Maroela Media

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: maroelamedia.co.za

Autor

Maroela Media

Kategoria

Religion

Strona podcastu

maroelamedia.co.za

Ostatni odcinek

1 paź 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

ToekomsVenster | ʼn Afskeid wat my verander het 01.12.2025

Sy het ʼn grappie gemaak, getuienis gelewer en my met hoop laat wegstap. Dit is ʼn verhaal oor die laaste dinge wat regtig saak maak.

ToekomsVenster | God se woord is lewend en kragtig 24.11.2025

Die Woord sny nie om te vernietig nie, maar om te onthul waar waarheid moet groei.

ToekomsVenster | God se kinders, maar ons verantwoordelikheid 24.11.2025

God gee kinders aan ons, nie om te verwaarloos nie, maar om te beskerm.

ToekomsVenster | Die Gees vul jou met krag, liefde en selfbeheersing 24.11.2025

Waar jou krag ophou, begin die Heilige Gees se krag.

ToekomsVenster | Vir God is alles moontlik 24.11.2025

Wanneer jy nie meer weet hoe nie, herinner die Here jou: “Ek wil, en Ek kan”.

ToekomsVenster | God is by jou deur diep waters en vlamme 24.11.2025

God keer nie altyd die storm nie, maar Hy verlaat nooit die een in die storm nie.

ToekomsVenster | Versoening en volwassenheid 21.11.2025

Hoe kan ons wêreld verander as ons mekaar nie eers kan verdra nie. Die Bybel vra nie wie is reg nie, dit vra eerder wie het eerste gaan vrede maak?

ToekomsVenster | God is hier en alomteenwoordig 20.11.2025

Kom ons laat die Here toe om sy werk te doen.

ToekomsVenster | Erkenning, deernis en selfaanvaarding 19.11.2025

Wees jou eie beste vriend. As jy nie van jouself hou nie, hoe verwag jy dat ander van jou sal hou?

ToekomsVenster | Dissipline en deernis is die nalatenskap van ʼn pa 17.11.2025

Pa, gesels met jou seun. Daar is soveel verlore seuns, of is dit verlore pa’s?

Słuchaj podcastu ToekomsVenster w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS