Radio Pulpit

Vier Die Lewe

Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.

Author

Radio Pulpit

Category

Education

Podcast website

www.radiopulpit.co.za

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Herman Steynberg 16.03.2025

Herman kom gesels weer na twee jaar, oor drome wat waar geword het. Street Church het gevloei na U-Turn Homeless Ministries in die stad, `n projek wat mense oprig en afhaal van die straat. Wees gereed om geinspireer te word. Vier Die Lewe

Marni Duvenage 09.03.2025

Marni kom gesels oop en eerlik oor haar pad met kinderloosheid, anoreksia, en haar pad van genesing. Prys die Here vir SY hand en genade in ons lewens. Vier Die Lewe

Chris Duvenage 02.03.2025

Chris kom getuig oor sy radikale ontmoeting met die Here, en ook oor SY HAND in sy lewe te midde van `n ernstige oog besering. Vier Die Lewe

Valerie McDonald 23.02.2025

Valerie kom gesels oor haar geniesingsreis, toe sy en haar man op die punt was om te skei. Sy het gevra vir hulp, en die Here het vir haar en hulle huwelik genesing gebring. Daar is altyd hoop! Vier Die Lewe

Tracey Tredrea 16.02.2025

You will be inspired by Tracey's testimony. She has such a passion and love for the Lord and can testify of HIS healing hand in the lives of her family. Vier Die Lewe

Isabel Olivier 09.02.2025

Ons gesels oor `n baie belangrike tema: Vergifnis. Die verlies van haar Ma, die verwyte teenoor mense wat sy gevoel het, het `n aandeel daarin gehad, en dan die vryheid wat vergifnis bring. Vier Die Lewe

Karen Menkveld (A21) 02.02.2025

Ek en Karen gesels oor `n baie belangrike onderwerp: how to stop human trafficking in the 21ste century. En dit alles begin met bewusmaking en voorkoming. Bly ingeskakel vir hierdie belangrike gesprek wat so relevant is in die tyd waarin ons lewe. Vier Die Lewe

Heleen Kelber 26.01.2025

Heleen gesels haar groot passie, gebedsbediening Mothers Who Care. Ons gesels oor hoe gebed, ons harte as bidders verander, en hoe om strategies te bid uit die Woord. Vier Die Lewe

Belinda Bronner 19.01.2025

Belinda kom gesels oor haar hart as `n "worshipper", haar betrokkenheid by Elandspoort en hoe elkeen van ons `n roeping het. Vier Die Lewe

Isabel Olivier (Episode 2) 15.12.2024

In hierdie episode gesels ek en Isabel oor verlies en genesing. Die verlies aan hulle plaas, die verlies aan haar geliefde Mamma, en ook haar en haar man se pad met infertiliteit. Wat `n inspirerende getuienis. Vier Die Lewe

Isabel Olivier (Episode 1) 08.12.2024

Ek gesels met Isabel Olivier, eienaar van die besigheid Kleine Krummels. Sy vertel oor haar grootword jare op die plaas, haar liefde vir kosmaak, drome om `n sjef te word, en hoe Kleine Krummels ontstaan het. In alles sien sy die Here se hand in haar lewe. Vier Die Lewe

Roy and Colleen Mann (Episode 2) 01.12.2024

In this episode we talk about loving ourselves, what it is, and what it isn't, and also how we love others. Its always a blessing and inspiration to learn from Roy and Colleen. Vier Die Lewe

Roy and Colleen Mann (Episode 1) 24.11.2024

This is a time of fellowship and refreshing as we talk about the first commandment, loving the Lord with all of our beings, and also not to leave our first love. Vier Die Lewe

Marsha Connings 17.11.2024

Wat `n pragtige vrou met `n liefde vir die Here. Sy het in die Karoo grootgeword, op 21 haar lewe aan die Here oorgegee. Sy en haar man het beide `n passie vir Worship bedieining sowel as om met die Jeug te werk. Die Here stuur hulle toe Pretoria toe waar Marsha begin met Vroue-Retreats en ook `n Youtube kanaal Faith Edition Table Talk. Pragtige getuienis. Vier Die Lewe

Gaby la Foy (Episode 2) 10.11.2024

She completed her LLB and first Masters Degree cum laude at the university of Natal. She obtained her second Masters Degree in Public International Law from Cambridge University. She shares how the Lord opened the way to move to Pretoria, but also in the same breath, sharing being persecuted for her faith. Vier Die Lewe

Gaby la Foy (Episode 1) 03.11.2024

She has her PhD in Local Government and Constitutional Law. She was the first in her family to get a degree, and she shares her testimony of growing up in two worlds as her parents were of two different race groups. She loves the Lord. Be ready to be inspired. Vier Die Lewe

Clinton La Foy - Campus Crusade for Christ 27.10.2024

What a lovely time of fellowship, where Clinton shares his testimony of salvation, how the Lord called him to full time ministry with Campus Crusade for Christ and his love for discipleship. Vier Die Lewe

Natasha Lotter - Campus Crusade for Christ 20.10.2024

Natasha gesels oor haar betrokkenheid by Campus Crusade for Christ en spesifiek Vroue en die Jesus Film Bediening. Vier Die Lewe

Carika Breytenbach (episode 2) 13.10.2024

Depressie is `n siekte van ons tyd wat baie mense affekteer. Carika kom gesels oor haar eie pad, genesing, hoe om die simptome raak te sien, en die raad en hulp wat beslis beskikbaar is. Vier Die Lewe

Carika Breytenbach 06.10.2024

Carika kom getuig oor haar man se siekte, hoe sy en haar gesin voort moes gaan terwyl hy 60 dae in die hospitaal was. Sy getuig van die HERE se getrouheid en hoe mense prakties SY hande en voete was vir hulle. Vier Die Lewe

Jako Breytenbach 29.09.2024

Jako was op die rand van die dood met gesondheidsuitdagings, 60 dae in die hospitaal en `n ervaring met engele. Kom luister na Jako se aangrypende verhaal. Ons vier die LEWE saam met hom. Vier Die Lewe

Jackie Arndt 22.09.2024

Jackie deel haar getuienis -" living a life of prayer", haar betrokkenheid by Mothers Who Care, en by Revive our Hearts bediening. Prayer does not equip us for the greater work, prayer is the greater work - Oswald Chambers. Vier Die Lewe

Shannon van Wyk 15.09.2024

Shannon shares her own testimony, and also her calling to work with the next young generation. We also talk about TREE ministry - Transforming the Educational Environment. Vier Die Lewe

Pravani Kelderman 08.09.2024

What an inspiration! Pravani shares her testimony of being set free from a poly-theistic faith, to meeting Jesus Christ, and how her life has changed. Vier Die Lewe

Jacques Papenfus 01.09.2024

Jacques kom deel sy getuienis en sy bediening - Moeggesukkel - wat fokus op God se koninkryk, die wees en die arme. Maak gereed om geinspireer te word. Vier Die Lewe

Listen to the Vier Die Lewe podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.