RSG

Spitstyd

Society AF ↓ 969 episodes

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Internasionale Countryster Kip Moore gesels op Spitstyd 30.03.2023

Willem Pelser praat met Kip Moore oor sy toer na Suid-Afrika en waar sy liefde vir Countrymusiek begin het.

Kuns met kontant 29 Maart 2023 29.03.2023

Die broer-duo, Droomsindroom, het kort na die pandemie se grendeltyd groot opslae gemaak met hulle debuutenkelsnit, Hey Sonneblom. Dis ’n goedvoelliedjie en die sonneblom waarna daar verwys word is ’n metafoor vir die persone in elkeen van ons se lewe wat somer én sonskyn gedurende jou donkerste tye bring. Hierdie liedjie van die Schlebusch-boeties, Kirsten (23) en Kyle (16), boer die afgelope jaa...

RSG Help 28 Maart 2023 28.03.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hoër Meisieskool Sans Souci, Nuweland, Kaapstad)

Kuns met kontant 22 Maart 2023 22.03.2023

Die realiteitsprogram, Boer Soek ‘n Vrou, het vir heelwat troues en babas gesorg, maar nog net een sangduo. Richann Brussow het in Suid-Afrikaners se harte geklim tydens die 13e seisoen van die reeks toe hy gesoek het vir die vrou van sy lewe. Kort ná die laaste episode hy en een van die deelnemers Suid-Afrika as die sangduo, Reën, verras met hulle eerste enkelsnit, Vrystaat Vlaktes. Dit het oorna...

Programaanpassings - RSG bou voort op sukses 22.03.2023

Louise Jooste, RSG se sakebestuurder, en Kobus Burger, RSG se programbestuurder, gesels met Willem Pelser oor die programveranderings wat op 1 April 2023 in werking tree.

RSG Help 21 Maart 2023 21.03.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Solidariteit Helpende Hand)

Kuns met kontant 15 Maart 2023 15.03.2023

Herman Kleinhans het as sanger en liedjieskrywer bekendheid verwerf as deel van die sangduo, Twee. Hy is deesdae ‘n solomusikant. Sy skryftalent word in 2015 erken toe sy liedjie, Ek Sweer, kykNet se Afrivisie-kompetisie gewen het. Dit was ‘n draaipunt in sy loopbaan, en die prysgeld van R250 000 het hom ‘n reuse hupstoot gegee deurdat dit hom toegelaat het om tot vandag die eienaar van al sy musi...

RSG Help 14 Maart 2023 14.03.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hoër Meisieskool Sans Souci, Nuweland, Kaapstad)

Kuns met kontant 8 Maart 2023 08.03.2023

Henco Kruger gesels met ‘n sangpaar wat getroud is. Net soos ‘n raaf die grootste sangvoël is, is dit ook ‘n voël wat net een lewensmaat vir sy of haar lewe kies; netso het Lourens en Este Rabe mekaar vir die res van hulle lewe gekies. Lourens is hoogs geskoold in die wêreld van finansies en beleggings. Hy het na ‘n paar jaar in die korporatiewe wêreld dit vaarwel geroep sodat hy en Este The Botto...

RSG Help 7 Maart 2023 07.03.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Pietermaritzburg Liefdadigheidsorganisasie)

Mark Pilgrim gegroet 06.03.2023

Luister na 'n huldeblyk in Afrikaans deur Alex Jay en Barney Simon, jarelange kollegas van Mark Pilgrim, by die SAUK se 5FM.

RSG Help 28 Februarie 2023 28.02.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Ek en jy Jeug)

Kuns met kontant 22 Februarie 2023 22.02.2023

David Fourie het beslis geen bekendstelling nodig nie. Sedert hy in 2002 sy buiging op die SA IDOLS-verhoog gemaak het, het hy diep spore in die plaaslike musiekbedryf getrap, en kan hy spog met ’n hele rits treffers, hoogtepunte en toekennings. Oor die jare het hy verskeie loopbaanhoogtepunte bereik, waaronder openingsvertonings vir Westlife tydens hulle Suid-Afrikaanse toer, en om uitgenooi te w...

RSG Help 21 Februarie 2023 21.02.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Beanies for babies)

RSG Help 14 Februarie 2023 14.02.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (CHOC Kinderkankerstigting)

Wêreld Radiodag - Pieter van den Berg 13.02.2023

Vir Wêreld Radiodag het die Spitstyd-span by van hulle kollegas gaan hoor hoe hulle in die uitsaaibedryf betrokke geraak het.

Wêreld Radiodag - Amore Bekker 13.02.2023

Vir Wêreld Radiodag het die Spitstyd-span by van hulle kollegas gaan hoor hoe hulle in die uitsaaibedryf betrokke geraak het.

Wêreld Radiodag - Derrich Gardner 13.02.2023

Vir Wêreld Radiodag het die Spitstyd-span by van hulle kollegas gaan hoor hoe hulle in die uitsaaibedryf betrokke geraak het.

Kuns met kontant 8 & 15 Februarie 2023 08.02.2023

Elke Dinsdagaand om agtuur op RSG hoor ons hoe hy die temalied van RSG Kuns speel. RSG-luisteraars versoek gereeld om veral sy Jim Muller-keurspel te hoor. Hy is ‘n boorling van Harrismith wat as jong mens sterk beïnvloed is deur ‘n besoek aan dié dorp deur die boeremusieklegende Nico Carstens. Hy het klassieke musiek aan die Universiteit van die Vrystaat studeer sodat hy vandag konsertinas, banjo...

RSG Help 7 Februarie 2023 07.02.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Strand Dienssentrum)

Eerste Vrydag: Sally Campher 03.02.2023

Elke eerste Vrydag van die maand is daar 'n legende in die Spitstyd-ateljee. Vandag is dit die aktrise, Sally Campher.

Kuns met kontant 1 Februarie 2023 01.02.2023

‘n Akteur wat onthou word vir sy vertolkings in televisiereekse in die jare 80, soos Orkney Snork Nie, Wolwedans In Die Skemer en Die Losprys. Hy het sy operadebuut op 21-jarige ouderdom gemaak, en daarna verskeie hoofrolle as liriese bariton in operas gesing. Vandag is ons bevoorreg om elke Sondagaand saam met hom op RSG tydens Dis Opera te kuier. In die wêreld van die uitvoerende kunste het Char...

RSG Help 31 Januarie 2023 31.01.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Jakaranda Sosiale Klub vir Blindes)

Kuns met kontant 25 Januarie 2023 25.01.2023

Sy eerste album, Mercy, in 1999 het nie groot aandag geniet nie, maar vandag ná ‘n uiters suksesvolle sangloopbaan van 25 jaar, skryf hierdie man wat diep spore in die musiekbedryf getrap het, alles toe aan genade. Sy daaropvolgende album, Op Aanvraag, met treffers soos Ou Ryperd, Tussen Jou En My en Grassade het in 2001 van hom ‘n huishoudelike naam gemaak. Vandag is hy nog net so in aanvraag, ma...

RSG Help 24 Januarie 2023 24.01.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Apple Tree Initiatives)

Listen to the Spitstyd podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.