Maroela Media

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: maroelamedia.co.za

Autor

Maroela Media

Kategoria

Religion

Strona podcastu

maroelamedia.co.za

Ostatni odcinek

1 paź 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

ToekomsVenster | Gebreek, maar nie verwerp nie 04.03.2026

Die lewe laat merke, maar daar is soveel genade ook vir ons en God werk tog ook met gebroke mense.

ToekomsVenster | Geen doodloopstrate by God nie 04.03.2026

Ons redding rus nie op ons prestasie nie.

ToekomsVenster | Wanneer God nie dadelik antwoord nie 04.03.2026

Ons bid maklik, maar is ons gewillig om te wag ook? Om te wag is deel van God se vormingsproses.

ToekomsVenster | ʼn Eenvoudige opdrag vir ʼn komplekse wêreld 03.03.2026

Ons geloof wys in hoe ons mense behandel.

ToekomsVenster | Om in sy Naam te lewe 02.03.2026

Ons leef in ʼn wêreld vol verskille, maar ons verlossing lê in een Naam.

ToekomsVenster | Geseënd met ʼn roeping 23.02.2026

As jy eerlik na jou eie lewe kyk, sal jy die duidelike spore van Sy sorg moet erken.

Toekomsvenster | Lydenstyd is ʼn samekoms van stilte en jubeling 23.02.2026

Lydenstyd bring gemengde emosies, maar die ondertoon van dankbaarheid is altyd daar.

ToekomsVenster | Lydenstyd is nie ʼn ‘opgee-tyd’ nie 23.02.2026

Jesus het hierdie pad gestap sodat jy dit nooit self hoef te ervaar nie.

ToekomsVenster | Genade is die weg terug na die Vaderhuis 23.02.2026

Hoe gaan dit met jou skuld? Die prys is klaar betaal, die skuld is vereffen en die skuldbrief is afgelos.

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant 23.02.2026

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.

ToekomsVenster | ʼn Hart wat beweeg soos Syne 16.02.2026

Jesus het nie net mense gesien nie; Hy het hulle innig jammer gekry en toe iets daaraan gedoen.

ToekomsVenster | ʼn Hart wat beweeg soos Syne 16.02.2026

Jesus het nie net mense gesien nie; Hy het hulle innig jammer gekry en toe iets daaraan gedoen.

ToekomsVenster | God kies mense om Sy hart sigbaar te maak 16.02.2026

God het niemand nodig nie en tog kies Hy om Sy drome deur gebroke mense te laat leef.

ToekomsVenster | Genees jou verhouding met jou medemens 16.02.2026

Die sondeval het die skeiding gebring. God het die versoening op vertikale vlak bewerk. Ons roeping is nou om met Sy krag, op horisontale vlak, heel te maak wat stukkend is.

ToekomsVenster | Ons is nie gemaak om alleen te wees nie 16.02.2026

Dankie, Here, vir die ander mense in my lewe.

ToekomsVenster | Hy is Here van Maandag tot Sondag 16.02.2026

Wanneer ons verstaan dat die Heilige Gees elke faset van ons lewe deurdring, verander ons uitkyk op werk, ontspanning en selfs populêre kultuur.

ToekomsVenster | Het jy ook ʼn vrees vir God? 12.02.2026

Hy is ʼn heilige God en ʼn mens moet eerbied vir Hom hê. Tog verander dit niks aan sy ongeëwenaarde en onvoorwaardelike liefde vir ons nie.

ToekomsVenster | Om werklik dankbaar te wees 12.02.2026

Wat ons van die Here ontvang het, is vir ons mooi.

ToekomsVenster | Daar sal altyd ʼn sonsopkoms wees 11.02.2026

Dankie, Here, dat U ons selfs met vindingrykheid beklee in moeilike tye.

ToekomsVenster | Jy het ʼn Leidsman 11.02.2026

Vra en volg Sy raad. Laat Hy jou die pad wys.

ToekomsVenster | Die Bybel is 'n skatkis van genade 09.02.2026

Mag jy ook die omvattende sorg, leiding en beskerming van die goeie Herder geniet.

ToekomsVenster | Meer as net ʼn fopspeen 02.02.2026

Jesus nooi jou uit om by Hom te kom “koop”, gratis en verniet, die brood en die melk van die lewe wat werklik versadig.

ToekomsVenster | Die kuns van gesond word 02.02.2026

Dié belofte staan vas: jy sal gesond word!

ToekomsVenster | Die onsigbare Hand aan die deur 02.02.2026

God het nie opgegee met hierdie wêreld nie en sal dit ook nooit doen nie.

ToekomsVenster | Wanneer jou ‘horlosie’ gaan staan 02.02.2026

Die vraag is vandag: Wanneer het jou “horlosie” gaan staan? Wanneer het jou ware menswees opgehou om vorentoe te beweeg?

Słuchaj podcastu ToekomsVenster w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS