Annemie Ress
Afrikaans Vandag met Annemie
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213
Author
Annemie Ress
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Koek en tee saam met ABBA 08.09.2021 22:20
Waaraan laat ABBA en koek en tee jou dink? Carien, Stefan en ek gesels en drink tee …
Die Vineyard Series, 3 08.09.2021 2:19
Die lasted twee poems - Valsetto en Die Mond
Die Vineyard Series, 2 08.09.2021 3:44
Muizenberg, Die blik kis en Die heining
Die Vineyard Series, 1 08.09.2021 5:30
Dans, gedigte en Paul Soetwater
Dis ok Om oud te word … 03.09.2021 23:28
Stoffel, Carien en ek begin gesels oor oud word.
Alternatiewe watergat en wie is jou dosent? 01.09.2021 23:59
Kampus tyd saam met Carien, Stefan en ek
Swart kat, Sasol, Sing, Mev Balls …Advertensies 25.08.2021 24:09
Ons praat lekker oor advertensies, ouer, nuwer en nuut… Stefan is reg, Carien is goed met byklanke!
Piet Pompies, die tannie met die swart hare en handeroom 23.08.2021 28:44
Natashe en ek praat oor lekker vakansies en soos gewoonlik baie meer!
Dis lekker by die see en partytjietyd! 22.08.2021 17:22
Carien en ek sit in die tuin naby die see en gesels te lekker … en word vaaakkk!
Video video aan die muur…vasbyt ons klank wakkel bietjie :) 19.08.2021 19:44
Carien en Stefan gesels sonder my oor videos, cds, dvds en meer!
Vlieg is nie altyd so lekker nie … vra die likkewaan 13.08.2021 25:55
Stoffel, Carien en ek praat oor vlieg, lugrederye en harige stories
Cats/Katte, fliek en popcorn/springmielies 11.08.2021 24:30
Kom saam met Stefan, Carien en ek fliek toe!
Vlooie, Salt Lake en sooibrand 08.08.2021 30:12
Natashe en ek praat oor Alles en natuurlik COVID ook
Skool vakansie, poppespel en die afleweringsman 07.08.2021 22:37
Carien en ek onthou skoolvakansies
Woolworths hoender en vlugvoosheid 06.08.2021 23:24
Stefan praat met my en Carien vanuit SA en ons gesels vlieg stories
Kersfees, kardoesies, tradisies en ‘n helikopter 04.08.2021 24:23
Stefan en ek praat Kersfees en natuurlik is Boney M daar!
Grendeltyd, New York en nuwe vriende 31.07.2021 22:43
Adriaan uit New York gesels lekker saam!
Hoeveel skilderye het Winston Churchill geverf? Wenners, wenners wil ons wees! 28.07.2021 23:06
Kom speel Trivial Pursuit saam met my, Carien en Stefan
Weer, weerlig en verandering 25.07.2021 22:31
Carien en Stoffel laat mens baie nadink in hierdie episode
Piesang piesang paw paw … hoe vinnig kan jy hardloop? 21.07.2021 21:05
Carien, Stefan en ek onthou skoolsport …..
Stokperdjies - beslis nie stryk of huisskoonmaak nie! 17.07.2021 20:22
Carien en ek praat stokperdjies!
Die orrel kom uit die hel en ouderling pilletjies 14.07.2021 23:25
Kerk herinneringe is ons lekker gesels onderwerp tussen Stefan, Carien en ek
Is ons big in Japan? Alexander die Grote, Jack, Tilly, troeteldiere, skoolkoor, drama met pampoen 11.07.2021 25:37
Natashe, Carien en ek praat oor ons troeteldiere en baie meer!
Been verwarmers, gras sny met kopbande, groot skouers, permanente hare en stywe belde 10.07.2021 24:40
Marelise en ek dink aan al die modes wat ons kan onthou!
Eet jou lewer voor jy gaan swem 10.07.2021 22:19
Stoffel, Carien en ek praat Afrika invloede op kos en goeie maniere
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.