RSG
Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Help 2 Junie 2021 02.06.2021 10:34
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Margaretha Ackerman Tehuis)
Tegnominuut 1 Junie 2021 01.06.2021 1:03
Ettienne Ludick praat oor Whatsappe-stemboodskappe wat nou teen vinnige spoed gespeel kan word, en 'n studie oor die geraas wat tegnologie maak.
Dink Dave 27 Mei 2021 27.05.2021 11:39
Dave Pepler praat oor die halfmensplant; hoekom klein honde plante vreet; hoekom water nie kan brand nie; hoe slange nes maak; waar voëls gaan om te vrek; afskrikmiddels vir bosbokke; en voëls wat gras vreet.
RSG Help 26 Mei 2021 26.05.2021 8:15
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Minki's Ark of Rescue)
Tegnominuut 25 Mei 2021 25.05.2021 1:07
Ettienne Ludick praat oor 'n video op YouTube wat verkoop is as 'n NFT.
Dink Dave 20 Mei 2021 20.05.2021 8:47
Dave Pepler praat oor die migrasie van wit skoenlappers; liggaamstemperatuur en die aanvoelbare temperatuur; die migrasie van uile; of miere weet of dit gaan reën; hoe straatbrakke in die koue oorleef; en hoekom 'n olifantkalf sy ma se mis eet.
RSG Help 19 Mei 2021 19.05.2021 8:32
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Vector-stigting)
Tegnominuut 18 Mei 2021 18.05.2021 1:03
Ettienne Ludick praat oor Facebook se moderators wat 'n draai in die hof maak.
Dink Dave 13 Mei 2021 13.05.2021 8:34
Dave Pepler praat oor stokgoggas; tannienvergiftiging; perdebye; kameelperde; die mense se temperatuur; en hoe om katte uit jou tuin weg te jaag.
RSG Help 12 Mei 2021 12.05.2021 10:13
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Cornerstone Welness Centre en Da Gama Angels)
Tegnominuut 11 Mei 2021 11.05.2021 0:42
Ettienne Ludick praat oor 'n stemkunstenaar wat TikTok dagvaar omdat hulle haar stem in video's gebruik sonder om daarvoor te betaal.
Dink Dave 6 Mei 2021 06.05.2021 10:34
Dave Pepler praat oor die lesse wat wetenskaplikes, ingenieurs en ander mense van die natuur geleer het.
RSG Help 5 Mei 2021 05.05.2021 11:15
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Mtimkhulu Gemeenskapsontwikkeling)
Tegnominuut 4 Mei 2021 04.05.2021 1:35
Ettienne Ludick praat oor hoe jy daagliks deur advertensies gebombardeer word, en hoe Google hieraan aandadig is.
Dink Dave 29 April 2021 29.04.2021 11:27
Dave Pepler praat oor springhase; miswurms; perdebyneste; tarentale; die Tafelberg-spookpadda; muskiete; skilpaaie se asemhalingstelsel; en stokinsekte.
RSG Help 28 April 2021 28.04.2021 13:57
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (CANSA)
Tegnominuut 27 April 2021 27.04.2021 0:58
Ettienne Ludick praat oor Google in Argentinië se webadres wat per ongeluk te koop was.
Dink Dave 22 April 2021 22.04.2021 10:36
Dave Pepler praat oor rysmiere; waterhondjies; snuitkewers; vlermuise; musiekte; en mynstof.
RSG Help 21 April 2021 21.04.2021 10:25
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Fred en Martie se Sopkombuis)
Tegnominuut 20 April 2021 20.04.2021 1:25
Ettienne Ludick praat oor 'n Tesla-ongeluk waarin twee passasiers dood is; 5G-torings; en Facebook roep sy werkers terug kantoor toe.
Dink Dave 15 April 2021 15.04.2021 11:01
Dave Pepler praat oor huismossies wat 'n lawaai opskop in Duitsland; paddakore wat skielik stil geword het; hoekom 'n radiostasie op verskeie frekwensies moet uitsaai; of diere ook bosluiskoors kry; dubbeldooreiers; en sonneblomme wat na son toe draai.
RSG Help 14 April 2021 14.04.2021 6:40
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Voeding vir Vee en Mens)
Tegnominuut 13 April 2021 13.04.2021 1:09
Ettienne Ludick praat oor Google se aanbod op die kunsmatige intelligensie-maatskappy, Nuance, te koop. Hy kyk ook na Androidfone se HeadsUp-funksie wat jou sal waarsku om op te kyk as jy op na selfoon kyk terwyl jy loop.
Dink Dave 9 April 2021 08.04.2021 9:22
Dave Pepler praat oor Daddy Long Legs-spinnekoppe; coronavirusverspreiding deur middel van geldnote; buffelkalfies; en olifanttande.
RSG Help 8 April 2021 07.04.2021 9:47
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Starfish Places of Safety)
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.