Annemie Ress
Afrikaans Vandag met Annemie
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213
Author
Annemie Ress
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Eenmaal was daar ‘n goeie man 12.04.2022 18:22
Die storie wat Stefan voorlees laat mens lekker dink
Hoe mis ek Afrikanagte 12.04.2022 19:20
Stefan lees Jeanette Ferreira se Een van daardie wonderlike Afrikanagte voor
Trou, blomme en zebras 06.04.2022 19:10
Ons gesels lekker oor troues!
Hoor Jy die hoender kraai? 06.04.2022 9:29
Stefan lees Dot Serfontein voor
Die vrou op die strand 05.04.2022 14:29
Lekker bederf storie lees deur Stefan
Die Plankie 05.04.2022 10:14
Stefan lees nog ‘n storie voor
Rillings op ‘n Sondag 03.04.2022 7:05
Aarde - Stefan lees ‘n storie wat rillings gee
Karel, Stefan en die Engelsman 02.04.2022 17:25
Kom luister na Stefan!
Bloemfontein, sambrele en die Engelsman 31.03.2022 20:09
Carien en Stefan praat or Bloemfontein
Vissies wat vissies eet en kar leer bestuur 25.03.2022 20:00
Carien en ek praat naweek en die week wat was
Waar is die melk? 17.03.2022 17:53
Kom luister hoe ons goeie nuus stories deel
Die Sahara wind en stadige breine 15.03.2022 20:30
Carien en ek soek worded vandag!
Afrikaans Vandag is en jaar oud! Kom hou partytjie met 4 koppe 10.03.2022 17:48
Carien en ek babbel lekker!
Waaraan laat die lirieke jou dink? 10.03.2022 12:43
Carien lees haar vier gunsteling song lirieke
Gee aan die Salusa 45! 09.03.2022 21:38
Oud word en pret gesels Stefan, Carien en ek
Naweek werk, wie het gedink… 04.03.2022 22:29
Carien en ek gesels oor die week wat was!
Songs sonder musiek laat jou beter voel 04.03.2022 11:35
Kuier met Johannes, Jan, Koos, Francois en Karen
Hoe help mens? 03.03.2022 14:47
‘n Kort potgooi oor die Ukraine. Caroline se boodskap: Partly because I have a Polish husband who have family in Ukraine (who are currently safe), but mainly because I know lots of us want to do something to help.. I’m looking to collect some items to ship to Poland to support the refugee crisis out of Ukraine. Blankets, sleeping bags, mattresses, sheets, duvets, towels, new underwear Batteries, p...
Koue winter, spring oor vure en kuier in China 26.02.2022 22:21
Ons gesels lekker met Nadia
Gaap gaap knieg en mallemeule - dis die Randse Skou 23.02.2022 20:55
Kom kuier saam met Stefan, Carien en kyk
Duiker duiker kom in …. 20.02.2022 20:49
Natashe en ek praat op Sondag middag
Grys hare en musiek vir katte 16.02.2022 20:10
Ek en Carien klets oor die week wat was
10 Minute met die Huisgenoot! Sonder NikNaks of ‘n Lunchbar 16.02.2022 10:14
Hoor bietjie van die Huisgenoot se geskiedenis
Boerseun en rolypoly oppie skip 09.02.2022 20:27
Stefan vertex van ‘n interessante boek
‘n Sensitiewe onderwerp wat ons oor moet gesels 02.02.2022 20:36
Carien en ek gesels oor ietsie meer hedendags en belangrik
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.