RSG

Spitstyd

Society AF ↓ 969 episodes

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Tegnologie 8 Desember 2020 08.12.2020

Ettienne Ludick praat oor die Fortnite-speletjie, en Apple wat nou binnetoep-aankope gaan toelaat.

Dink Dave 3 Desember 2020 03.12.2020

Dave Pepler praat oor wolluise op turksvye, Jakarandabome, hoe olifante kommunikeer, spreeus wat 'n houtkapper se nes probeer oorneem, uile se eetgewoontes, en vee wat almal na een kant kyk wanneer hulle wei.

RSG Help 2 Desember 2020 (Homeless Solutions) 02.12.2020

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. homelesssolutions.zohosites.com

Tegnologie 1 Desember 2020 01.12.2020

Ettienne Ludick praat oor die musiek wat die meeste vanjaar op stroomdienste gespeel is, en 'n projek van Microsoft wat hulle werknemers se lyftaal en gesisuitdrukkings "lees" om te bepaal hoe gelukkig hulle by die werk is.

Dink Dave 26 November 2020 26.11.2020

Dave Pepler praat oor hoe voëls vrugte eet, baardskeerders, rysmiere, duisendpote, stofstorms, magnete en doplose slakke.

RSG Help 25 November 2020 (Boks voer vir 'n boer) 25.11.2020

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. boks-voer-vir-n-boer.myshopify.com

Tegnologie 24 November 2020 24.11.2020

Ettienne Ludick vertel hoe jy alles wat jy al op Facebook gelaai en gedoen het, in een stap kan aflaai.

Dink Dave 19 November 2020 19.11.2020

Dave Pepler praat oor kiewiete, tamaties, akkedisse, groen heuning, paddas, wurms in snoek en hoekom mense nog nie stede onder die see gebou het nie.

RSG Help 18 November 2020 18.11.2020

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. Breederivier Hospies www.hospicebreederiver.org.za

Tegnologie 17 November 2020 17.11.2020

Ettienne Ludick praat oor nuwe navorsing wat wys dat mense wat videospeletjies speel, vroliker is as mense wat dit nie doen nie. En 'n gemeenskap op die Engelse platteland het 'n groot skok gekry toe hulle vra vir veseltoegang tot die internet.

Dink Dave 12 November 2020 12.11.2020

Dave Pepler praat oor ‘n voël wat ‘n luisteraar gesien het, hoe die aarde van die maan af lyk, die veiligheid van ou kosblikke, of katte olywe mag eet, duiwe, of diere bosluiskoors kry, en hoekom visse se lippe nie bloei nie.

RSG Help 11 November 2020 11.11.2020

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. HECTIC PROMOTIONS www.hecticpromotions.co.za

Tegnologie 10 November 2020 10.11.2020

Ettienne Ludick praat oor aanlynafsprake en politiek, en Apple se voorneme om dieselfde mikroskyfies in hulle rekenaars te gebruik as wat daar in die iPhone is.

Dink Dave 5 November 2020 05.11.2020

Dave Pepler praat oor rooigety, swaeltjies, bosluise, appelkooskonfyt, peperbome en perdevlieë.

Wie wen die RSG/Beeld Kinderfonds motor? 05.11.2020

Willem Pelser bel 'n baie gelukkige luisteraar wat die motor gewen het in RSG en Beeld Kinderfonds se kompetisie.

RSG Help 4 November 2020 04.11.2020

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. DBV https://nspca.co.za/

Tegnologie 3 November 2020 03.11.2020

Ettienne Ludick praat oor die ouderdom van mense wat videospeletjies speel.

COVID-19 Inligtingsessie 30 Oktober 2020 30.10.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

COVID-19 Inligtingsessie 29 Oktober 2020 29.10.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

Dink Dave 29 Oktober 2020 29.10.2020

Dave Pepler praat oor Piet-my-vrou, torre op rose, versteende hout, leeus, blare wat deur insekte geëet word, tarentale en sonkrag.

COVID-19 Inligtingsessie 28 Oktober 2020 28.10.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

RSG Help 28 Oktober 2020 28.10.2020

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. DYDI (Don't You Die Inside) - Murraysburg Whatsapp: 083-594-7333

COVID-19 Inligtingsessie 27 Oktober 2020 27.10.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

Tegnologie 27 Oktober 2020 27.10.2020

Ettienne Ludick praat oor ‘n graderingsmodel vir elektroniese afval om herwinning te bevorder.

COVID-19 Inligtingsessie 26 Oktober 2020 26.10.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

Listen to the Spitstyd podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.