RSG
Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Kompas 10 Mei 2021 10.05.2021 24:41
Tenita Kidelo praat met Ziyaad Moerat, vakadviseur vir Fisiese Wetenskappe, oor die foute wat matrikulante in die eksamen maak, en hoe hulle dit kan verhoed.
Kompas 6 Mei 2021 06.05.2021 22:33
Tenita Kidelo praat met Carin van Graan, ‘n Wiskunde Gelettertheid-onderwyseres van die CBC St John Hoërskool in Parklands, oor die foute wat matrikulante in die eksamen maak.
Kompas 5 Mei 2021 05.05.2021 24:44
Tenita Kidelo praat met Lester Momberg, 'n senior kurrikulumbeplanner vir die vak Besigheidstudies, oor die algemene foute wat matrikulante in die eksamen maak.
Kompas 4 Mei 2021 04.05.2021 25:17
Tenita Kidelo praat met Lester Momberg, 'n senior kurrikulumbeplanner vir Besigheidstudies, oor wat matrikulante in die eksamen kan verwag.
Kompas 3 Mei 2021 03.05.2021 24:22
Tenita Kidelo gesels met Wiskunde-onderwyser Salome Madden om die afdeling, Data en Statistiek, te hersien.
Kompas 29 April 2021 29.04.2021 26:22
Tenita Kidelo gesels met Larnelle Lewies oor die jongste mode- en skoonheidstendense.
Kompas 28 April 2021 28.04.2021 23:44
Tenita Kidelo praat met Hirome Shikeagi oor ‘n loopbaan in arbeidsterapie. Sy gesels ook met Lauren Lee Toring oor entrepreneurskap.
Kompas 27 April 2021 27.04.2021 28:02
Tenita Kidelo praat met Ria Taylor, ‘n Afrikaansonderwyser by Hoër Meisieskool Paarl, oor Afrikaans Huistaal vraestel 2.
Kompas 26 April 2021 26.04.2021 18:07
Tenita Kidelo gesels met Alfrin Seconds van Genadendal oor tweede kanse, en hoe omstandighede jou kan motiveer om beter te doen.
Kompas 22 April 2021 22.04.2021 15:00
Tenita Kidelo gesels met Elzeth Conradie van Procare oor hoe om stres te beheer.
Kompas 21 April 2021 21.04.2021 26:42
Tenita Kidelo gesels met lewensafrigter Cameron van Rensburg oor hoe om die regte loopbaankeuse te maak. Hulle gesels ook oor boeliegedrag en depressie onder jongmense.
Kompas 20 April 2021 20.04.2021 27:48
Tenita Kidelo gesels met Miche van Wyk oor dramastudies, en kuier ook by 'n matrikulant wat 'n sopkombuis in sy gemeenskap oprig.
Kompas 19 April 2021 19.04.2021 18:51
Tenita Kidelo gesels met die 19-jarige Godwin Taweni van Richie in die Noord-Kaap oor sy vele suksesse en die titels agter sy naam.
Kompas 15 April 2021 15.04.2021 25:57
Tenita Kidelo en Salome Madden doen Wiskunde-hersiening met die fokus op rye en reekse.
Kompas 14 April 2021 14.04.2021 25:26
Die internet is 'n wonderlike plek, maar kan ook soms 'n wrede plek wees. Tenita Kidelo praat met Eric Jacobs oor kuberboelies, en hoe ons kan help om die internet 'n veiliger plek te maak. 'n TikTokker, Feigh, deel haar ervarings met kuberboelies.
Kompas 13 April 2021 13.04.2021 18:56
Tenita Kidelo kyk na die belangrikheid van vaardigheidsopleiding. Romario Cloete vertel ook van die vaardighede wat hy as student aangeleer het.
Kompas 12 April 2021 12.04.2021 24:54
Carin van Graan, 'n Wiskunde Gelettertheidonderwyser by die CBC St. Johns Skool in Parklands, doen hersiening van tariefstelsels.
Kompas 8 April 2021 08.04.2021 23:15
Graad 9 leerders moet later vanjaar hulle vakkeuses vir volgende jaar maak. Tenita Kidelo praat met Eurica Beukes oor die belangrikheid van vakkeuse, en hoe om die regte vakke te kies.
Kompas 7 April 2021 07.04.2021 25:18
Carin van Graan doen hersiening van die afdeling datahantering in Wiskundige Gelettertheid.
Kompas 6 April 2021 06.04.2021 24:27
Tenita Kidelo gesels met Wiskunde-onderwyser Salome Madden om die afdeling, Data en Statistiek, te hersien.
Kompas 5 April 2021 05.04.2021 23:27
Tenita Kidelo praat met Eric Jacobs, 'n kuber-ambasadeur van die Wes-Kaap Onderwysdepartement, oor kubberveiligheid vir leerders.
Kompas 2 April 2021 02.04.2021 20:12
Tenita Kidelo praat met jongmense oor hulle gunsteling herinnerings van Paasfees, en hoe hulle ‘n verskil kan maak tydens Paasfees 2021. Die span loer ook in by El-Shalem Haven, ‘n leerinstelling vir kinders met gestremdhede, om te hoor wat Paasfees vir hulle beteken.
Kompas 1 April 2021 01.04.2021 27:18
Tenita Kidelo praat met William Sezoe oor hoe taal help met identiteitsvorming, en wat die impak van die weglating van moedertaalonderrig kan wees.
Kompas 31 Maart 2021 31.03.2021 27:18
Tenita Kidelo vind meer uit van Atvance Academy se gratis kursusse.
Kompas 30 Maart 2021 30.03.2021 22:38
Tenita Kidelo gesels met drie jong atlete wat grense verskuif en geskiedenis maak in sportsoorte wat stereotipies vir mans bedoel is.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.