.2018

Die Landbouweekblad/AgriSA grondberaad dui dalk op 'n keerpunt in die grondbebat in Suid-Afrika. Die beraad van twee dae het verskillende maniere ondersoek oor hoe kommersiële boere hul plaaswerkers en die gemeenskap gehelp het om self te begin boer. Die uitdagings vir swart opkomende boere is ook bespreek. Liela Magnus doen verslag.

Monitor 27.08.2018

Die rolprent "Stropers" het onlangs 'n staande applous by die Cannes-rolprentfees geniet, voordat dit sy eerste Suid-Afrikaanse buiging by die Silwerskerm-filmfees in Kampsbaai gemaak het. Dit gaan oor die magstryd tussen twee seuns in 'n geisoleerde Afrikaner-boeregemeenskap. Die 15-jarige Alex van Dyk het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren vertel van die donker rol wat hy vertolk het as 'n verwaar...

Monitor 27.08.2018

President Cyril Ramaphosa het die Amerikaanse president, Donald Trump, gekritiseer omdat hy hom met die grondvraagstuk in Suid-Afrika bemoei het. Trump het onlangs getwiet dat Suid-Afrika reeds wit boere se grond sonder vergoeding begin onteien het. Trump het glo ook sy minister van buitelandse sake gevra om na die saak te kyk. Die nasionale parlement het onlangs 'n openbare deelnameproses afgehan...

Monitor 24.08.2018

Wat sal 'n moeder so ver dryf dat sy die lewe van haar eie kind neem? Die vraag word nou in 'n rolprent ondersoek. Die fliek "Ellen, die Ellen Pakkies storie" het sy Suid-Afrikaanse buiging by die Silwerskermfilmfees in Kampsbaai gemaak, en Anna-Marie Jansen van Vuuren was daar...

Monitor 24.08.2018

Wat sal ''n moeder so vêr dryf dat sy die lewe van haar eie kind sal neem? Dit was die vraag wat op menigte Suid-Afrikaners se lippe was – EN nou in ''n rolprent ondersoek word. Die fliek “Ellen, die Ellen Pakkies storie” het sy Suid-Afrikaanse buiging by die Silwerskermfilmfees in Kampsbaai gemaak waar dit met drie groot toekennings vereer is: Jill Levenberg as beste aktrise vir haar rol as Ellen...

Monitor 23.08.2018

Venezuela word heel moontlik die wêreld se eerste moderne mislukte staat. Dit is die mening van die senior direkteur van die Universiteit van Johannesburg se Besigheidskool, Professor Lyal White. Hy het aan Marlinee Fouche gesê die land is nie net in 'n ekonomiese krisis gewikkel nie, maar ook 'n humanitêre een.

Monitor 23.08.2018

Intussen sê professor Sary Levy-Carciente aan die Sentrale Universiteit van Venezuela, en 'n Direkteur van die Nasionale Akademie van Ekonomiese Wetenskap, dat almal in die land geraak word deur die ineenstorting. Sy het aan Marlinee Fouche gesê ander lande kan baie uit Venezuela se foute leer, veral wanneer eiendomsreg en populisme ter sprake kom.

Monitor 23.08.2018

Venezuela gaan heel moontlik die wêreld se eerste moderne mislukte staat word. Dit is die mening van die senior direkteur van die Universiteit van Johannesburg se Besigheidskool, Professor Lyal White. Hy het aan Marlinee Fouche gesê die land is nie net in 'n ekonomiese krisis gewikkel nie, maar ook 'n humanitêre een.

Monitor 23.08.2018

"Almal in Venezuela word geraak deur die ekonomiese ineenstorting," sê Professor Sary Levy-Carciente aan die Sentrale Universiteit van Venezuela, en 'n Direkteur van die Nasionale Akademie van Ekonomiese Wetenskap. Sy het aan Marlinee Fouche gesê ander lande kan baie uit Venezuela se foute leer, veral wanneer eiendomsreg en populisme ter sprake kom...

Monitor 23.08.2018

Minstens sewe persent van Venezuela se bevolking het sedert 2014 uit die land migreer om van die vernietigende ekonomiese- en humanitêre krisis te ontsnap. Hoewel migrante onlangs in Brasilië met geweld begroet is, stroom mense steeds land-uit. Heelwat jong musikante en musiekgroepe het die waarskuwingsliggies egter lank gelede sien flikker, en het die land verlaat om hulle musikale loopbaan van v...

Monitor 23.08.2018

Vroue verkies sorg-gerigte loopbane eerder as beroepe soos ingenieurswese. Dis een van die uitlatings wat die Hoof van die Suid-Afrikaanse Siviele Ingenieurs Instituut, Manglin Pillay, onlangs in die spervuur gehad het. Die uitlatings het tot oproepe vir Pillay se bedanking gelei. Anita Visser het die kwessie ondersoek.

Monitor 22.08.2018

Fair Play sê dat slegs plaaslike vervaardige hoender van BTW vrygestel moet word. Fair Play se woordvoerder, Lionel Adendorf, sê hulle sal die parlement nader oor die saak.

Monitor 21.08.2018

'n Omvattende Amerikaanse studie wat in die Britse vaktydskrif, The Lancet, gepubliseer is, toon dat te min koolhidrate jou lewe met vier jaar kan verkort. Lae koolhidraat-diete soos byvoorbeeld die Atkins-dieet het oor dekades gewild geraak as 'n soort vinnige oplossing om van oortollige vet ontslae te raak. Anita Visser berig....

Monitor 21.08.2018

Met die viering van Nasionale Vrouemaand is dit ook die tyd om vroue te gedenk wat agter die skerms 'n groot rol in die geskiedenis gespeel het. Dit is die woorde van Antoinette Louw, wat die rol van "Susanna Johanna" oftewel Molly Fischer in die rolprent "An Act of Defiance" uitbeeld. Die rolprent, wat veral op die lewens van Bram en Molly Fischer fokus, het binnekort sy rooitapyt-premiere by die...

Monitor 21.08.2018

Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging sê hy teleurgesteld dat hoender nie op die Woolard-paneel se lys van voorgestelde BTW-vrystellings is nie. Die paneel kon nie konsensus bereik oor watter individuele gevriesde hoenderporsies BTW vry moet wees nie. 'n Raadslid van die Suid-Afrikaanse Pluimvee Vereniging en die uitvoerende hoof van Country Bird Holdings, Marthinus Stander, sê lae inkomste huish...

Monitor 21.08.2018

'n Gesin van sewe sal in Augustus gemiddeld meer as drie duisend rand per maand aan voedsel bestee. Dis volgens die jongste Huishoudelike Voedselmandje van die Pietermaritzburgse organisasie, die Economic Justice & Dignity Group. Die groep sê huishoudings bestee die meeste van hulle inkomste aan kos. Jean Esterhuizen berig dat die groep wil hê 'n wye reeks kossoorte moet van BTW vrygestel word.

Monitor 21.08.2018

Met die viering van Nasionale Vrouemaand is dit ook die tyd om vroue te gedenk wat agter die skerms 'n groot rol in die geskiedenis gespeel het. Dit is die woorde van Antoinette Louw, wat die rol van "Susanna Johanna" oftewel Molly Fischer in die rolprent "An Act of Defiance" uitbeeld. Die rolprent, wat veral op die lewens van Bram en Molly Fischer fokus, het binnekort sy rooitapyt-premiere by die...

Monitor 21.08.2018

Vier-en-twintig jaar ná die dood van die teoloog en moderator van die N.G. Kerk, Johan Heyns, dink die rolprentmaker Adam Heyns terug aan die rol wat sy oupa gespeel het in die beëindiging van Apartheid. Die resultaat: 'n onafhanklik vervaardigde dokumentêre film genaamd: "Johan Adam Heyns: the exorcist of Apartheid". Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag.

Listen to the Monitor podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.