RSG

Spitstyd

Society AF ↓ 969 episodes

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

RSG Help 3 Februarie 2021 03.02.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. Wings and Wishes https://www.wingsandwishes.org/ +27 (0)41 395 4092 www.wingsandwishes.org

Tegnologie 2 Februarie 2021 02.02.2021

Ettienne Ludick praat oor virusse en kuberaanvalle op jou rekenaar by die huis.

Dink Dave 28 Januarie 2021 28.01.2021

Dave Pepler praat oor bye, duiwe se vliervermoë, die benamings van storms, fisante en tarentale, migrerende voëls, die coronavirus se lewensduur buite die liggaam, en paddas.

RSG Help 27 Januarie 2021 27.01.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. TechoLife Wise Stigting technolifewise.org

Tegnologie 26 Januarie 2021 26.01.2021

Ettienne Ludick praat oor Google wat dreig om uit Australië te onttrek, en tegnologie wat jou een van die dae sal toelaat om met jou gesig te betaal!

Dink Dave 21 Januarie 2021 21.01.2021

Dave Pepler praat oor akkerbome, hadedas, insekte se eksoskelette, wit spreeus, wespes en die water wat wilde diere drink,.

RSG Help 19 Januarie 2021 20.01.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. JBay Recycling Project jbayrecyclingproject@gmail.com jbayrecyclingproject.org

Tegnologie 19 Januarie 2021 19.01.2021

Ettienne Ludick praat oor 'n armband wat jou gemoedstoestand kan bepaal.

Swartwater op SABC2 19.01.2021

Willem Pelser gesels met Helene Truter oor die nuwe reeks van Swartwater wat op SABC2 begin.

Dink Dave 14 Januarie 2021 14.01.2021

Dave Pepler praat oor larwes, myt wat kwikstertjies teister, of diere bloedgroepe het, ringnekduiwe, diere wat onder die grond leef, giftige paddas, en verkleurmannetjies.

RSG Help 13 Januarie 2021 13.01.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. I Dare You Foundation idareyoufoundation@gmail.com FB: I Dare You Foundation

Tegnologie 12 Januarie 2021 12.01.2021

Ettienne Ludick kyk na die Whatsapp-privaatheidsdebakel.

Dink Dave 7 Januarie 2021 07.01.2021

Dave Pepler praat oor pappegaaie se reuksintuig, kameelperde, bergskilpaaie, molle en die verdamping van water uit 'n swembad.

RSG Help 6 Januarie 2021 06.01.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. Willow Creek Akademie Middelburg, Oos-Kaap 079-900-6482

Tegnologie 5 Desember 2021 05.01.2021

Ettienne Ludick praat oor die nuwe werkersvakbond by Google, en die toekoms van rolprentteaters.

RSG Help 30 Desember 2020 30.12.2020

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. Ondersteuning van kinders naskool in Ennerdale-omgewing mapontonhlapo@gmail.com 073-239-3742

Tegnologie 29 Desember 2020 29.12.2020

Ettienne Ludick kyk na PCMag se lys van top selfoontoepassings.

Dink Dave 24 Desember 2020 24.12.2020

Dave Pepler praat oor die nuwe coronavirus-variante, die voordele- en nadele as die oseane varswater sou wees, swaeltjies wat eierdoppe eet, die nagtelike migrasie van flaminke, stikstof in motorbande, en die moontlike invloed van lugreëlaars op reënval.

RSG Help 23 Desember 2020 (Jak127) 23.12.2020

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. https://jak127.org/

Tegnologie 22 Desember 2020 22.12.2020

Ettienne Ludick kyk na Forbes-tydskrif se tegnologie-voorspellings vir 2021.

Dink Dave 17 September 2020 17.12.2020

Dave Pepler praat oor hoe primate kleintjies grootmaak, die moontlikheid van intelligente lewe op ander planete, walvisse wat strand, geestessiektes by diere, die vernietiging van die Amasone se reënwoude, die verskil tussen lobster en crayfish, die verskil tussen falcon en hawk, en die invloed van windplase op die natuurlewe.

RSG Help 16 Desember 2020 16.12.2020

Mense vertel waarom jy NIE jou vakansie moet kanselleer nie, aangesien daar heelwat meer as net see en strand is.

Tegnologie 15 Desember 2020 15.12.2020

Ettienne Ludick praat oor THE VERGE se Tegnotoerusting van die Jaar-toekenning.

Dink Dave 10 Desember 2020 10.12.2020

Dave Pepler gee wenke oor hoe om Kersfees meer omgewingsvriendelik te maak.

RSG Help 9 Desember 2020 (Lifestylez Family Ministries) 09.12.2020

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. www.facebook.com

Listen to the Spitstyd podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.