RSG
Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Tegnominuut 30 November 2021 30.11.2021 1:04
Ettienne Ludick praat oor ‘n aanlynmuseum van die eerste selfoonmodelle.
Kuns met kontant 25 November 2021 25.11.2021 6:05
Bekendstelling van Henco Kruger se insetsels waar hy met sangers, akteurs en sportsterre oor hulle persoonlike finansies gaan praat.
RSG Help 24 November 2021 24.11.2021 7:53
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Aladdin Sentrum vir Vroeë Kinderontwikkeling)
Tegnominuut 23 November 2021 23.11.2021 1:17
Ettienne Ludick praat oor Adele wat Spotify oortuig het om die “shuffle”-funksie van haar albums te verwyder.
Ruben Trumpelmann 18.11.2021 14:23
Ruben Trumpelmann was een van die helde in die Namibiese krieketspan, wat vriend en vyand verras het in die pas afgelope T20 Wêreldbekertoernooi in die Verenigde Arabiese Emirate.
RSG Help 17 November 2021 17.11.2021 10:53
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Grace Baby Haven)
Tegnominuut 16 November 2021 16.11.2021 0:48
Ettienne Ludick praat oor aanlyn-boeliegedrag.
RSG Help 10 November 2021 10.11.2021 13:04
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Owl Rescue Centre)
Tegnominuut 9 November 2021 09.11.2021 1:21
Ettienne Ludick praat oor New York se nuwe burgemeester wat sy salaris eerder in Bitcoin wil hê; en lede van ‘n kuberkrakergroep wat in hegtenis geneem is.
Dink Dave 4 November 2021 04.11.2021 12:50
Dave Pepler praat oor die kleur van klippe in die Karoo; ‘n kanarie wat sy hokkie lek; die Vaaldam se krappe; katte; ‘n voël wat ‘n Kaapse kobra aanval; bye; duisendpote; klimaatsverandering; en krom boomstamme.
RSG Help 3 November 2021 03.11.2021 10:41
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Baby Therapy Centre)
Tegnominuut 2 November 2021 02.11.2021 1:07
Ettienne Ludick praat oor kriptogeldeenhede, en Fortnite wat nie meer in China beskikbaar sal wees nie.
Dink Dave 28 Oktober 2021 28.10.2021 11:02
Dave Pepler praat oor dikkoppe en kiewiete; eekhorings wat verkleurmannetjies eet; muise wat babaswaeltjies eet; weerlig; bruin kolletjies wat op jou motor “verskyn”; en molle.
RSG Help 27 Oktober 2021 27.10.2021 14:23
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Don't You Die Inside / Grace House Upliftment Centre)
Tegnominuut 26 Oktober 2021 26.10.2021 1:31
Ettienne Ludick vertel watter sosiale media-toepassings die gewildste is.
Dink Dave 21 Oktober 2021 21.10.2021 12:29
Dave Pepler praat oor paddas in jou tuin; die besoedeling wat motorbande veroorsaak; 'n gans wat op 'n slak broei; knopiespinnekoppe; veldmuise; en waarom jou stem in 'n opname vir jou anders klink as die een waaraan jy gewoond is.
RSG Help 20 Oktober 2021 20.10.2021 10:57
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Jagersbosch Gemeenskapsorgsentrum, Stilbaai)
Tegnominuut 19 Oktober 2021 19.10.2021 0:46
Ettienne Ludick praat oor Google se beplande Metaverse.
Dink Dave 14 Oktober 2021 14.10.2021 9:28
Dave Pepler praat oor perdebye of wespe; waar olie vandaan kom; die verskil tussen reënwater en munisipale water; kunsmatige versoeters; en voëls in warm woestynstede.
RSG Help 13 Oktober 2021 13.10.2021 10:07
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Sabie Sopkombuis)
Tegnominuut 12 Oktober 2021 12.10.2021 1:17
Ettienne Ludick praat oor wagwoorde.
Dink Dave 7 Oktober 2021 07.10.2021 10:49
Dave Pepler praat oor hamerkoppe; kolganse; neushoringvoëls; hoe visse weet wanneer om om te draai voor hulle in die see beland; tektoniese plate; hoekom kate so lief is vir kaste en bokse; en waarom wolke onder plat en bo bolvormig is.
RSG Help 6 Oktober 2021 06.10.2021 10:05
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Dead Animals Walking)
Tegnominuut 5 Oktober 2021 05.10.2021 0:51
Ettienne Ludick praat oor Facebook, Instagram en Whatsapp wat langer as ses ure nie beskikbaar was nie.
Dink Dave 30 September 2021 30.09.2021 10:14
Dave Pepler praat oor kakkerlakke; hondsdolheid; dikkoppe; geitjies; paddavisse; suikerbekkies; krokodille; en bye.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.