RSG

Spitstyd

Society AF ↓ 969 episodes

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

RSG Help 2 Februarie 2022 02.02.2022

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Helping a Little One - HALO)

Tegnominuut 1 Februarie 2022 01.02.2022

Ettienne Ludick praat oor slimhorlosies.

Kuns met kontant 27 Januarie 2022 27.01.2022

Henco Kruger sit sy gesprek met Lizz Meiring voort. Sterk of fiks is geen waarborg vir oorlewing nie, maar wel of 'n individu kan aanpas by veranderende omstandighede. 'n Suksesvolle kunstenaar sal dus nooit 'n slagoffer wees nie, sê Lizz. Die Covid-golwe het die kunsbedryf soos 'n tsunami getref. Lizz vertel watter uitwerking Covid op kunstefeeste gehad het en hoe versekeraars die klousule van fo...

RSG Help 26 Januarie 2022 26.01.2022

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Insimbi Legacy Projects)

Tegnominuut 25 Januarie 2022 25.01.2022

Ettienne Ludick praat oor Action Audio wat by die Austaliese Ope gebruik word. Dit stel blinde mense in die stadion in staat op die spel te volg.

Kuns met kontant 20 Januarie 2022 20.01.2022

“Celebrity is vir my ‘n aaklige woord - dit klink vir my eerder soos ‘n dronk slak of goedkoop handeroom.” Lizz Meiring is in 2020 in die Suid-Afrikaanse Legendes-museum as 'n lewende legende ingehuldig. Sy is ‘n raadslid van haar bedryf se enigste hulpfonds, die Teaterbystandfonds. Sy vertel vir Henco Kruger waarom sy nog nooit in ‘n sepie gespeel het nie, en waarom sy glo dat kunstenaars nie ‘n...

RSG Help 19 Januarie 2022 19.01.2022

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Willow Creek Education Centre)

Tegnominuut 18 Januarie 2022 18.01.2022

Ettienne Ludick praat oor ‘n gholspeletjie en waarvoor jy op die uitkyk moet wees wanneer jy jou foon opgradeer.

Kuns met kontant 13 Januarie 2022 13.01.2022

“Hierdie is nie Hollywood nie. Selfs Hollywood is nie Hollywood nie.” Heinz Winckler praat oor die harde realiteite van die vermaaklikheidsbedryf, en wat dit verg om ‘n volhoubare loopbaan in die bedryf te handhaaf. Kontrakreg en finansies loop hand aan hand. Heinz het dit op die harde manier geleer sedert hy Idols SA gewen het. Hy leer voornemende sangers as hulle vir ‘n lewe wil sing, moet hulle...

RSG Help 12 Januarie 2022 12.01.2022

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Friends of Rescue Animals)

Tegnominuut 11 Januarie 2022 11.01.2022

Ettienne Ludick praat oor WEIGHT FIT, 'n slimfoontoepassing, wat jou help om jou gewigsverlies dop te hou.

Kuns met kontant 6 Januarie 2021 06.01.2022

Henco Kruger kuier in die ateljee waar van RSG se middagvervolgverhaal, Ter Wille Van Oorlewing, opgeneem word by veteraanaktrise Elma Potgieter. Net soos Elma se eerste roman, ‘n Tweede Begin, glo sy dat 2022 ‘n tweede begin vir die meeste mense is.

RSG Help 5 Januarie 2022 05.01.2022

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (SA for Hope)

Kuns met kontant 30 Desember 2021 30.12.2021

Henco Kruger kuier by die wêreldbekende skilder, Portchie. Hulle gesels oor spaarsamigheid, finansiële beplanning en persoonlike rykdom. Portchie vertel hoe hy as kind geleer is om geld te maak, dit te behou, en hoe om geld vir hom te laat werk.

RSG Help 29 Desember 2021 29.12.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Smiling Angels)

Kuns met kontant 23 Desember 2021 23.12.2021

Henco Kruger kuier by aktrise Lindsey Cele, wat verpleegster Chanel Samuels in Binnelanders speel. ABBY, wat staan vir relentlessly passionate, is een van die versamelings in Lindsey se juweliersreeks. Hoor hoekom dié naam so gepas is om hierdie aktrise en entrepreneur se dryfkrag in die lewe te beskryf. Lindsey en Henco kuier op die stel van Binnelanders waar sy en haar man verloof geraak het. Sy...

RSG Help 22 Desember 2021 22.12.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Leliebloem Huis)

Kuns met kontant 16 Desember 2021 16.12.2021

Twee mense wat mekaar al naastenby 20 jaar ken kuier saam - die een 'n oudonderwyser en die ander sy oudleerling. Daar was ‘n kêrel met ‘n vreeslike kuif wat vir Henco Kruger Afrikaans op skool gegee het. Daardie onderwyser was mnr. Jako Roux. Ons almal ken hom as sanger, liedjieskrywer, digter en TV-aanbieder, Jak de Priester. Hy was in sy lewe deel van drie professionele beroepe: onderwys, musik...

RSG Help 15 Desember 2021 15.12.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (AGS Welsyn)

Tegnominuut 14 Desember 2021 14.12.2021

Ettienne Ludick praat oor video-oproepe wat dalk binnekort met hologramme vervang sal word.

Kuns met kontant 9 Desember 2021 09.12.2021

In die vorige episode het luisteraars aan die veteraanakteur en legende van die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf, Hans Strydom, se lippe gehang toe hy met Henco Kruger gesels het oor akteurs se plek in die finansiële wêreld. Henco sit sy gesprek voort met die akteur, wat ná 50 jaar steeds met groot sukses in die vermaaklikheidsbedryf staan. In Henco se wêreld van markte en finansies is Hans S...

RSG Help 8 Desember 2021 08.12.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (CHANGENET-SA)

Tegnominuut 7 Desember 2021 07.12.2021

Ettienne Ludick praat oor NASA wat nuwe ruimtevaarders soek vir ‘n maansending.

Kuns met kontant 2 Desember 2021 02.12.2021

Die veteraanakteur en legende van die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf, Hans Strydom, gesels oor akteurs se plek in die finansiële wêreld. Hy gee raad oor die beleggingsdeel van vryskutwerkers se geld asook welvaartbeplanning tydens hulle loopbaan ten einde eendag goed af te tree. Hy vertel vir Henco Kruger van sy passie vir die regverdige behandeling en behoorlike vergoeding van mense in die...

RSG Help 1 Desember 2021 01.12.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Champion of Hope)

Listen to the Spitstyd podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.