Maroela Media
ToekomsVenster
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: maroelamedia.co.za
Autor
Maroela Media
Categoría
Web del podcast
Último episodio
23 de nov. de 2026
¿Dónde escuchar?
Podcasts en la app Replaio Radio Muy prontoLos podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts
Episodios
ToekomsVenster | Here, ek verstaan nie 23.11.2026 5:48
Eerlikheid voor God is deel van ’n egte verhouding met Hom. Immers, dit is wat Hy vra: Gee My jou hart.
ToekomsVenster | Wanneer die moegheid begin wys 23.11.2026 5:00
As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid die uitdagings tegemoet te gaan.
ToekomsVenster | Wanneer ons met die gevolge van ons eie keuses leef 23.11.2026 4:15
Mag die Here ons die genade gee om met geestelike volwassenheid en onderskeiding te leef.
ToekomsVenster | Mag jy vandag rus ervaar 23.11.2026 3:53
Mag jy vandag iets van hierdie rus ervaar en mag jy weet: Die Here is groter as dit wat jou bang maak.
ToekomsVenster | Sien ook die mens agter die diens 23.11.2026 3:56
Ons is dikwels vinnig om te kritiseer, maar hoe gereeld dink ons aan die stryd wat iemand anders stilweg voer?
ToekomsVenster | Laat ons lewe in die lig van die Here 16.11.2026 4:20
Kom ons keer terug na die God van die Bybel.
ToekomsVenster | Ek het die Here gesien 16.11.2026 3:48
Mag die Here ons telkens weer iets van Jesaja se gewaarwording gee: Here, ek het U nodig.
ToekomsVenster | Wingerde wat suur druiwe dra 16.11.2026 4:12
God het soveel aan ons toevertrou. Die vraag is nie net wat ons bely of watter godsdienstige dinge ons doen nie, maar watter vrug ons lewe dra.
ToekomsVenster | Wanneer God nie deur uiterlike godsdiens beïndruk word nie 16.11.2026 4:16
Die vraag is dus: Is my hart by God? Is my hart werklik op Hom gerig? Het ek Hom lief?
ToekomsVenster | Die kuns van saamwerk 16.11.2026 4:16
Ek wil jou vandag uitnooi om hieroor na te dink: Waar staan jy in die verskillende verhoudings en samewerkingsverbande waarvan jy deel is?
ToekomsVenster | God ontmoet elkeen van ons persoonlik 07.11.2026 4:40
Kom ons vertel vir mekaar, met dankbaarheid en verwondering, van die Here se goedheid en trou in ons lewens.
ToekomsVenster | God is groter as ons begrip 07.11.2026 4:27
Miskien is dit juis waar geloof begin: wanneer ons erken dat God groter is as ons begrip, groter as ons vrae en groter as die omstandighede waarin ons onsself bevind.
ToekomsVenster | Die Trooster doen sy werk 07.11.2026 4:42
Wat ’n genade om te weet dat wanneer ons woorde opraak, God se Woord nie ophou praat nie.
ToekomsVenster | ’n Oop hand in plaas van ’n gebalde vuis 07.11.2026 4:40
Ons volg immers Jesus. Die Een wat ons leer om selfs ons vyande lief te hê.
ToekomsVenster | Ons is nie los van mekaar nie 07.11.2026 4:35
Ons is geroep om sout en lig te wees en iets van God se koninkryk sigbaar te maak.
ToekomsVenster | Voetstoots gekoop 06.11.2026 3:36
God het jou in Christus Jesus voetstoots gekoop, maar Hy wil jou nie so los nie.
ToekomsVenster | Jy kan nie alles doen nie! 05.11.2026 4:58
Wat is dit wat die Here aan jou toevertrou het en is jy daarmee besig?
ToekomsVenster | Jou stem is ook jou verantwoordelikheid 04.11.2026 4:34
Sal jy asseblief opdaag?
ToekomsVenster | Wanneer die duiwel jou petrol trap 02.11.2026 4:35
God roep ons nie bloot om besig te wees nie. Hy roep ons om voluit te leef – as mense wat aan Hom behoort.
ToekomsVenster | Wanneer die hemel van genade getuig 02.11.2026 3:08
Die blou hemelruim herinner ons aan ’n God wie se grootheid ons verstand te bowe gaan en wie se genade geen grense ken nie.
ToekomsVenster | Gister, vandag en tot in ewigheid getrou 23.10.2026 4:57
Mag hierdie waarheid ons vandag dra: Ons hoef nie die toekoms in ons hande te hou nie, want ons lewe is in God se hande.
ToekomsVenster | Wie kan met God vergelyk? 23.10.2026 5:03
Ons God is groot, onvergelykbaar en uniek. En die wonder is dat hierdie verhewe God Hom in Jesus Christus so naby aan ons kom maak het.
ToekomsVenster | Selfs in jou grysheid dra Hy jou 23.10.2026 5:55
Here, hier is ek. Ek is beskikbaar.
ToekomsVenster | Die God wat jou dra 23.10.2026 5:35
Dan moet ons onthou: Die Here se trou hang nie af van ons vermoë om onsself staande te hou nie.
ToekomsVenster | Waarop bou jy jou sekuriteit? 23.10.2026 4:16
Vertrou Hom met jou vrese, onsekerhede, planne en toekoms.
Podcasts similares
Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos