RSG
Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Tegnologie 6 April 2021 06.04.2021 1:01
Ettienne Ludick praat oor Yahoo Answers wat tot ‘n einde kom.
Dink Dave 1 April 2021 01.04.2021 10:43
Dave Pepler praat oor hoe spinnekoppe 'n web spin; vismotte; paddas wat in huise inkom; diere wat onder komberse slaap sonder om te sukkel om asem te haal; besies; Boesmankomkommers; seesand in die binneland;
RSG Help 31 Maart 2021 31.03.2021 9:03
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes.
Tegnologie 30 Maart 2021 30.03.2021 1:06
Ettienne Ludick praat oor aanlynboelies.
Dink Dave 25 Maart 2021 25.03.2021 10:12
Dave Pepler praat oor of die coronavirus deur vlieë oorgedra kan word; tarentale; grondboontjiebotter en seep om muise af te skrik; spinnekoppe wat 'n voorstad in Pretoria tesiter; hoe groot bye se gebied is; en verkleurmannetjies.
RSG Help 24 Maart 2021 24.03.2021 10:44
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes.
Tegnologie 23 Maart 2021 23.03.2021 1:03
Ettienne Ludick praat oor Facebook se nuwe slimarmband.
Dink Dave 18 Maart 2021 18.03.2021 13:02
Dave Pepler praat oor diere se bloedgroepe; of insekte siek word; hoekom manlike soogdiere tepels het; sprinkane; geitjies; otters; parasiete; en of diere en insekte sosiale afstand handhaaf wanneer hulle siek is.
RSG Help 18 Maart 2021 17.03.2021 7:14
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes.
Tegnologie 16 Maart 2021 16.03.2021 1:11
Ettienne Ludick praat oor Instagram wat maatreëls in plek gaan stel om te keer dat volwassenes boodskappe aan kinders kan stuur, en 'n man wat tien Bitcoins verloor het in 'n slenter.
Dink Dave 11 Maart 2021 11.03.2021 10:15
Dave Pepler praat oor sonskade aan die vel; muise wat seep eet; wurms op 'n broodboom wat wip as daar harde klanke is; hoe slange paar; of malvaplante slange weghou; of duiwe verveer; en hoekom slakke skuim as hulle met sout in aanraking kom;
Tegnologie 9 Maart 2021 09.03.2021 1:10
Ettienne Ludick praat oor die eerste twiet op Twitter wat opgeveil gaan word, en slimfoonmakers wat kyk na fone wat in tablette kan verander.
Dink Dave 4 Maart 2021 04.03.2021 9:17
Dave Pepler praat oor muf op brood; oorkruipers; skilpaaie; vlermuise; akkedisse; Kaapstad se weer sonder Tafelberg; en die coronavirus.
RSG Help 3 Maart 2021 03.03.2021 10:28
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. Nasionale Raad van en vir Persone met Gestremdhede https://ncpd.org.za/ ncpd.org.za
Tegnologie 2 Maart 2021 02.03.2021 2:05
Ettienne Ludick praat oor grond in die Amasone wat onwettig aanlyn verkoop word; en robotstofsuiers wat "dronk" optree ná 'n sagtewareopgradering.
Dink Dave 25 Februarie 2021 25.02.2021 7:48
Dave Pepler praat oor miere; wolnekooievaars; erdwurms; en valke.
RSG Help 24 Februarie 2021 24.02.2021 5:44
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. Lichies omgee 082-411-2658
Tegnologie 23 Februarie 2021 23.02.2021 1:50
'n Skool in Kalifornië loop sy rieme styf met aanlynvergaderings. WhatsApp sê jy moet voor 15 Mei sy nuwe bepalings en voorwaardes aanvaar anders sal jy nie meer boodskappe kan stuur nie.
Dink Dave 18 Februarie 2021 18.02.2021 9:31
Dave Pepler praat oor hondsdolheid; sonsteek by diere; springhase; boomwortels; reënspinnekoppe; perdebye;
RSG Help 17 Februarie 2021 17.02.2021 9:39
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. Projects 4 Preemies https://projects4preemies.co.za/ projects4preemies.co.za
Tegnologie 16 Februarie 2021 16.02.2021 1:57
Ettienne Ludick praat oor Jaguar Land Rover se plan om teen 2030 net elektriese voertuie te vervaardig, en die akkuraatheid van slimfoon-toepassings wat jou suurtofvlakke meet.
Dink Dave 11 Februarie 2021 11.02.2021 10:49
Dave Pepler praat oor die oopmaak van die mond van die St. Lucia-rivier; wat duisendpote eet; of die groot katte soos leeus en luiperds nes huiskatte urineer; of die maan 'n invloed op die vlak van 'n boorgat se water het; lourierbome; honde se ore wat deur vlieë gesteek word; en of spinnekoppe water drink.
RSG Help 10 Februarie 2021 10.02.2021 8:05
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. Reach for Recovery https://www.reach4recovery.org.za/ www.reach4recovery.org.za
Tegnologie 9 Februarie 2021 09.02.2021 1:16
Ettienne Ludick praat oor die impak wat sosiale media op kinders het, en 'n jong man wat doodgeskiet is terwyl hy 'n video gemaak oor 'n fop rooftog.
Dink Dave 4 Februarie 2021 04.02.2021 11:08
Dave Pepler praat oor roofdierwelpies, paddastoele, hoe diere op musiek reageer, romans, skilpaaie se dieet en muggies.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.