Maroela Media

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: maroelamedia.co.za

Autor

Maroela Media

Kategoria

Religion

Strona podcastu

maroelamedia.co.za

Ostatni odcinek

23 lis 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android 10 mln+ pobrań · ocena 4,7+ iOS wkrótce

Odcinki

ToekomsVenster | Here, ek verstaan nie 23.11.2026

Eerlikheid voor God is deel van ’n egte verhouding met Hom. Immers, dit is wat Hy vra: Gee My jou hart.

ToekomsVenster | Wanneer die moegheid begin wys 23.11.2026

As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid die uitdagings tegemoet te gaan.

ToekomsVenster | Wanneer ons met die gevolge van ons eie keuses leef 23.11.2026

Mag die Here ons die genade gee om met geestelike volwassenheid en onderskeiding te leef.

ToekomsVenster | Mag jy vandag rus ervaar 23.11.2026

Mag jy vandag iets van hierdie rus ervaar en mag jy weet: Die Here is groter as dit wat jou bang maak.

ToekomsVenster | Sien ook die mens agter die diens 23.11.2026

Ons is dikwels vinnig om te kritiseer, maar hoe gereeld dink ons aan die stryd wat iemand anders stilweg voer?

ToekomsVenster | Laat ons lewe in die lig van die Here 16.11.2026

Kom ons keer terug na die God van die Bybel.

ToekomsVenster | Ek het die Here gesien 16.11.2026

Mag die Here ons telkens weer iets van Jesaja se gewaarwording gee: Here, ek het U nodig.

ToekomsVenster | Wingerde wat suur druiwe dra 16.11.2026

God het soveel aan ons toevertrou. Die vraag is nie net wat ons bely of watter godsdienstige dinge ons doen nie, maar watter vrug ons lewe dra.

ToekomsVenster | Wanneer God nie deur uiterlike godsdiens beïndruk word nie 16.11.2026

Die vraag is dus: Is my hart by God? Is my hart werklik op Hom gerig? Het ek Hom lief?

ToekomsVenster | Die kuns van saamwerk 16.11.2026

Ek wil jou vandag uitnooi om hieroor na te dink: Waar staan jy in die verskillende verhoudings en samewerkingsverbande waarvan jy deel is?

ToekomsVenster | God ontmoet elkeen van ons persoonlik 07.11.2026

Kom ons vertel vir mekaar, met dankbaarheid en verwondering, van die Here se goedheid en trou in ons lewens.

ToekomsVenster | God is groter as ons begrip 07.11.2026

Miskien is dit juis waar geloof begin: wanneer ons erken dat God groter is as ons begrip, groter as ons vrae en groter as die omstandighede waarin ons onsself bevind.

ToekomsVenster | Die Trooster doen sy werk 07.11.2026

Wat ’n genade om te weet dat wanneer ons woorde opraak, God se Woord nie ophou praat nie.

ToekomsVenster | ’n Oop hand in plaas van ’n gebalde vuis 07.11.2026

Ons volg immers Jesus. Die Een wat ons leer om selfs ons vyande lief te hê.

ToekomsVenster | Ons is nie los van mekaar nie 07.11.2026

Ons is geroep om sout en lig te wees en iets van God se koninkryk sigbaar te maak.

ToekomsVenster | Voetstoots gekoop 06.11.2026

God het jou in Christus Jesus voetstoots gekoop, maar Hy wil jou nie so los nie.

ToekomsVenster | Jy kan nie alles doen nie! 05.11.2026

Wat is dit wat die Here aan jou toevertrou het en is jy daarmee besig?

ToekomsVenster | Jou stem is ook jou verantwoordelikheid 04.11.2026

Sal jy asseblief opdaag?    

ToekomsVenster | Wanneer die duiwel jou petrol trap 02.11.2026

God roep ons nie bloot om besig te wees nie. Hy roep ons om voluit te leef – as mense wat aan Hom behoort.

ToekomsVenster | Wanneer die hemel van genade getuig 02.11.2026

Die blou hemelruim herinner ons aan ’n God wie se grootheid ons verstand te bowe gaan en wie se genade geen grense ken nie.

ToekomsVenster | Gister, vandag en tot in ewigheid getrou 23.10.2026

Mag hierdie waarheid ons vandag dra: Ons hoef nie die toekoms in ons hande te hou nie, want ons lewe is in God se hande.

ToekomsVenster | Wie kan met God vergelyk? 23.10.2026

Ons God is groot, onvergelykbaar en uniek. En die wonder is dat hierdie verhewe God Hom in Jesus Christus so naby aan ons kom maak het.

ToekomsVenster | Selfs in jou grysheid dra Hy jou 23.10.2026

Here, hier is ek. Ek is beskikbaar.

ToekomsVenster | Die God wat jou dra 23.10.2026

Dan moet ons onthou: Die Here se trou hang nie af van ons vermoë om onsself staande te hou nie.

ToekomsVenster | Waarop bou jy jou sekuriteit? 23.10.2026

Vertrou Hom met jou vrese, onsekerhede, planne en toekoms.

Słuchaj podcastu ToekomsVenster w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS