Annemie Ress

Afrikaans Vandag met Annemie

Society AF ↓ 439 episodes

Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213

Author

Annemie Ress

Category

Society

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Lied oor Niemandsland, deur Jan Rabie, gelees deur Carien 10.07.2021

So hartseer en tog so mooi

Op soek na ‘n halwe sprokie, deur Willem de Vries, gelees deur Carien 10.07.2021

Oor bure, drome en vrae

Kaalvoettyd deur Ilse van Staden, gelees deur Annemie 10.07.2021

‘n Pragtige storie oor die Waterberge

Luister na Papier paniek… Marita vd Vyver, gelees deur Stefan 10.07.2021

‘n Lekker luister!

Jy mag nie Knightrider kyk voor jy jou eiervrug opgeeet het nie! 08.07.2021

Stefan, Carien en my interessante eet stories

Kameeldoringbome met diep wortels, stokvel en pragtige Afrika 02.07.2021

Stoffel, Carien en ek Raak nostalgies

Speel saam Monopolie! 30.06.2021

Stefan werk die Casino en onverwagte dinge gebeur!

Ons lees Sarie, Huisgenoot, Hoekie vir Eensames en foto verhale! 29.06.2021

Carien en ek Blaai lekker Deur tydskrifte Deur die Jare!

Blokkiesraaisel kompetisie 23.06.2021

Stefan, ek en Carien kompeteer om die blokkiesraaisel kroon te wen!

Verjaarsdae, snork, legends, bands en perde asook die Huisgenoot 19.06.2021

Natashe en ek praat voor alles van musiek tot die Huisgenoot en natuurlik resepte ook

Goeie maniere, Boks met ‘n D, Freddi snork, Oom, Tannie en parkering 18.06.2021

Stoffel, Carien en ek giggel oor goeie maniere

Skooldae, Miles van Amerika, pakslae en Laurika 16.06.2021

Ons onthou onnies, stout wees en skooltyd, Carien, Stefan (aka Wolraad) en ek

Sewe mere, silver strooitjies en laat nag trou in Argentinie 14.06.2021

Ons gesels weer met Hendrik en leer baie interessante dinge en toe ons Kyk is ons tyd te gou Om!

Chocolate logs, vissies en nut puffs… 09.06.2021

Ons gunsteling sweets!

Kaap, Jeffrey’s Baai, Perdebye en Kersfees in die stoor 07.06.2021

Stoffel, Carien en ek praat vakansie deel twee en sommer baie ander dinge ook

Nadia se ark is nog nie in Kansas nie 06.06.2021

Nadia vertel ons van China, troeteldiere en dinge wat mens Dalk nie van weet nie!

Planeet van die ape asook vinnig is die Vader en Moeder van Stadig 03.06.2021

Carien en ek gesels oor interessante nuusbrokkies en breuk ons werksdag ‘n bietjie op.

Stefan verander in Wolraad Woltemade na ‘n liewe lawwe lollery… 02.06.2021

Carien en ek is skoon stom oor die mooi gediggie waarmee Stefan begin en toe kom Wolraad

Perm hare, veldskool en skooldae 29.05.2021

Marelise en ek praat oor dinge wat ons laat giggel!

Willem, Egoli, Smart, en meer 26.05.2021

Onthou julle …. Akte urls en aktrieses…Carien en Stefan laat ons lekker terugdink…

Kan mens iemand vang in ‘n wip met ‘n braaibroodjie? Natashe? 23.05.2021

Ons raak lekker honger en dink terug!

Warmbad, kaalvoete en te min tyd! 21.05.2021

Ons praat oor kindertyd se vakansie hou - Warmbad, Wildtuin, Naboomspruit … maar gaan deel 2 maak want ons mis die Kaap en en en!

Milkybar met klapper, volksliedjies en die teelaarde 19.05.2021

Ons praat vanaand oor ou volksliedjies en die tyd vlieg vinnig verby - Carien, Stefan en ek gesels heerlik

Matjiesfontein, Pelgrimsrus en die Groot Gat 18.05.2021

Watter plekke praat ek van en wat ‘n mooi Koos Kombuis song ontdek ek!

Pienk perde trou jonkers toonnaels - bygelowe en boererate deel 2 18.05.2021

Carien en Stefan Gee nog raad en deel bygelowe

Listen to the Afrikaans Vandag met Annemie podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.