Annemie Ress
Afrikaans Vandag met Annemie
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: podcasters.spotify.com
Autor
Annemie Ress
Categoria
Site do podcast
Último episódio
10 de jul de 2026
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Kom blokkiesraai saam! 29.06.2022 22:23
Ons speel lekker!
18 maande Stoffel 25.06.2022 21:33
Kom hoor wat vat 18 maande!
Hoes is aansteeklik net soos Top Gun! 23.06.2022 21:17
Stefan en Ek praat bietjie Top Gun en hoes tussendeur!
Avonture in Mexico en ‘n London taxi 20.06.2022 40:57
Natashe en ek klets Lekker so terwyl ek ry!
Ry hom! 19.06.2022 5:34
‘n Kort enetjie van Paul C Venter
Kos, deur Gretel Wybenga 19.06.2022 18:01
Luister lekker saam met Stefan!
The Affair at … ietsie Engels 19.06.2022 12:01
Stefan lees Herman Charles Bosman
Donderweer, bliksem en brein dinge 18.06.2022 21:24
Wat ‘n interessante gesprek met Carien
Verkoue, verhoudings en hondepootjies 14.06.2022 26:01
Carien dink bietjie na oor verhoudings
Op en af en ons eindig op met ‘n plan 04.06.2022 19:27
Carien en Ek klets naweek
Boeke boeke boeke leees! Kan nie wegpak! 04.06.2022 13:50
Ek probeer boeke wegpak, ag maar kan nie!
Wolraad slaap tot November 01.06.2022 21:44
Carien, Stefan en Ek praat seisoene
Selfsorg, wat doen Jy vir jou 20.05.2022 19:34
Carien vra ons vrae….
Die Bad 16.05.2022 18:50
Hoor meer van Stefan oor lewenstakies in die oorlog
Biologie leer en die einde van ‘n moderne era 15.05.2022 22:57
Carien en Ek gesels lekker - die tyd vlieg sommer!
Die music box … kan Jy die weerlig hoor? 15.05.2022 15:49
Sondagmiddag storie met Stefan
Joy cometh - die mooiste storie 15.05.2022 19:45
Van Stefan - Tannie Dot skryf hier die Mooiste, Mooiste storie in die mooiste mooiste Afrikaans. Dis soos die heerlikste nagereg in Afrikaans, maar op 'n doek van hartseer, pyn en oorlog geskryf. Passievol. Maar ook tragies.
Wie was ons, wie is ons… 11.05.2022 20:15
Stefan en Ek dink bietjie saam na
Ons mond 10.05.2022 22:23
Stefan lees PG du Plessis
Van Gwarriebos tot Walvisse en melk by die see... 10.05.2022 17:40
Tilla, Nico en Carien gesels lekker
Teken Botman… 09.05.2022 9:37
‘n Lekker storie vir Maandag!
Magdalena se slagding 08.05.2022 13:58
Die storie wat Stefan lees laat mens nadink
Pere by die meel 06.05.2022 12:40
Kom luister na die lekker Vrydagaand storie met Stefan
O vetkoek jou pragtige deeg ding! 06.05.2022 20:37
Stefan, Carien en Ek praat deeg
Die soettandoorlog 05.05.2022 20:52
Stefan lees Pirow Bekker
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos