RSG

Spitstyd

Society AF ↓ 969 episodes

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

RSG Help 29 September 2021 29.09.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Agri Noord-Kaap - hulp vir verwoestende brande)

Tegnominuut 28 September 2021 28.09.2021

Ettienne Ludick praat oor Bitcoin wat 'n ernstige knou toegedien is deur China; en planne om Instagram Kids bekend te stel, is vir eers van die baan.

Dink Dave 23 September 2021 23.09.2021

Dave Pepler praat oor hoe om bye te verwyder; Vigs onder katte en honde; skurwepaddas; of daar 'n verband is tussen ru-olieontginning en aardbewings; slange se tonge; bye wat by voëls se saad saamdrom; die kleure van bidsprinkane; hoe molle tonnels grawe; en of hadedas eetbaar is.

RSG Help 22 September 2021 22.09.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Halli Trust)

Tegnominuut 21 September 2021 21.09.2021

Ettienne Ludick praat oor ongelukkigheid in El Salvador oor die land se besluit om Bitcoin as 'n amptelike geldeenheid te aanvaar; en Facebook wat in die moeilikheid is omdat hulle glo op tienermeisies "gespioeneer" het.

Dink Dave 16 September 2021 16.09.2021

Dave Pepler praat oor elektriese motors; tuinslakke; akkedisse; ystervarke se penne; die rakleeftyd van water; die opwekking van krag met fabrieke se uitlaatgasse; hoe suurstof in silinders gepomp word; rooshout; en bloedtoetse.

RSG Help 15 September 2021 15.09.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Cross Connect Community Outreach)

Tegnominuut 14 September 2021 14.09.2021

Ettienne Ludick praat oor Apple wat erken het dat sy slimfone beskadig kan word tydens motorfietsritte.

Dink Dave 9 September 2021 09.09.2021

Dave Pepler praat oor die verkleuring van voëls se vere; wag-'n-bietjie-blinkblaar; of sampioene en mielies groente of vrugte is; dikkoppe wat kaas eet; hoekom voëls so vroeg in die oggend begin sing; die verskil tussen byevangers en byevreters; en of hadedas die weer kan voorspel.

RSG Help 8 September 2021 08.09.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Heartlands Baby Sanctuary)

Tegnominuut 7 September 2021 07.09.2021

Ettienne Ludick praat oor YouTube wat nie meer die nommer 1 videostromingsdiens is nie.

Dink Dave 2 September 2021 02.09.2021

Dave Pepler praat oor die fisika van water; uitheemse voëls in Johannesburg; blase; en spinnekoppe.

RSG Help 1 September 2021 01.09.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hope and Grace Foundation)

Tegnominuut 31 Augustus 2021 31.08.2021

Ettienne Ludick praat oor die China wat kinders jonger as 18 jaar beperk tot 3 ure per week se aanlynspeletjies.

Dink Dave 26 Augustus 2021 26.08.2021

Dave Pepler het 'n stemnota uit Mosambiek gestuur.

RSG Help 25 Augustus 2021 25.08.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (The Cat House)

Tegnominuut 24 Augustus 2021 24.08.2021

Hoekom val mense vir kuberslenters?

Dink Dave 19 Augustus 2021 19.08.2021

Dave Pepler praat oor hadedas; bye; slange; tarentale; vitamien D; geitjies; en ganse.

RSG Help 18 Augustus 2021 18.08.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (My Droomprojek)

Tegnominuut 17 Augustus 2021 17.08.2021

Ettienne Ludick praat oor virtuele konserte en bekendstellingsgeleenthede, en Twitter wat veranderings aan sy toep aanbring om minder stres op gebruikers se oë te veroorsaak.

Dink Dave 12 Augustus 2021 12.08.2021

Dave Pepler praat oor miet; momentum; vismotte; Mosambiek spoegkobras; die oorsprong van skape in Suid-Afrika; bye in die huis; sekretarisvoëls; kolganse; en kangaroes.

RSG Help 11 Augustus 2021 11.08.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (The Motor Neuron Disease Association)

Tegnominuut 10 Augustus 2021 10.08.2021

Ettienne Ludick praat oor TikTok wat nou die gewildste sosiale media-toepassing is.

Dink Dave 5 Augustus 2021 05.08.2021

Dave Pepler praat bloukopkoggelmanders en reën; meeue in die binneland; duiwe; vismotte; Kaapse reuk; platannas; die ys by die pole wat smelt en hoe dit die aarde se wentel kan beïnvloed; wurms in piesangs; perskebome; en hoekom mense gaap.

RSG Help 4 Augustus 2021 04.08.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Serenity Equestrian Centre)

Listen to the Spitstyd podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.