RSG
Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Kompas 11 Februarie 2021 11.02.2021 17:59
Die Kompas-span vier Valentynsdag! Tenita Kidelo gesels met ‘n paar jongmense oor old school love en new school love. Elisna Kelly is terug met episode 4 van haar reeks oor boeliegedrag.
Kompas 10 Februarie 2021 10.02.2021 26:08
Tenita Kidelo praat verder met Magda van Biljon van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor hoe om leerders van verskillende grade gereed kry vir skool. Die fokus is veral op gr.10, 11 en 12 leerders.
Kompas 9 Februarie 2021 09.02.2021 21:33
‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde brein. Tenita Kidelo gesels met Carlton Isaacs oor ‘n gesonde leefstyl, en hoe jy fiks kan bly sonder die gym.
Kompas 8 Februarie 2021 08.02.2021 15:55
Tenita Kidelo gesels met Cilliers Diedericks oor sy rol as burgermeester by ‘n juniorstadsraad. Sy hoor ook by Magda van Biljon hoe jy leerders van verskillende grade gereed kry vir hoërskool.
Kompas 4 Februarie 2021 04.02.2021 23:06
Tenita Kidelo gesels met Daniella van Zyl, wat gediagnoseer is met kanker, oor die impak wat dit op haar lewe het. Elisna Kelly is terug met haar reeks oor boeliegedrag in skole.
Kompas 3 Februarie 2021 03.02.2021 20:02
Tenita Kidelo praat met Dean Paulse oor ‘n loopbaan in die mediabedryf waaronder gedrukte media en radio.
Kompas 2 Februarie 2021 02.02.2021 17:05
Tenita Kidelo praat met Christopher Julius oor begrotings. Sy gesels ook met JP le Roux oor DIgiEd en ‘n tegnologiese gedrewe kurrikulum.
Kompas 1 Februarie 2021 01.02.2021 16:37
Tenita Kidelo gesels met Abigail Human wat die skool verlaat het as gevolg van omstandighede, maar steeds ‘n sukses van haar lewe maak. Sy kuier ook by die 18-jarige kunstenaar Cohnwille Swarts.
Kompas 28 Januarie 2021 28.01.2021 20:53
Tenita Kidelo hoor by ‘n paar hoërskoolleerders hoe hulle voel oor die skooljaar wat later as gewoontlik begin. Elisna Kelly is terug met episode 3 van haar insetsel oor boeliegedrag.
Kompas 27 Januarie 2021 27.01.2021 23:06
Tenita Kidelo hoor meer van die studierigting, kleinhandelbestuur (Retail business management).
Kompas 26 Januarie 2021 26.01.2021 19:50
Tenita Kidelo gesels met Justin Groenewald oor diabetes en hoe dit tieners raak.
Kompas 25 Januarie 2021 25.01.2021 16:14
Tenita Kidelo gesels met Edwina Stevens van Lavender Hill oor hoe sy haar omstandighede ontsnap en haar lewe verbeter het.
Kompas 21 Januarie 2021 21.01.2021 25:48
Tenita Kidelo praat met Christene Bosman-Vosloo oor identiteit en hoe dit by jongmense ontwikkel. Elisna Kelly is terug met episode 2 van haar reeks oor boeliegedrag in skole.
Kompas 20 Januarie 2021 20.01.2021 17:02
Tenita Kidelo praat met Sané Olivier oor die studierigting B.Comm Regte.
Kompas 19 Januarie 2021 19.01.2021 19:03
Tenita Kidelo praat met Anthea Lewis van CANSA oor kanker by tieners.
Kompas 18 Januarie 2021 18.01.2021 16:58
Tenita Kidelo gesels met Manise Sibiya oor haar pad na sukses. Sy loer ook in by Jodi Jantjies wat in weerwil van haar spraakprobleem, ‘n sukses van haar lewe maak.
Kompas 14 Januarie 2021 14.01.2021 25:00
Tenita Kidelo hoor by FasFacts van hulle skoolbesoeke. Elisna Kelly begin met ‘n reeks insetsels oor boelie.
Kompas 13 Januarie 2021 13.01.2021 24:05
Tenita Kidelo praat met Bertram Loriston van die Wes-Kaap Onderwysdepartement oor die aanvullende eksamen waarvoor matrikulante kan aansoek doen.
Kompas 12 Januarie 2021 12.01.2021 22:41
Tenita Kidelo gesels met Eulanda oor hoe belangrik dit is om jouself te ken in die hedendaagse samelewing. Hulle gesels ook oor Eulanda se liedjie, Phatty boom boom, en die impak wat dit op jong mense gehad het.
Kompas 11 Januarie 2021 11.01.2021 18:30
Tenita Kidelo gesels met Percy de Villiers, 'n jong man van Oudshoorn wat deesdae in Bloemfontein bly, oor sy suksesse.
Kompas 7 Januarie 2021 07.01.2021 21:47
Tenita Kidelo praat met Hanneli Davids oor haar werk as ‘n jeugontwikkelaar en die besigheidsbedryf.
Kompas 6 Januarie 2021 06.01.2021 18:40
Tenita Kidelo en haar gas Lara-Mari Geldenhuys gesels oor die lewe as ‘n eerstejaarstudent. Tenita gesels ook met ‘n paar graad 11’s om uit te vind of hulle gereed is vir hierdie belangrikste jaar van hulle skoolloopbaan.
Kompas 5 Januarie 2021 05.01.2021 20:07
Tenita Kidelo praat met Christene Bosman-Vosloo oor die belangrikheid van introspeksie en retrospeksie.
Kompas 4 Januarie 2021 04.01.2021 16:26
Tenita Kidelo gesels met die 14-jarige Carmi Philander oor haar eerste publikasie en haar liefde vir kreatiewe skryf. Tenita gesels ook met ‘n paar matrikulante om uit te vind hoe hulle die tyd omkry tydens die wagperiode.
Kompas 31 Desember 2020 31.12.2020 19:53
Tenita Kidelo kyk terug op die jaar wat was, en bespreek die onverwagse draaie wat 2020 gemaak het en gesels oor wat voorlê in 2021.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.