Annemie Ress

Afrikaans Vandag met Annemie

Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: podcasters.spotify.com

Autor

Annemie Ress

Categoria

Society

Site do podcast

podcasters.spotify.com

Último episódio

10 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Alligators, JAN en Klein Jan so op ‘n Sondagmiddag 30.01.2022

Natasha en ek klets so op ‘n Sondag:)

Lande, boeke, beeshaas en whiskey 26.01.2022

Stefan, Carien en ek praat oor boeke wat ons op vakansie gelees het

Spookstories op ‘n Saterdagmiddag 22.01.2022

Jammer vir die af en toe gaap!

Saterdagmiddag geselsie oor alles en nog wat 22.01.2022

Carien en ek kekkel lekker

Ruimtemense, avokados en ideale plekke 19.01.2022

Lekker Om weer met Stefan en Carien te praat

‘n Prins besoek Bloemfontein, die Dirty Boys en meer 17.01.2022

Luister as Stefan Lees wat gebeur

Bloemfontein O Bloemfontein! 15.01.2022

Luister na Stefan, jy sou ook daar wou Wees!

Oor alles en nog wat en die os oppie jas asook‘n dierasie 04.01.2022

Carien en ek gesels sommer net :)

Hoekom word mens so honger van Niks doen nie? 29.12.2021

Carien en ek gesels oor vakansie, Lees en meer

Kerskuier in Skotland en bietjie whisky proe 22.12.2021

Carien vertel bietjie van hulle vakansie

‘n Afrika-Krismis op die plaas een honderd jaar gelede 20.12.2021

Luister na Stefan, dis heerlik soos Krismis poeding

Vakansie vakansie en weg met jou kopseer! 17.12.2021

Carien en ek praat voor die vakansie

Kuier nog ‘n bietjie saam met Stefan en Anna 17.12.2021

Dink lekker na as julle na Stefan luister

Borough mark, kaas, olyf olie en Kersfees - die week wat was 13.12.2021

Carien en ek gesels lekker!

Anna deel twee, Berlyn en Mimi 08.12.2021

Stefan lees verder vir ons voor

‘n Kort stukkie oor Eugene Marais 06.12.2021

Luister wat Stefan uitvind

Anna Neethling-Pohl amper ‘n Kersfees baba 04.12.2021

Stefan vertel ons meer oor die wonderlike aktrise se lewe

Hoopstad kuier en deel twee van skuldige plesiertjies 04.12.2021

Stoffel, Carien en ek gesels deel 2

Kersfees in Amerika en die kat se pajamas 04.12.2021

Natashe, Carien en ek lag so baie!

Suid Afrikaanse Kersfees … en ‘n cassette boks… 04.12.2021

Marelise, Stoffel, Stefan, Carien en ek lag lekker!

Argentynse Kerswense en die tandemuis! 04.12.2021

Hendrik, Carien en ek gesels lekker oor Kersfees in Argentinie

Verjaarsdag, slaap en gaap tee en die week wat was 01.12.2021

Carien en ek klets

Skuldige plesiertjies soos skate en kietsies 28.11.2021

Stoffel, Carien en ek begin oor skuldige plesiertjies praat, Maar kry nie klaar nie!

Gee my roomys en brood tot ek omval! 24.11.2021

Carien, Stefan en ek raak honger …

Winternag, bittergal, bromponie en toebroodjie… 22.11.2021

Stefan en ek gesels verder oor ou skrywers ….

Ouça o podcast Afrikaans Vandag met Annemie no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos