RSG
Taaldinge
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
12 Apr 2015 11.04.2015 22:04
Die tale wat ons praat 12 April 2015
29 Mar 2015 29.03.2015 18:59
Die tale wat ons praat 29 Maart 2015
22 Mar 2015 22.03.2015 16:20
Die tale wat ons praat 22 Maart 2015
15 Mar 2015 15.03.2015 21:37
Die tale wat ons praat 15 Maart 2015
8 Mar 2015 07.03.2015 19:41
Die tale wat ons praat 8 Maart 2015
1 Mar 2015 01.03.2015 22:21
Die tale wat ons praat 1 Maart 2015
1 Mar 2015 28.02.2015 22:21
Ina Strydom praat met prof. Wannie Carstens oor wat waarskynlik die omvattendste boek nog oor die geskiedenis van Afrikaans is. Die Storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika – Biografie van 'n taal dek aspekte soos die ontwikkeling van die taalkunde as 'n wetenskap, die verskeie taalfamilies en gebeure wat tot die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans gelei het, en gee ook 'n toekomsblik op...
22 Feb 2015 22.02.2015 20:23
Die tale wat ons praat 22 Februarie 2015
22 Feb 2015 22.02.2015 20:23
Waar kom die woord EENDEWEER, en die uitdrukking JAKKALS TROU MET WOLF SE VROU vandaan? Die taalghoeroes gesels ook oor 'n vraag oor die gebruik van die word GAT wat 'n luisteraar 'n bietjie pla.
15 Feb 2015 15.02.2015 21:39
Die tale wat ons praat 15 Februarie 2015
15 Feb 2015 15.02.2015 21:39
Ina Strydom praat met prof. Ernst Kotze oor sy betrokkenheid by die samestelling van 'n Japannees-Afrikaanse woordeboek.
8 Feb 2015 08.02.2015 17:14
Die tale wat ons praat 8 Februarie 2015
8 Feb 2015 07.02.2015 17:14
Die Franse regering het verlede maand Frankryk se Orde van die Kunste en Lettere aan prof. Naomi Morgan oorhandig. Morgan is 'n professor in Frans aan die Universiteit van die Vrystaat en vertaler van verskeie werke uit Frans in Afrikaans. Sy is in Suid-Afrika veral bekend vir haar vertaling uit die Frans in Afrikaans van Oskar en die Pienk Tannie en onlangs ook die roman Monsieur Ibrahim en die b...
1 Feb 2015 01.02.2015 21:22
Die tale wat ons praat 1 Februarie 2015
1 Feb 31.01.2015 21:22
Ina Strydom praat met dr. Donovan Lawrence van die department Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg oor die gebruik van tegnologie, veral selfone, by die onderrig van Afrikaans as addisionele taal.
25 Jan 25.01.2015 19:16
Die tale wat ons praat 25 Januarie 2015
25 Jan 24.01.2015 19:16
Waar kom die woord BELHAMEL vandaan? Is dit reg om te praat van WEERWAAK?
18 Jan 18.01.2015 17:57
Die tale wat ons praat 18 Januarie 2015
18 Jan 17.01.2015 17:57
Ina Strydom praat met Gerhard van Huyssteen oor 'n splinternuwe opvoedkundige webdiens, Beter Afrikaans, wat gebruikers speel-speel met spelling kan help.
11 Jan 11.01.2015 17:47
Die tale wat ons praat 11 Januarie 2015
11 Jan 10.01.2015 17:47
Ina Strydom praat met die taalkundige, prof. Ernst Kotze, oor transliterasie – die gebruik om veral eiename te vertaal. Hy verduidelik in watter gevalle transliterasie gebruik word en die redes daarvoor.
4 Jan 04.01.2015 17:23
Die tale wat ons praat 4 Januarie 2015
4 Jan 03.01.2015 17:23
Prof. Wannie Carstens vertel van 'n besondere beraad, Stiltes van die Taal, wat hy by die Universiteit van Gent bygewoon het. Hy vertel ook van die Internasionale Vereniging vir Afrikaans wat pas tot stand gekom het.
28 Dec 2014 28.12.2014 17:14
Die tale wat ons praat 28 Desember 2014
28 Dec 2014 27.12.2014 17:14
Magdaleen Kruger praat met prof. Naomi Morgan van Kovises se Departement Frans oor die vertaling van boeke van Frans na Afikaans.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.