Annemie Ress

Afrikaans Vandag met Annemie

Society AF ↓ 439 episodes

Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213

Author

Annemie Ress

Category

Society

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Springmielies en maltesers en lekker fliek kyk! 19.11.2021

Afrikaanse flieks maak vir lekker gesels tussen Stoffel, Carien en ek

Van preie en Boney M 18.11.2021

Carien en ek gesels oor die week wat was

Rekenaars en stof… kom leer oor MER 18.11.2021

Stefan en ek gesels so lekker, ek dink skoon dis winter in SA!

Waar’s my heining, lekker bbq pannekoekies en kuier in Suid Afrika 14.11.2021

Natashe en ek gesels oor haar vakansie en my bietjie drom probeer speel

Die week wat was en lag ‘n slag! 14.11.2021

Carien en ek gesels oor ons week … en Welkom Curaçao

Wat is op jou emmerlys (bucket list)? 13.11.2021

Stoffel en Carien gesels!

Onthou vir MER en die Alberton biblioteek 13.11.2021

Stefan lees vir ons ‘n paar uitreksels

Wie verstaan die boekie se woorde? 11.11.2021

Stefan se ouma het ‘n ou verjaarsdagboekie met gesegdes …. Carien en ek probeer hulle verstaan!

Hoe lank is die Nyl, Sarah de Jager 01.11.2021

Stoffel, Carien en ek ontdek mere, damme en riviere!

Tikmasjiene, nommer asseblief? 27.10.2021

Stefan en ek onthou ou tegnologie … wel nie te oud nie ….

Feesviering, te min eet en klippe kap 23.10.2021

Stoffel, Carien en ek gesels oor wat feesvier so lekker maak!

Die posduif oor Germiston meer 20.10.2021

Carien en ek praat oor die week wat was

Huiswerk of huiswerk, waaraan laat dit jou dink? 15.10.2021

Stoffel, Carien en ek praat oor huiswerk Vandag en gister.

Die eerste keer toe ek… 13.10.2021

Stefan, Carien en ek gesels oor die wonder van eerste kere!

ONS 100ste POTGOOI met verrassings gaste! 04.10.2021

Baie dankie aan al ons gaste en luisteraars! Kom kuier lekker saam met ons!

Ons kyk terug …. 03.10.2021

Carien en ek kyk terug oor die 98 episodes sover!

Rympies vir Kinders Groot en Klein 03.10.2021

Stefan lees so lekker voor, gryp ‘n koffie en kom luister saam

Kar-ry-musiek en Carien bel Stoffel 02.10.2021

Luister wat praat hulle

Ons praat nie oor vakansiedae nie … Maar oor die Blou Meul 30.09.2021

Carien, Stefan en ek gesels oor sommer alles

Dubbel dik borrelgom melkskommel en trek … 26.09.2021

Trek raad aan Stoffel van Carien en my

Ons is vandag weens wie voor ons was 25.09.2021

Carien, ek en oom Cornel gesels oor waar ons vandaan kom

Klippe kou of kafdraf, wat doen jy in jou ledige ure? 22.09.2021

Stefan en Carien deel wat ons in ons ledige ure doen!

Hoe Om Niks te doen nie 19.09.2021

Mark leer my en Sharon oor niks doen!

Herken jy die geluide? 15.09.2021

Carien, Stefan en ek gesels oor waaraan dieregeluide jou herrinner!

Die trein, Pac-Man en verandering 11.09.2021

Stoffel, Carien en ek praat oor verandering

Listen to the Afrikaans Vandag met Annemie podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.