Annemie Ress
Afrikaans Vandag met Annemie
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213
Author
Annemie Ress
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Alligators, JAN en Klein Jan so op ‘n Sondagmiddag 30.01.2022 23:50
Natasha en ek klets so op ‘n Sondag:)
Lande, boeke, beeshaas en whiskey 26.01.2022 21:54
Stefan, Carien en ek praat oor boeke wat ons op vakansie gelees het
Spookstories op ‘n Saterdagmiddag 22.01.2022 10:14
Jammer vir die af en toe gaap!
Saterdagmiddag geselsie oor alles en nog wat 22.01.2022 19:53
Carien en ek kekkel lekker
Ruimtemense, avokados en ideale plekke 19.01.2022 20:47
Lekker Om weer met Stefan en Carien te praat
‘n Prins besoek Bloemfontein, die Dirty Boys en meer 17.01.2022 7:48
Luister as Stefan Lees wat gebeur
Bloemfontein O Bloemfontein! 15.01.2022 6:34
Luister na Stefan, jy sou ook daar wou Wees!
Oor alles en nog wat en die os oppie jas asook‘n dierasie 04.01.2022 20:20
Carien en ek gesels sommer net :)
Hoekom word mens so honger van Niks doen nie? 29.12.2021 20:31
Carien en ek gesels oor vakansie, Lees en meer
Kerskuier in Skotland en bietjie whisky proe 22.12.2021 15:15
Carien vertel bietjie van hulle vakansie
‘n Afrika-Krismis op die plaas een honderd jaar gelede 20.12.2021 8:24
Luister na Stefan, dis heerlik soos Krismis poeding
Vakansie vakansie en weg met jou kopseer! 17.12.2021 19:24
Carien en ek praat voor die vakansie
Kuier nog ‘n bietjie saam met Stefan en Anna 17.12.2021 17:22
Dink lekker na as julle na Stefan luister
Borough mark, kaas, olyf olie en Kersfees - die week wat was 13.12.2021 19:10
Carien en ek gesels lekker!
Anna deel twee, Berlyn en Mimi 08.12.2021 6:06
Stefan lees verder vir ons voor
‘n Kort stukkie oor Eugene Marais 06.12.2021 2:49
Luister wat Stefan uitvind
Anna Neethling-Pohl amper ‘n Kersfees baba 04.12.2021 6:12
Stefan vertel ons meer oor die wonderlike aktrise se lewe
Hoopstad kuier en deel twee van skuldige plesiertjies 04.12.2021 17:33
Stoffel, Carien en ek gesels deel 2
Kersfees in Amerika en die kat se pajamas 04.12.2021 19:11
Natashe, Carien en ek lag so baie!
Suid Afrikaanse Kersfees … en ‘n cassette boks… 04.12.2021 19:12
Marelise, Stoffel, Stefan, Carien en ek lag lekker!
Argentynse Kerswense en die tandemuis! 04.12.2021 18:02
Hendrik, Carien en ek gesels lekker oor Kersfees in Argentinie
Verjaarsdag, slaap en gaap tee en die week wat was 01.12.2021 19:11
Carien en ek klets
Skuldige plesiertjies soos skate en kietsies 28.11.2021 20:50
Stoffel, Carien en ek begin oor skuldige plesiertjies praat, Maar kry nie klaar nie!
Gee my roomys en brood tot ek omval! 24.11.2021 20:38
Carien, Stefan en ek raak honger …
Winternag, bittergal, bromponie en toebroodjie… 22.11.2021 19:07
Stefan en ek gesels verder oor ou skrywers ….
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.