RSG

Kompas

'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.

Author

RSG

Category

Education

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Kompas 7 November 2025 07.11.2025

Is almal kreatief, of is dit net sekere mense beskore?

Kompas 6 November 2025 06.11.2025

Anke Coetzer, ‘n geregistreerde apteker, gesels met jong meisies oor die verskillende voorbehoedopsies wat beskikbaar is, en wat hulle alles in gedagte moet hou wanneer hulle die opsies oorweeg.

Kompas 5 November 2025 05.11.2025

Hoe lyk die werksplek vir jongmense in 2026?

Kompas 4 November 2025 04.11.2025

Rene Arendse van Afrikaans Amptelik 100 vertel hoe hulle skolekompetisie verloop, en kondig die Top 20 aan.

Kompas 3 November 2025 03.11.2025

Chloè van Rooyen gesels met twee jong akteurs. Anya Human het haar eerste groot rol in ‘n sepie losgeslaan, en Keagon Cochrane het die geleentheid gehad om die verhoog te deel met gesogte akteurs in Boklied.

Kompas 31 Oktober 2025 31.10.2025

Wat is die ekonomie? Ons vind uit wat dit allles behels, en hoe ’n loopbaan in hierdie rigting lyk.

Kompas 30 Oktober 2025 30.10.2025

Nelius du Preez van PinkDrive vertel hoe jongmense betrokke kan raak om Borskanker-bewusmakingsmaand te ondersteun.

Kompas 29 Oktober 2025 29.10.2025

Barrie Ferreira vind uit hoe jy ‘n beroep as ‘n butler kan volg, en hoe om ‘n goeie kelner te wees.

Kompas 28 Oktober 2025 28.10.2025

’n Tandarts praat oor die krag van ‘n glimlag en goeie mondhigiëne, om Wêreld Glimlagdag te vier.

Kompas 27 Oktober 2025 27.10.2025

‘n Opvoedkundige sielkundige gee praktiese raad oor hoe om stres te bestuur tydens die eksamen.

Kompas 24 Oktober 2025 24.10.2025

Is jy ‘n akademiese uitblinker? Het jy dit al ooit oorweeg om aan ’n olimpiade deel te neem?

Kompas 23 Oktober 2025 23.10.2025

Moreen Coetzee, ‘n dosent verbonde aan die fakulteit opvoedkunde by Akademia, hersien Fisiese Wetenskappe se Chemie-vraestel vir die matriekeksamen.

Kompas 22 Oktober 2025 22.10.2025

Barrie Ferreira praat met ’n kampioen-ysswemmer, en vind ook uit hoe jy ‘n kans kan staan om na Antarktika toe te gaan.

Kompas 21 Oktober 2025 21.10.2025

Juffrou Emma Wieman van Paul Roos Gimnasium hersien Afrikaans Huistaal Vraestel 2 vir die matriekeksamen.

Kompas 20 Oktober 2025 20.10.2025

Hoe kan jy KI gebruik as deel van jou studie-arsenaal? Ons hoor ook van Afrikaans.com se nuwe KI-platform.

Kompas 17 Oktober 2025 17.10.2025

Hoe lyk ‘n loopbaan in spraakterapie? Leer jy mense maar net praat, of is daar meer tot hierdie beroep?

Kompas 16 Oktober 2025 16.10.2025

Juffrou Annuscke Steyn, Departementshoof van Landbou en Lewenswetenskappe by Bothaville Hoërskool, hersien Landboubestuurspraktyk vir die matriekeksamen.

Kompas 15 Oktober 2025 15.10.2025

Daar is ‘n skool in Bloemfontein wat hulle eie pouse-potgooi vervaardig met hulle leerders.

Kompas 14 Oktober 2025 14.10.2025

Juffrou Clemizia Cupido, Ekonomie-vakadviseur vir die Eden en Sentraal Karoo Distrik, hersien Ekonomie vir die matriekeksamen.

Kompas 13 Oktober 2025 13.10.2025

Chloè van Rooyen gesels met ‘n 21 jarige aanbieder, filmmaker en akteur. Toe hy sy ma verloor, en boonop matriek druip, het baie mense gedink dis die einde van Joshua Uren se storie. Met deursettingsvermoë en baie gebede is Joshua besig om naam te maak, en sy toekoms by die horings te pak.

Kompas 10 Oktober 2025 10.10.2025

Om aktief na musiek te luister, kan ‘n doeltreffende manier wees om jou geestesgesondheid positief te beïnvloed.

Kompas 9 Oktober 2025 09.10.2025

Mnr. Jean Goliath hersien Lewenswetenskappe vir die matriekeksamen.

Kompas 8 Oktober 2025 08.10.2025

Is daar genoeg geleenthede vir jong Afrikaanse musikante om hulle talente ten toon te stel? Ons praat hieroor met die organiseerders van die Rockspaaider Herleef-kompetisie.

Kompas 7 Oktober 2025 07.10.2025

Marlene Prinsloo, vakadviseur by die Metro-Noord Onderwysdistrik, hersien Geografie vir die matriekeksamen.

Kompas 6 Oktober 2025 06.10.2025

Chloè van Rooyen gesels met die ATKV-debatwenners. Dié raakpraters en blitsdinkers gee wenke vir hoe om jou debatsvaardighede op te skerp. en jou woordeskat aan te vul.

Listen to the Kompas podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.