Annemie Ress

Afrikaans Vandag met Annemie

Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: podcasters.spotify.com

Autor

Annemie Ress

Categoria

Society

Site do podcast

podcasters.spotify.com

Último episódio

10 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Kruis, dwars, moltrein en pels 02.10.2022

‘n Onverwagte Lekker storie met Stefan

Naweek en meer 02.10.2022

‘n Kort ene op ‘n Sondag

Twee langes en ‘n korte 26.09.2022

Luister lekker na Stefan

Waar’s my bril? En terug klas toe… 24.09.2022

Ek en Carien gesels en Carien soek haar bril

Wat ‘n week! 17.09.2022

Carien en Ek gesels oor ‘n snaakse hartseer week

Spookstories luister is darem maar lekker! 12.09.2022

Dankie weereens vir jou voorlees Stefan!

Smouse, plase en om te “try” 12.09.2022

Stefan se voorlees maak ons nostalgies

Oumas en spesiale Kos vir ons 11.09.2022

Stefan laat ons lekker terugdink

2 vir 1 en Jakkals en Wolf is een! 11.09.2022

Stefan lees lekker voor vir ons

Klei … skiet! So interessant! 11.09.2022

Carien gesels met die SA span

Wat het ons aangevang in 1910 en 1920? 04.09.2022

Lekker stories!

Boekevat 04.09.2022

Keer terug na gister met Stefan

Gister … die plaas 04.09.2022

Stefan laat ons lekker terug verlang

2 dae saam met die Suid Afrikaanse … 04.09.2022

Luister om te hoor wat Carien gedoen het!

Ludick Ludick 04.09.2022

Ons bespreek wat om te kyk en nie

Saterdag geselsies 04.09.2022

Carien en Ek kuier in Brighton

Nadenke oor verandering 28.08.2022

Carien laat ons goed nadink

Wys jou vleis! 26.08.2022

Carien en Ek gesels op ‘n Vrydagaand

Voetspore in die Kalahari laat my hart warm klop 26.08.2022

Luister na Stefan en geniet

Skemerkelkies en meer, Mnr Prinsloo 22.08.2022

Stefan lees voor oor Kenya en Mnr Prinsloo

Kampfer room asb vd glamping girl! 22.08.2022

Carien is baie braaf en kamp as grootmens

Laurika Ranch en die pampoen 10.08.2022

Ons praat konserte!

Swerwer op die sonpad en die boer 26.07.2022

Nog bietjie WA de Klerk saam met Stefan

Swerf swerf met Stefan en W.A 16.07.2022

Kon luister na die boekuitreksels deur Stefan gelees

Merk merk was die wasgoed 09.07.2022

Ons Saterdag geselsie tyd end ‘n hittegolf

Ouça o podcast Afrikaans Vandag met Annemie no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos