RSG
Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Kompas 3 Oktober 2025 03.10.2025 21:46
Ons gesels met ‘n voormalige wenner van die Matrikulant van die Jaar-kompetisie.
Kompas 2 Oktober 2025 02.10.2025 20:23
Meneer Freddie Mouton van Paul Roos Gimnasium hersien Afrikaans Huistaal Vraestel 1 vir die matriekeksamen.
Kompas 1 Oktober 2025 01.10.2025 24:01
Het jy ‘n liefde vir diere, en ‘n begeerte om ‘n veearts te word? Ons vind uit wat dit verg om veeartsenykunde te studeer.
Kompas 30 September 2025 30.09.2025 23:04
Moreen Coetzee van die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia hersien Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 vir die matriekeksamen.
Kompas 29 September 2025 29.09.2025 24:42
Minnette van der Walt, wat die dokkies, DEVILSDORP en TRACKING THABO BESTER, vervaardig het, vertel hoe ware misdaadinhoud ons denke beïnvloed, en hoekom dit meer is as net vermaak.
Kompas 26 September 2025 26.09.2025 22:15
Wat is die verskil tussen IK en EK? Hoekom is dit belangrik om te weet waarom dié twee konsepte toepaslik is in jou lewe?
Kompas 25 September 2025 25.09.2025 24:00
Meneer Ethan Vermaak van Steytlerville hersien Besigheidstudies vir die matriekeksamen.
Kompas 24 September 2025 24.09.2025 24:17
Soos die matriekeksamen al hoe nader kruip, kry ons verskeie wenke en leerhulpmiddels wat jou kan help.
Kompas 23 September 2025 23.09.2025 20:50
Juffrou Suzelle de Kock van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria hersien Wiskunde Vraestel 1 en 2 vir die matriekeksamen.
Kompas 22 September 2025 22.09.2025 24:49
Chloè van Rooyen gesels met jong mammas oor die realiteite van moederskap, en hoe om jou jeug te geniet terwyl jy ‘n kind grootmaak.
Kompas 19 September 2025 19.09.2025 23:03
Ons gesels met jong Suid-Afrikaners wat uitskieters is, soos die wêreld se jongste krieketskeidsregter.
Kompas 18 September 2025 18.09.2025 23:11
Juffrou Solanti Hough van die frikaanse Hoër Meisieskool Pretoria hersien Wiskundige Geletterdheid vir die matriekeksamen.
Kompas 17 September 2025 17.09.2025 21:25
Ons gesels met nuwe talent in verskeie bedrywe, onder andere ‘n nuwe stem op RSG.
Kompas 16 September 2025 16.09.2025 23:57
Juffrou Natalie Goetsch van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria hersien Engels Eerste Addisionele Taal Vraestel 2 vir die matriekeksamen.
Kompas 15 September 2025 15.09.2025 23:51
Wat gebeur wanneer ’n ouma, oupa of ’n ouer begin vergeet, verander, of anders optree? Vir jongmense kan dit hartseer en verwarrend wees, maar jy hóéf nie magteloos te voel nie. Ons vind meer uit oor demensie is, hoe dit mense beïnvloed, en hoe jy op ’n eenvoudige, liefdevolle manier iemand kan ondersteun.
Kompas 12 September 2025 12.09.2025 23:06
Hoe gemaak as jy jouself in ‘n toksiese vreindskap bevind? Moet jy dit trotseer, of moet jy daaruit kom?
Kompas 11 September 2025 11.09.2025 22:44
Meneer Fraser Parker, adjunkhoof van Hoërskool Oos-Moot, hersien Rekeningkunde vir die matriekeksamen.
Kompas 10 September 2025 10.09.2025 23:41
Wat is sosiale geregtigheid, en hoe relevant is dit vir jongmense?
Kompas 9 September 2025 09.09.2025 22:15
Juffrou Daleen Bergenthuin van Paul Roos Gimnasium hersien Afrikaans Huistaal Vraestel 3 vir die matriekeksamen.
Kompas 8 September 2025 08.09.2025 22:26
Chloè van Rooyen gesels met ’n maatskappy wat studente finansieel ondersteun met beurse. ‘n Voedselwetenskaplike vertel wat hierdie werk behels.
Kompas 5 September 2025 05.09.2025 22:59
Is skoonheid iets wat net uiterlik is, of is dit ook die binnekant wat tel? Barrie Ferreira praat met twee jong vroue wat onlangs skoonheidskompetisies gewen het.
Kompas 4 September 2025 04.09.2025 21:08
Meneer Jacques Louw, akademiese programbestuurder by Eduvos, doen hersiensing van Inligtingstegnologie vir die matriekeksamen.
Kompas 3 September 2025 03.09.2025 23:55
Wat is die waarde daarvan om die wêreld te gaan verken?
Kompas 2 September 2025 02.09.2025 22:10
Juffrou Luzaan Pieters, vakadviseur in die Overberg-distrik, hersien Rekenaartoepassingstegnologie vir die matriekeksamen.
Kompas 1 September 2025 01.09.2025 22:44
ʼn Natuurbewaarder vertel wat sy werk alles behels, en van ʼn nuwe plantspesie wat hy ontdek het.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.