Maroela Media
ToekomsVenster
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: maroelamedia.co.za
Autor
Maroela Media
Kategoria
Strona podcastu
Ostatni odcinek
1 paź 2026
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
ToekomsVenster | Om met God rekening te hou 02.02.2026 3:30
Dié gedeelte in 1 Samuel verseker ons daar kom ʼn dag van afrekening vir elkeen wat nie met God rekening hou nie.
ToekomsVenster | Jesus is die brug na oorvloedige lewe 26.01.2026 5:57
Wat wegspoel, maak soms plek vir iets dieper en nuuts.
ToekomsVenster | Jou naam in die Boek van die Lewe 26.01.2026 5:35
Die vraag is nie of jy goed genoeg is nie, maar of jy Hom ken.
ToekomsVenster | Ware leierskap begin by diens 26.01.2026 5:03
Bid vir die leiers van die wêreld. Mag ons waar ons leef en werk, die styl van die Koninkryk uitleef: sag, nederig, wys en met waarheid.
ToekomsVenster | Nederigheid wat eer bring 26.01.2026 4:58
Ware krag lê nie in vernedering van ander nie, maar in nederigheid.
ToekomsVenster | Jou woorde sê iets van jou karakter 26.01.2026 5:52
Kommunikasie kan brûe of mure bou en die verskil lê in liefde.
ToekomsVenster | Geloof wat voed 22.01.2026 5:14
As gelowiges kan ons nie wegkyk van honger nie. Christus se Gees roep jou tot medelye, geregtigheid en dade van genade.
ToekomsVenster | Mag God jou seën met genoeg dwaasheid om te glo jy kan ʼn verskil maak 22.01.2026 4:05
Moenie huiwer nie. As God gepraat het, stap die pad saam met Hom.
ToekomsVenster | Heiligheid versier God se huis, ook vandag 21.01.2026 4:45
Die kerk se roeping is nie om sonde te ignoreer nie, maar om gelowiges te begelei op ʼn pad van heiligmaking en groei in Christus.
ToekomsVenster | Tussen teleurstelling en toewyding 20.01.2026 4:54
Die kerk kan diep seermaak, maar bly ook ʼn plek van roeping en gemeenskap. Hoe hou ons vas aan geloof sonder om seer te ontken?
ToekomsVenster | Gister en vandag 19.01.2026 5:18
Die Bybel sê elke dag het genoeg van sy eie uitdagings. Jy maak jou moeg en moedeloos as jy voortdurend in gister of môre leef.
ToekomsVenster | 2026 vra helder besluite 12.01.2026 4:07
ʼn Nuwe begin is dikwels soos ʼn pad wat na links of regs uitswenk. ʼn Nuwe begin is ʼn tyd om nuut te besin.
ToekomsVenster | God wag vir jou eerste tree 12.01.2026 4:40
Die belofte en die Beloofde Land wag. Moenie dit misloop nie. Sit jou voete in die water.
ToekomsVenster | Geloof eerder as vrees 12.01.2026 4:02
Tog het hierdie generasie – die Josua-generasie – ʼn besluit geneem: “Ons gaan nie terug woestyn toe nie”.
ToekomsVenster | Vertrou God vir wat voorlê 12.01.2026 4:37
Die Beloofde Land, God se nuwe dag, roep na jou en wat jy wel weet, is dat God reeds daar is.
ToekomsVenster | ‘Here, leer my’ – ʼn gebed vir 2026 12.01.2026 4:33
Hoe leef ek in ʼn wêreld wat toenemend onseker en onvoorspelbaar word?
ToekomsVenster | ʼn Oproep tot geestelike volwassenheid 08.12.2025 5:06
Jesus vra steeds: “Verstaan julle?”. Dit is ʼn vraag wat groei en diepte van elke gelowige eis. Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2025. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 12 Januarie 2026 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwejaar.
ToekomsVenster | ʼn Barmhartige uitnodiging vir die uitgeputtes 08.12.2025 3:44
Dalk is dit nie omdat jy nie meer krag vir die stryd het nie; dalk vra God net dat jy eers rus.
ToekomsVenster | Die roeping wat ons nie langer kan uitstel nie 08.12.2025 4:29
Volwassenheid beteken om nie net God lief te hê nie, maar om Sy wil te ken, Sy Woord te gebruik en Sy roeping te leef.
ToekomsVenster | Nehemia se roepstem weerklink 08.12.2025 3:43
Dertig jaar ná demokrasie is ons steeds in ʼn moeras, maar dalk is die uitkoms nader as ons dit saam aanpak.
ToekomsVenster | ‘Gaan maak vrede’ is die oproep vir ʼn land wat mekaar verskeur 08.12.2025 4:06
Ons gemeenskap deel soveel met mekaar en tog kies ons keer op keer om te baklei in plaas van te bou.
ToekomsVenster | Welkom tuis 05.12.2025 3:47
Ons kleinseun kom te vroeg, maar presies op God se tyd en herinner ons net hoe kosbaar die lewe is.
ToekomsVenster | Waar die krip en die kruis ontmoet 04.12.2025 3:31
In ʼn besige Kersseisoen roep God ons terug na die eenvoudige maar radikale hart van die Evangelie.
ToekomsVenster | God is ook hier teenwoordig 03.12.2025 5:04
Hy is uitnodigend teenwoordig deur sy Gees.
ToekomsVenster | ʼn Evangelis teen die tyd 02.12.2025 5:01
Selfs met ʼn fase 4-kankerdiagnose weier hy om sy roeping neer te lê, en miljoene mense pluk die vrugte daarvan.
Podobne podcasty
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS