Maroela Media

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: maroelamedia.co.za

Autor

Maroela Media

Categoría

Religion

Web del podcast

maroelamedia.co.za

Último episodio

1 de oct. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

ToekomsVenster | Glo ons God nog? 21.08.2026

Wanneer alles rondom jou sê daar is geen uitweg nie, bly die vraag: Glo ons God nog, ook wanneer sy moontlikhede groter is as wat ons kan sien?

ToekomsVenster | Van verlatenheid na geliefd 21.08.2026

Soms begin herstel nie met ʼn groot wonderwerk nie, maar met een tree vorentoe. God se beloftes gee hoop om weer te begin bou.

ToekomsVenster | God slaap nie 21.08.2026

Habakuk herinner ons dat menslike mag nooit onbeperk is nie. Ons weet nie altyd wanneer of hoe dinge sal verander nie, maar ons hoef nie te glo dat God onverskillig toekyk nie.

ToekomsVenster | Wanneer God se genade vanselfsprekend word 21.08.2026

Amos stel ʼn ongemaklike vraag wat eeue later nog net so naby aan die lyf kom: Is daar ʼn verband tussen wat ons bely en hoe ons leef?

ToekomsVenster | Openbare veroordeling 21.08.2026

Waarheid en integriteit mag nooit opgeoffer word nie maar genade, menswaardigheid en deernis mag ook nie.

ToekomsVenster | Debora, voorbeeld van ʼn vrou wat opstaan 14.08.2026

Die Bybel onthou haar veral as profetes, rigter en “ʼn moeder in Israel” – wat ʼn nalatenskap!

ToekomsVenster | Maria en Martha, verskillende gawes, een Here 14.08.2026

By Maria en Martha leer ons almal het verskillende gawes en persoonlikhede, maar dit dien een Here en Koninkryk.

ToekomsVenster | Priscilla is geroep om saam te bou 14.08.2026

ʼn Huwelik is immers meer as die vervulling van twee mense se persoonlike drome. Dit kan ook ʼn instrument in God se hand wees.

ToekomsVenster | Lidia met ʼn oop hart en hande 14.08.2026

ʼn Oop hart wat na Hom luister, word dikwels ʼn oop hand wat ander mense help.

ToekomsVenster | Maria, beskikbaar vir God 14.08.2026

Miskien is dit vandag ook die vraag aan elkeen van ons: Waarvoor is ek beskikbaar wanneer God my roep?

ToekomsVenster | Geestelike lewenstekens 07.08.2026

Want waar Christus die middelpunt van ons lewe is, begin die hart van die geloof weer sterk klop.     

ToekomsVenster | God se groot ja 07.08.2026

Jesus sê: “Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed”.

ToekomsVenster | Wanneer God water gee in ʼn droë seisoen 07.08.2026

Ons bid vir een oplossing en God gee ʼn ander een.

ToekomsVenster | Wanneer Jesus jou dieper lei 07.08.2026

Hy stuur jou nooit alleen nie.

ToekomsVenster | Moenie kinders se vreugde steel nie 07.08.2026

Paulus praat oor karakter, volharding en oor ʼn lewe wat God eer.

ToekomsVenster | Harte is God se eerste instrument vir aanbidding 31.07.2026

Mag ons ook ons harte saambring want ons hart is God se eerste instrument en wanneer Hy dit stem, word ons hele lewe ʼn lied tot sy eer.

ToekomsVenster | ʼn Heerlikheid wat toeneem 31.07.2026

Mag dit ook van my en jou waar wees. Mag mense, wanneer hulle ons ontmoet, iets van Jesus in ons raaksien.

ToekomsVenster | Die waarde van saam praat en saam dink 31.07.2026

Mag ons mense wees wat nie net praat nie, maar ook luister.

ToekomsVenster | Gehoorsaamheid en die toekomstige jy 31.07.2026

Juis daarom wil ek jou vandag vra: Hoe lyk die toekomstige jy?

ToekomsVenster | Kom tuis by God 31.07.2026

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.

ToekomsVenster | Die belofte van uitkoms 27.07.2026

God belowe nie ʼn lewe sonder beproewing nie, maar wel sy teenwoordigheid in elke stryd.

ToekomsVenster | Waar is die ware leiers? 27.07.2026

God belowe steeds wysheid aan elkeen wat Hom daarom vra.

ToekomsVenster | Die wolk en die vuur 27.07.2026

Waar het God jou al gedra sonder dat jy dit op daardie oomblik raakgesien het?

ToekomsVenster | Die laboratorium van die woestyn 27.07.2026

Is dit moontlik dat God tans meer besig is om jou te vorm as om jou bestemming te verander?

ToekomsVenster | Genade van ʼn ompad 27.07.2026

Soms beskerm God ons juis deur ons op ʼn ompad te neem.

Escucha el podcast ToekomsVenster en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos