Annemie Ress

Afrikaans Vandag met Annemie

Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: podcasters.spotify.com

Autor

Annemie Ress

Categoria

Society

Site do podcast

podcasters.spotify.com

Último episódio

10 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Eenmaal was daar ‘n goeie man 12.04.2022

Die storie wat Stefan voorlees laat mens lekker dink

Hoe mis ek Afrikanagte 12.04.2022

Stefan lees Jeanette Ferreira se Een van daardie wonderlike Afrikanagte voor

Trou, blomme en zebras 06.04.2022

Ons gesels lekker oor troues!

Hoor Jy die hoender kraai? 06.04.2022

Stefan lees Dot Serfontein voor

Die vrou op die strand 05.04.2022

Lekker bederf storie lees deur Stefan

Die Plankie 05.04.2022

Stefan lees nog ‘n storie voor

Rillings op ‘n Sondag 03.04.2022

Aarde - Stefan lees ‘n storie wat rillings gee

Karel, Stefan en die Engelsman 02.04.2022

Kom luister na Stefan!

Bloemfontein, sambrele en die Engelsman 31.03.2022

Carien en Stefan praat or Bloemfontein

Vissies wat vissies eet en kar leer bestuur 25.03.2022

Carien en ek praat naweek en die week wat was

Waar is die melk? 17.03.2022

Kom luister hoe ons goeie nuus stories deel

Die Sahara wind en stadige breine 15.03.2022

Carien en ek soek worded vandag!

Afrikaans Vandag is en jaar oud! Kom hou partytjie met 4 koppe 10.03.2022

Carien en ek babbel lekker!

Waaraan laat die lirieke jou dink? 10.03.2022

Carien lees haar vier gunsteling song lirieke

Gee aan die Salusa 45! 09.03.2022

Oud word en pret gesels Stefan, Carien en ek

Naweek werk, wie het gedink… 04.03.2022

Carien en ek gesels oor die week wat was!

Songs sonder musiek laat jou beter voel 04.03.2022

Kuier met Johannes, Jan, Koos, Francois en Karen

Hoe help mens? 03.03.2022

‘n Kort potgooi oor die Ukraine. Caroline se boodskap: Partly because I have a Polish husband who have family in Ukraine (who are currently safe), but mainly because I know lots of us want to do something to help.. I’m looking to collect some items to ship to Poland to support the refugee crisis out of Ukraine. Blankets, sleeping bags, mattresses, sheets, duvets, towels, new underwear Batteries, p...

Koue winter, spring oor vure en kuier in China 26.02.2022

Ons gesels lekker met Nadia

Gaap gaap knieg en mallemeule - dis die Randse Skou 23.02.2022

Kom kuier saam met Stefan, Carien en kyk

Duiker duiker kom in …. 20.02.2022

Natashe en ek praat op Sondag middag

Grys hare en musiek vir katte 16.02.2022

Ek en Carien klets oor die week wat was

10 Minute met die Huisgenoot! Sonder NikNaks of ‘n Lunchbar 16.02.2022

Hoor bietjie van die Huisgenoot se geskiedenis

Boerseun en rolypoly oppie skip 09.02.2022

Stefan vertex van ‘n interessante boek

‘n Sensitiewe onderwerp wat ons oor moet gesels 02.02.2022

Carien en ek gesels oor ietsie meer hedendags en belangrik

Ouça o podcast Afrikaans Vandag met Annemie no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos