Annemie Ress

Afrikaans Vandag met Annemie

Society AF ↓ 439 episodes

Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213

Author

Annemie Ress

Category

Society

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Wereldwagwoorddag en distopie! 05.05.2022

Kom luister wat gebeur met my en Carien!

Die vlindervanger 04.05.2022

Voorgelees deur Stefan - so mooi!

Waar is die goeie Nuus en gepekelde komkommer? 03.05.2022

Carien en Ek kuier bietjie

Bertie kom verby 03.05.2022

Luister lekker na Stefan nou dat hy amper weer gesond is!

Span bou, waterparke en ‘n bietjie veldskool 01.05.2022

Natashe en ek maak ‘n deurbraak

Ek is so honger ek gaan flou val! 22.04.2022

Vrydagaand geselsie

Pret feite oor Suid Afrika 18.04.2022

Aan die einde van die lang naweek vind Annemie interessante feite

Wie hoor Jy sing in die doodswaak? 18.04.2022

Die storie is ‘n classic!

Was Oupa dapper? 17.04.2022

Stefan lees nog ‘n mooi storie voor

Hoeveel kos ‘n skaap? En ‘n jong dame klim nie boom nie 17.04.2022

Luister na Stefan om te hoor

Bevele bevele 16.04.2022

Stefan lees Skietbevel voor

Nie wat Jy dink nie 16.04.2022

Waaraan laat die storie jou alles dink

Die een is’n juweel 16.04.2022

Lekker luister met Stefan

Kom luister bietjie na oop soos ‘n roos 15.04.2022

Stefan lees lekker voor

Al gehoor van ‘n vleisbord met ‘n bloeiseltak? 15.04.2022

Stefan lees vir ons voor

Tant Beatrice en ‘n stil begrafenis 15.04.2022

Stefan lees nog bietjie Dot voor

‘n Jong vrou en ‘n wa 15.04.2022

Die storie is ‘n moet luister, veral soos voorgelees deur Stefan

Vlug om Vryheid en ‘n klip in die modderstroom 15.04.2022

Ag die storie laat mens dink

Vreemde tantes en kuiergaste op Bossiespruit 15.04.2022

Kom luister en drink koffie saam met Stefan

Lag! 15.04.2022

Stefan dit sy storiereeks voor

Junie 1901 14.04.2022

Haan terug NA 1901 saam met Stefan

Ken jy van die Houtman 14.04.2022

Stefan lees die Houtman she storie

Groete daar op Voorstevlei 14.04.2022

Kom luister hoe Stefan met woorde toor

Verhinder, behinder, wats die regte woord 13.04.2022

Carien en ek kuier oor die week wat was

Wat van ete by die koningin? 12.04.2022

Sit terug en luister lekker as Stefan lees

Listen to the Afrikaans Vandag met Annemie podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.