RSG

Spitstyd

Society AF ↓ 969 episodes

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Kuns met kontant 18 Januarie 2023 18.01.2023

Hy was ‘n praktiserende prokureur wat drie jaar gelede op 31 jarige ouderdom besluit het hy gaan ‘n loopbaanveradering maak om ‘n voltydse sanger word. Toe hy die groot besluit geneem het, het hy al sy besittings verkoop en sy salaris vaarwel geroep - en toe gebeur Covid. Dit het nie sy moed gebreek nie, maar het hom forseer om tydens die grendeltyd te skryf, gevolglik hoor ons vandag gereeld op R...

RSG Help 17 Januarie 2023 17.01.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Tshususu Stigting)

Watter instrument bespeel jy? 13.01.2023

‘n Klavier is ‘n algemene instrument, en baie mense kan dit in ‘n meerdere of mindere mate speel. Maar wat van minder bekende instrumente soos ‘n altviool, fagot of keteltromme? Ilse Shürmann vertel hoe iemand so ‘n tipe instrument begin speel.

Kuns met kontant 11 Januarie 2023 11.01.2023

Haar engelstem is te hoor op die klankbaan van vele Afrikaanse flieks, en sedert die begin van 2019 het Janie Bay vele Afrikaanse radiotreffers opgelewer met enkelsnitte soos Die Heelal (saam met Early B); Wag Vir Jou (saam met Hunter Kennedy); Sterre Brand (saam met Jan Bloukaas); Ek Glo Nog In Jou (saam met Danie Reënwolf); Jammer; en Amper Daar. Haar ouma het haar eerste onafhanklike album gefi...

RSG Help 10 Januarie 2023 10.01.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Caring for Sight Namakwaland)

Natasha Petersen in Katar 06.01.2023

Natasha Petersen was in 2010 die bestuurshoof van die FIFA Fan Fest in Suid-Afrika. Verelde jaar was sy die logistieke bestuurder by die Lusaid-stadion in Katar, waar die Sokker Wêreldbeker-einstryd tussen Argentinië en Frankryk gespeel is.

Kuns met kontant 4 Januarie 2023 04.01.2023

Hierdie aflewering van Kuns met Kontant is ‘n keurspel; ‘n allegaartjie van die beste wat nog nie gehoor is nie. Elke Woensdagiddag saai RSG tydens Spitstyd, weens tydbeperkings, net 12 minute van Henco se onderhoude uit. Die volledige onderhoude word as potgooi op RSG se webwerf beskikbaar gemaak, maar wat van die dele wat op die redigeerkamer se vloer beland? Ons het van die brokkies gaan optel...

RSG Help 3 Januarie 2023 03.01.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Tough Cat)

Kuns met kontant 28 Desember 2022 28.12.2022

Hierdie aflewering van Kuns met Kontant is ‘n keurspel; ‘n allegaartjie van die beste wat nog nie gehoor is nie. Elke Woensdagiddag saai RSG tydens Spitstyd, weens tydbeperkings, net 12 minute van Henco se onderhoude uit. Die volledige onderhoude word as potgooi op RSG se webwerf beskikbaar gemaak, maar wat van die dele wat op die redigeerkamer se vloer beland? Ons het van die brokkies gaan optel...

RSG Help 27 Desember 2022 27.12.2022

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Bejaardehulpstigting Krugersdorp)

Paramedikus vertel van seun wie se lewe hy gered het 23.12.2022

Carla Mackenzie gesels met paramedikus Xander Loubser oor 'n seun wie se lewe hy vroeër vanjaar gered, en hom later op besonderse wyse bedank het.

Kuns met kontant 21 Desember 2022 21.12.2022

Hierdie aflewering van Kuns met Kontant is ‘n keurspel; ‘n allegaartjie van die beste wat nog nie gehoor is nie. Elke Woensdagiddag saai RSG tydens Spitstyd, weens tydbeperkings, net 12 minute van Henco se onderhoude uit. Die volledige onderhoude word as potgooi op RSG se webwerf beskikbaar gemaak, maar wat van die dele wat op die redigeerkamer se vloer beland? Ons het van die brokkies gaan optel...

RSG Help 20 Desember 2022 20.12.2022

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Solly's Beacon of Hope Foundation)

Kuns met kontant 14 Desember 2022 14.12.2022

Die enkelsnit, Sonder Liefde, gaan oor hoe liefde al is wat oorbly in die moeilike tye waarin ons vandag leef, en dat dit die gee en neem daarvan is wat ons staande hou. Dieselfde boodskap, dat niemand sonder liefde kan klaarkom nie, maar ook dat niemand sonder geld kan klaarkom nie, word in hierdie onderhoud met die sangeres Andriëtte vasgevang. Sy het die musiekmark in 2007 betree nadat sy as na...

RSG Help 13 Desember 2022 13.12.2022

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Jakaranda en Louis Botha-kinderhuise, Pretoria)

Kuns met kontant 7 Desember 2022 07.12.2022

Daar was die TV-reekse, Die Nataniël Tafel, Edik van Nantes en nou Nataniël, Erik, Wolf. Weekliks nooi Nataniël en sy broer, Erik le Roux, ons uit om saam met hulle 'n kosreis na Nantes in Frankryk te onderneem. Henco en Erik kon onlangs nie uitgekuier raak nie oor Erik se lewe in Frankryk, en hulle het dit goed gedink om hulle kuier hier voort te sit. Verlede week tydens die eerste aflewering van...

RSG Help 6 Desember 2022 06.12.2022

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hoër Tegniese Skool Pretoria Tuine Gimnasium en Sopkombuis)

Kuns met kontant 30 November 2022 30.11.2022

Daar was die TV-reekse, Die Nataniël Tafel, Edik van Nantes en nou Nataniël, Erik, Wolf. Weekliks nooi Nataniël en sy broer, Erik le Roux, ons uit om saam met hulle 'n kosreis na Nantes in Frankryk te onderneem. Henco en Erik kon onlangs nie uitgekuier raak nie oor Erik se lewe in Frankryk, en hulle het dit goed gedink om hulle kuier hier voort te sit. Kom kuier saam met hulle, en hoor of die Fran...

RSG Help 29 November 2022 29.11.2022

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Henri Warnich Stigting)

Kuns met kontant 23 November 2022 23.11.2022

Sanger en liedjieskrywer Juan Boucher is ’n gevestigde naam met meer as agt goue- en platinumverkoper albums, talle radiotreffers en verskeie musiektoekennings op sy kerfstok. Hy is ook die trotse eienaar van die kleremaatskappy, Bouch Clothing, en die skrywer van die boek, Die stories agter my potlood. Hy en sy vrou het onlangs ’n stuk grond in St. Helenabaai aan die Weskus gekoop, waar hy ’n res...

RSG Help 22 November 2022 22.11.2022

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Capuchin and exotic Animal Safe Haven)

Kuns met kontant 16 November 2022 16.11.2022

Sy en Henco deel ‘n liefde vir Bloemfontein en sy mense. Ná haar grootword- en studentejare daar het sy tussen Osaka (Japan) en Bloemfontein gewoon. Deesdae woon Caroline-Grace Brüssow en haar man, Heinrich, in George. The Voice SA was haar groot deurbraak tot die musiekmark, wat onder andere daartoe gelei het dat sy al op meer as een geleentheid voor ‘n stampvol stadion die volkslied gesing het....

RSG Help 15 November 2022 15.11.2022

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (SANPARKE Ereveldwagters)

Kuns met kontant 9 November 2022 09.11.2022

Sy is ‘n TV-aanbieder, stylikoon en model. Minki van der Westhuizen kuier op Kuns Met Kontant. Soos ons destyds gesien het toe sy aanbieder van Boer Soek ‘n Vrou was, dra Minki haar hart op haar mou, en in hierdie openhartige onderhoud gesels sy oor haar finansies binne én buite die modelwêreld.

RSG Help 8 November 2022 08.11.2022

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Cart Horse Protection Association)

Listen to the Spitstyd podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.