RSG

Spitstyd

Society AF ↓ 969 episodes

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Kuns met kontant 28 Junie 2023 28.06.2023

Henco met ‘n c kuier by die voorsanger van Die Heuwels Fantasties, Pierre Greeff. Hulle sit by Pierre se huis en kyk saam uit oor die heuwels in Durbanville vanwaar die naam van dié groep sy oorsprong kry. Pierre praat openhartig oor waar hy homself al teleurgestel het en waar besigheidsidees en ander planne met geld hom al teleurgestel het – net soos Die Heuwels Fantasties trefferliedjie, JY STEL...

RSG Help 27 Junie 2023 27.06.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Heal Our Children Marathon)

Kuns met kontant 21 Junie 2023 21.06.2023

Deel 2: Met ‘n loopbaan wat strek van 1988 af, het hierdie mystic boer al al die kante van die lewe gesien. Valiant Swart se nuwe album is onlangs vrygestel, en al is hy baie bekend vir sy rock, country en blues, voeg hy nou nuwe liedere tot sy repertoire wat steeds tuis sal wees op die langpad, in die veld en om ’n kampvuur. Valiant en Henco met ‘n c hou informeel konsert in die veld by Fort Klap...

RSG Help 20 Junie 2023 20.06.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Pink Drive)

Kuns met kontant 14 Junie 2023 14.06.2023

Met ‘n loopbaan wat strek van 1988 af, het hierdie mystic boer al al die kante van die lewe gesien. Valiant Swart se nuwe album is onlangs vrygestel, en al is hy baie bekend vir sy rock, country en blues, voeg hy nou nuwe liedere tot sy repertoire wat steeds tuis sal wees op die langpad, in die veld en om ’n kampvuur. Valiant en Henco met ‘n c hou informeel konsert in die veld by Fort Klapperkop i...

RSG Help 13 Junie 2023 13.06.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (SAVF Silwerdae, Waterval Boven)

RSG Help 6 Junie 2023 06.06.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Grace House Opheffingsentrum, Krugersdorp)

Kuns met kontant 31 Mei 2023 31.05.2023

Die akteur en musikant Neil Sandilands se splinternuwe musiekalbum het pas die lig gesien. Hy is nie net ‘n bekwame internasionale akteur nie, maar ook ‘n uitmuntende musikant. Henco Kruger en Neil sou mekaar onlangs by Neil se woning in Onrus ontmoet het, maar hy moes hom na New York haas om aan ‘n Hollywoodrolprent te gaan werk. Hulle kon steeds telefonies gesels, en in hierdie aflewering meng h...

RSG Help 30 Mei 2023 30.05.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Mossie Sorgsentrum)

Kuns met kontant 24 Mei 2023 24.05.2023

Hierdie Afrikaanse sanger se basstem is soos ligte donderweer - dis diep, maar vertroostend. Wynand Strydom en sy ewe talentvolle sangervrou, Chereé, vermaak reeds die afgelope 15 jaar gehore met hulle countryklanke. Wynand se jongste vrystelling, TERUG NA JOU, se openingsreël, Dis kwart voor 12 en die pad lê nog ver, skep ‘n beeld van ‘n lang en moeilike pad wat wag met die lewe se uitdagings, ma...

RSG Help 23 Mei 2023 23.05.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Petra Instituut)

Kuns met kontant 17 Mei 2023 17.05.2023

Deel 2 - Hy is aantreklik, hoogs intelligent en getroud met ‘n Bloemfonteinse roos wat nóg mooier en slimmer is as hy. Suid-Afrika (en die wêreld) stem heelhartig hieroor saam met D’Niel Strauss oor sy vrou, Mej. SA en Mej. Wêreld 2014, Rolene Strauss. D’Niel en Rolene het elkeen ‘n kop vir besigheid en is suksesvolle entrepreneurs in eie reg. Sy het ‘n mediese graad en ‘n meestersgraad in Sakebes...

RSG Help 16 Mei 2023 16.05.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Tolbos)

Kuns met kontant 10 Mei 2023 10.05.2023

Hy is aantreklik, hoogs intelligent en getroud met ‘n Bloemfonteinse roos wat nóg mooier en slimmer is as hy. Suid-Afrika (en die wêreld) stem heelhartig hieroor saam met D’Niel Strauss oor sy vrou, Mej. SA en Mej. Wêreld 2014, Rolene Strauss. D’Niel en Rolene het elkeen ‘n kop vir besigheid en is suksesvolle entrepreneurs in eie reg. Sy het ‘n mediese graad en ‘n meestersgraad in Sakebestuur. Hy...

RSG Help 9 Mei 2023 09.05.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Let the Children Live)

Rina Nienaber - Van Peter tot Koekie 05.05.2023

Die aktrise, Rina Nienaber, kuier in die Spitstydateljee by Willem Pelser.

Kuns met kontant 3 Mei 2023 03.05.2023

Ná 30 jaar in die musiekbedryf het Wouter van de Venter baie stories om te vertel, soos toe hy en Nianell as twee jong arm studente aan Karaoke-kompetisies deelgeneem het vir die prysgeld. Wouter spog met ’n reeks treffers, maar wanneer hy nie besig met sy eie musiek is nie, vervaardig hy talle ander kunstenaars se albums in sy ateljee. Van die bekendste Afrikaanse treffersliedjies wat luisteraars...

RSG Help 2 Mei 2023 02.05.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Spay a Stray)

Kuns met kontant 26 April 2023 26.04.2023

Hy het die musiekwêreld in 2017 betreë en sedertdien groot naam vir homself gemaak. Die talle eerbewyse wat reeds aan hom toegeken is, is ’n bevestiging hiervan. Behalwe vir sy meer as eenmiljoen kyke op YouTube, is sy musiek ook met platinumstatus vereer vir sy lied, WYN, en gouestatus vir, BIETJIE LIEDJIE. Deon Groot praat oor die kontras tussen geld se afwesigheid en teenwoordigheid in sy lewe.

RSG Help 25 April 2023 25.04.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Die Vereniging vir Bejaardes - TAFTA)

RSG Help 18 April 2023 18.04.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Matlosana Diereskuiling)

Van Jan na Elvis 14.04.2023

Elvis Blue kuier in die Spitstydateljee.

Kuns met kontant 12 April 2023 12.04.2023

Hy vier vanjaar twee dekades in die musiekbedryf. Sy eerste album het in 2003 verskyn. Al sy albums het goue-, platinum- of dubbelplatinum-verkoopstatus gekry. Hy was bloedjonk toe hy sy treffers EK WIL MY BABY HÊ VANAAND, ROCK DAAI LYFIE, GENERAAL en VERGEET EN VERGEWE vrygestel het, en nou op 44-jarige ouderdom spandeer hy baie tyd aan die inwin van algemene kennis én finansiële kennis. Hierdie...

Kuns met kontant 5 April 2023 05.04.2023

Die manne van ADAM is terug in die kollig. Die publiek het reeds in 2011 met hulle kennis gemaak. Sewe albums en vier enkelsnitte later het die groep al talle treffers tot die Afrikaanse musiekgenre gevoeg. Van hulle grootste treffers is: SAL OORLOG VIR JOU MAAK, HOOGTEVREES en LIEFDE SOLDAAT. Die groep bestaan uit drie lede, Kyle, Christoff en Hugo. Hulle het reeds op verskeie geleenthede duisend...

RSG Help 4 April 2023 04.04.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Louis57 Stigting)

Listen to the Spitstyd podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.