RSG
Naweekaktueel
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Motorrubriek: Chery Tiggo 9 Pinnacle 21.11.2026 7:17
Wessel Pretorius toetsry ‘n Chery Tiggo 9 Pinnacle.
Naweekaktueel: Is die koeël deur die kerk vir die DA in Gauteng? 21.11.2026 51:39
21 November 2026: Ons bespreek Phumzile Mlambo-Ngcuka se nalatenskap. Nege partye span nou saam in Gauteng - is die koeël deur die kerk vir die DA? Kleinskaalse vissers is ongelukkig.
Motorrubriek: Lepas L4 Pantera 14.11.2026 4:06
Wessel Pretorius toetsry die Lepas L4 Pantera.
Naweekaktueel: Ons ontleed die wêreldwye Microsoft-onderbreking 14.11.2026 51:50
14 November 2026: Die meerderheid van die ANC se leierskap wil glo wegbeweeg van die DA tydens koalisie-onderhandelings. Ons ontleed die wêreldwye Microsoft-onderbreking. Klaar met afspraaktoepassings? Janeli Kruger vra haar vriende om Kupido te speel.
Motorrubriek: GWM Tank 300 Super Luxury 07.11.2026 5:41
Wessel Pretorius toetsry ‘n GWM Tank 300 Super Luxury.
Naweekaktueel: Kiesers sê die verkiesing was vry en regverdig 07.11.2026 51:37
7 November 2026: Ons kry ontledings en voorspellings van kenners oor die jongste verkiesingsuitslae. Kiesers meen die verkiesing was vry en regverdig. Die Bokke en Italië pak mekaar.
Motorrubriek: Chery Tiggo 7 1.5T CSH Plus 31.10.2026 3:04
Wessel Pretorius toetsry Chery se Tiggo 7 1.5T CSH Plus.
Naweekaktueel: Ons praat met kenners oor die plaaslike regeringsverkiesings 31.10.2026 51:58
31 Oktober 2026: Die ontplooiing van soldate in KwaZulu-Natal kry teenstand in die parlement. Politieke partye sluit hulle verkiesingsveldtogte af, en ons kyk hoekom die 2026 plaaslike regeringsverkiesing dié belangrikste regeringsverkiesing tot nog toe is, hoe dit moontlik kan uitspeel en hoekom dit belangrik is dat jy jou kruisie gaan trek. Die Khampepe-kommissie vra vir ’n verlenging. Hoe sukse...
Motorrubriek: Tata Tiago 24.10.2026 4:13
Wessel Pretorius toetsry ‘n Tata Tiago XT.
Naweekaktueel: Vereiste dat boere diere merk, maak opslae 24.10.2026 51:14
24 Oktober 2026: Regulasies wat vereis dat boere hulle diere merk, maak opslae in landboukringe. Kiesers sal twee of drie stembriewe op 4 November kry. Die verband tussen geloof en menslike desperaatheid is onder die vergrootglas.
Motorrubriek: Ford Tourneo 17.10.2026 4:52
Wessel Pretorius toetsry 'n Ford Tourneo Custom Sport.
Naweekaktueel: Tshwane-metro loop deur onder kabeldiewe 17.10.2026 52:09
17 Oktober 2026: Slegs 1,5% van DNS-bewyse word binne 30 dae by polisie-laboratoriums verwerk. Die Tshwane-metro loop deur onder kabeldiewe, terwyl 'n burgerregte groep aanbied om kragsubstasies te beveilig. Ons praat met die nuwe beskermpersone van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.
Naweekaktueel: Bendegeweld in die Wes-Kaap, en pogings om gemeenskappe te red 10.10.2026 53:39
10 Oktober 2026: Ons plaas die kollig op bendegeweld in die Wes-Kaap, en pogings om gemeenskappe en kinders te red. 'n Ma praat oor die dood van haar twee seuns weens bendegeweld. Woordfees 2026: 'n fees van woorde, idees en onvergeetlike oomblikke, kom tot 'n einde.
Naweekaktueel: Pessimisme oor Ramaphosa-plan om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord te pak 03.10.2026 50:17
3 Oktober 2026: Sewe jaar te laat... Dit is die gevoel oor President Ramaphosa se plan om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord uit te wis. Waarna kan jy alles uitsien by die Toyota Stellenbosch Woordfees? Die Afrikaanse sang-ikoon, Amanda Strydom, praat met ons oor haar groei as mens en haar loopbaan van byna vyf dekades.
Motorrubriek: Renault Kiger Iconic 26.09.2026 3:05
Wessel Pretorius toetsry ‘n Renault Kiger Iconic outomaties.
Naweekaktueel: Liggaam van halfnaakte vrou naby Tembisa gevind. 26.09.2026 51:13
26 September 2026: Die liggaam van 'n halfnaakte vrou in Mooifontein-begraafplaas naby Tembisa aan Oos-Rand gevind. Suid-Afrika beoog om 'n handelsooreenkoms oor kritieke minerale met Amerika te sluit. Kritiek oor die weermag se tentatiewe planne om die R4 en R5 met nuwe dienswapens te vervang.
Motorrubriek: Haval H7 HEV Super Luxury 19.09.2026 3:33
Wessel Pretorius toetsry Haval se H7 HEV Super Luxury.
Naweekaktueel: Kenners verduidelik hoe vroue hulleself moet beveilig 19.09.2026 51:53
19 September 2026: Ons praat met kenners oor hoe vroue hulleself moet beveilig. Die Springbok-kaptein het 'n sterk boodskap teen geslagsbaseerde geweld. Suid-Afrika verower goud by die Toutrek Wêreldkampioenskap in Mosselbaai.
Motorrubriek: Omoda C7 Elegance 12.09.2026 3:35
Wessel Pretorius toetsry die Omoda C7 Elegance.
Naweekaktueel: Ons kyk terug na die terreuraanvalle op New York 25 jaar gelede 12.09.2026 49:17
12 September 2026: Die VF+ sê gemeenskappe moet groter seggenskap hê oor die samestelling van munisipale begrotings en tariewe. Die familie van een van ses Suid-Afrikaners wat steeds in Nepal vermis word, bly hoopvol dat sy steeds leef. 'n Suid-Afrikaanse egpaar in Amerika kyk terug na die terreuraanvalle op New York 25 jaar gelede.
Motorrubriek: Augustus-voertuigverkope 05.09.2026 3:59
Wessel Pretorius bespreek Augustus se nuwe voertuigverkope.
Naweekaktueel: Hoekom bly vroue in verhoudings waarin hulle mishandel word? 05.09.2026 49:46
5 September 2026: Hoekom bly vroue in verhoudings waarin hulle mishandel word? Ons praat met 'n kenner. 'n Doktorsgraad-gegradueerde van Atlantis deel haar storie. 'n Voorskou van die groot stryd tussen die Bokke en All Blacks vanmiddag.
Motorrubriek: GWM P300 LS 29.08.2026 4:08
Wessel Pretorius toetsry GWM se P300 LS dubbelkajuitbakkie.
Naweekaktueel: Meer as 50 000 geslagsgeweldsake elke jaar aangemeld 29.08.2026 45:52
29 Augustus 2026: Meer as 50 000 geslagsgebaseerde geweldsake word elke jaar by die polisie aangemeld. Om stamselle te skenk, kan moontlik aan pasiënte met lewensbedreigende bloedverwante siektes 'n beter kans op lewe gee. Ons praat met oudBok Kobus Wiese oor vanmiddag se groot kragmeting in Kaapstad.
Motorrubriek: Geely E2 Apex 22.08.2026 3:48
Wessel Pretorius toetsry ‘n Geely E2 Apex.
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos