Maroela Media

ToekomsVenster

Religion AF ↓ 150 episodes

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.

Author

Maroela Media

Category

Religion

Podcast website

maroelamedia.co.za

Latest episode

Jul 6, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

ToekomsVenster | Die krag van een woord: Nogtans 06.07.2026

Dit is die dag waar jy verklaar: Ek sal U bly loof. Ek sal nie my geloofsvertroue prys gee nie.

ToekomsVenster | ‘U weet beter, Here’ 06.07.2026

Vandag kyk jy weer op en ontdek dat God jou nog die hele tyd in sy hand vashou.

ToekomsVenster | Durf jy vandag die moeilike vrae vra? 06.07.2026

“Waar was U?” “Waarom het dit met my gebeur?” “Wanneer is dit dan my beurt?” Die Bybel is voller van eerlike vrae as wat jy soms onthou. Vandag gee jy ook jou eie vrae ʼn stem.

ToekomsVenster | Vertel Hom alles, al weet Hy reeds 06.07.2026

Vandag hoef jy niks te versag of mooier te maak nie. Vertel God die hele storie, presies soos dit in jou hart leef, want dis waar herstel begin.

ToekomsVenster | Waar begin genesing? 06.07.2026

Vandag begin jy by die eerste tree na genesing.

ToekomsVenster | Die God wat met vuur antwoord 29.06.2026

Daar is geen plaasvervanger vir die lewende God nie.

ToekomsVenster | Die heilige reg op ‘ek weet nie’ 29.06.2026

Soms is die heiligste antwoord wat ons kan gee, bloot om saam in die as te sit en te erken: Ek weet nie, maar God is hier.

ToekomsVenster | Wie is die ware seuns van Abraham? 29.06.2026

Hoe lyk hierdie roeping in die lewe van jou en my, as vandag se seuns en dogters van Abraham?

ToekomsVenster | Is jy bereid om ʼn voorbereider te wees? 29.06.2026

Wat vir God gedoen word, dra vrug – selfs geslagte hierna.

ToekomsVenster | Nog 'n moedskepsessie: Van die bedorwe seun tot die senior staatsman 29.06.2026

Soms neem dit langer, soms gebeur dit gouer, maar God het jou nie vergeet nie.

ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die aanraking van geloof 22.06.2026

Mag jy vandag, te midde van die gewoel en die gejaag van die lewe, die moed hê om verby die skare te dring.

ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die hoop van ʼn geloofsfamilie 22.06.2026

Het jy mense rondom jou wat jou in die geloof en in gebed voor die voete van Jesus kan neersit wanneer jy self nie die krag het om te loop nie?

ToekomsVenster | Moedskepsessie: Op moedverloor se vlakte? 22.06.2026

Daar is hoop. Die uitdaging aan my en jou vandag is dit: jy moet vra, opreg vra, en seker maak dat jou verleentheid nie juis jou skuilplek geword het nie.

ToekomsVenster | Moedskepsessie: As U hier was 22.06.2026

Gaan jy die handdoek ingooi, of gaan jy toelaat dat Hy die klip voor jou oënskynlike doodloopstraat wegrol?

ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die hoop wat nie beskaam nie 22.06.2026

Wat is vandag jou verwagting? Het jy jouself ingerig by die poort van jou omstandighede, tevrede met die skrapse krummels wat die lewe na jou kant toe gooi?

ToekomsVenster | Het jy moed verloor? 15.06.2026

Daar is dae wanneer dit voel asof moedeloosheid oral om ons lê. Die Bybel bied egter ʼn ander perspektief.

ToekomsVenster | Moenie dat die donker jou fokus steel nie 15.06.2026

Die wêreld bied elke dag genoeg redes vir moedeloosheid, maar ook talle tekens van God se goedheid.

ToekomsVenster | Wat is werklik belangrik in God se koninkryk? 15.06.2026

Moet die kerk oor elke aktuele saak ʼn amptelike standpunt inneem, of behoort gelowiges ook self verantwoordelik te onderskei?

ToekomsVenster | Wat het ons kinders vandag die nodigste? 15.06.2026

Die grootste belegging wat ons kan maak, is nie in prestasie nie, maar in mense.

ToekomsVenster | Jy is geroep om te dien 15.06.2026

Wees vandag nuuskierig oor hoe en waar God jou wil gebruik.

ToekomsVenster | Waar sien jy God vandag raak? 08.06.2026

Ons soek God dikwels in groot gebeurtenisse, terwyl Hy reeds teenwoordig is in die gewone ritme van elke dag.

ToekomsVenster | Wie is die vreemdeling in jou wêreld? 08.06.2026

Die vreemdeling is soms nie iemand van oor die grens nie, maar die nuwe kollega, buurman of kerkganger.

ToekomsVenster | Wat as ons ophou terugkyk en begin droom? 08.06.2026

Minder “jy” en “julle”. Meer hoop, verbeelding en geloofsmoed. Dalk is dit presies wat ons verhoudings nodig het.

ToekomsVenster | Niks kan ons skei van God se liefde nie 08.06.2026

As jy vandag moes kies, watter Bybelteks sou jou lewe en geloof die beste opsom?

ToekomsVenster | By die Herder se voete is daar vir jou ook rus 08.06.2026

Waar jy jou vandag ook al bevind, Psalm 23 nooi jou om weer op God se trou te vertrou.

Listen to the ToekomsVenster podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.