RSG

Spitstyd

Society AF ↓ 969 episodes

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Kuns met kontant 20 September 2023 20.09.2023

Corlea, met haar trefferliedjie, Swart Koffie, gesels oor hoe mens geld en jou asem “spaar” en “voorberei” op daardie een lang en hoë noot wat sy tref in die middel van Swart Koffie. Net soos haar ander trefferliedjie se titel, Bittersoet, praat sy met Henco met 'n c oor die bittersoet verhouding met geld in die lewe, en hoe ‘n luisteraar wat haarself dalk tans in ‘n mishandelende verhouding bevin...

RSG Help 19 September 2023 19.09.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Arty Angels)

RSG Help 12 September 2023 12.09.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (CHOC Childhood Cancer Foundation South Africa)

Kuns met kontant 6 September 2023 06.09.2023

Sy is 'n sagte, beeldskone, grasieuse ystervrou. Niks kry Nádine onder nie. Te midde van die tawwe tyd waardeur sy tans gaan, werk sy hard en is daar steeds vertonings. Sy ken hard werk, en verdien geld van 13-jarige ouderdom af toe sy haar eerste album, Krappies en Krefies, vrysgestel is. Sy is al só lank in die bedryf en volksbesit dat sou sy 'n jaar vroeër haar eerste album vrygestel het, dit o...

RSG Help 5 September 2023 05.09.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Just Connect Empowerment Services)

Vrydagkuier: Jannie du Toit 01.09.2023

Sanger en liedjieskrywer Jannie du Toit kuier in die Spitstyd-ateljee om te gesels oor sy lewe en loopbaan.

Kuns met kontant 30 Augustus 2023 30.08.2023

Deel 2: Aanvanklik was klassieke rolle op die verhoog haar forté, maar in 2000 het sy begin om vir 19 jaar die rol van Hilda de Kock in die immergroen 7de Laan te vertolk. Daar sal soms finansiële teëspoed en slaggate wees, maar dis hoe die lewe is - dis meestal nie deur 'n mens se eie toedoen nie - veral in 'n diep persoonlike geval wat sy met Henco met 'n c deel, toe sy haar moeder se lewe probe...

RSG Help 29 Augustus 2023 29.08.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Glen-Graze Rescue Sanctuary)

Kuns met kontant 23 Augustus 2023 23.08.2023

Aanvanklik was klassieke rolle op die verhoog haar forté, maar in 2000 het sy begin om vir 19 jaar die rol van Hilda de Kock in die immergroen 7de Laan te vertolk. Daar sal soms finansiële teëspoed en slaggate wees, maar dis hoe die lewe is - dis meestal nie deur 'n mens se eie toedoen nie - veral in 'n diep persoonlike geval wat sy met Henco met 'n c deel, toe sy haar moeder se lewe probeer red h...

RSG Help 22 Augustus 2023 22.08.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Breast Intentions)

Vrydagkuier: André Schwartz 18.08.2023

Sanger André Schwartz kuier in die Spitstyd-ateljee om te gesels oor sy lewe en loopbaan.

Kuns met kontant 16 Augustus 2023 16.08.2023

Albert Maritz is akteur, regisseur, deeltydse joernalis, radio-omroeper, oud-onderwyser en kampvegter vir die kunste. Met 50 jaar se ervaring in die radio-, TV, film- en teaterbedryf het Albert reeds 'n onderhoud met Leon van Nierop gehad toe hy 15 jaar oud was. Hy het baie stories om te deel oor sy pad met geld in die bedryf.

RSG Help 15 Augustus 2023 15.08.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hoërskool Hermanus – Goals for Gemma)

Kuns met kontant 9 Augustus 2023 09.08.2023

Cintaine Schutte is ‘n bekende gesig op die verhoog en televisie, en ‘n baie bekende stem in RSG se radiodramas en boekvoorlesings. Aktrise-wees was nog altyd die enigste item op haar lysie van moontlike beroepe. Roem en rykdom is nie hoekom sy hierdie werk gekies het nie - geen akteur wat sy ken, doen dit vir die roem nie. Haar toneelwerk, flieks en stemwerk bevestig haar veelsydigheid as aktrise...

RSG Help 8 Augustus 2023 08.08.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Die Eilandhuisie)

RSG Help 1 Augustrus 2023 01.08.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (House of Levi Kinderhuis)

Kuns met kontant 26 Julie 2023 26.07.2023

Henco met 'n c is aan huis by twee groot geeste wat in radiodrama, toneel, film en die televisiewêreld hulle merk gelaat het. Henco gesels met Carel Trichardt, terwyl Petru Wessels koffie, tee en eetgoed aandra. Van die verhoog tot die silwerdoek en televisie is daar ‘n formidabele lys van rolle wat Carel vertrolk het. Hy was deel van die destydse kunsterade, akademikus en kampvegter vir die regte...

RSG Help 25 Julie 2023 25.07.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Helpende Handjies)

Jacques Blignaut in die ateljee 21.07.2023

Jacques Blignaut kuier by Willem Pelser in die Spitstyd-ateljee om te gesels oor sy loopbaan. Hulle kyk ook terug na sy tyd by 7de Laan waar hy die rol van Vince Meintjies vertolk het..

Kuns met kontant 19 Julie 2023 19.07.2023

Deel 2: Sy en Henco met 'n c was 15 jaar gelede lidmate van dieselfde studentekerk in Pretoria. Dié jong dame, wat toe die voorsanger van die kerkorkes was, wou nie roem najaag nie, en het sterk geglo sy is net geroepe om gospelmusiek te maak in weerwil van almal wat haar sterk aangeraai het om 'n kommersiële musiekloopbaan te volg. Sy het 'n lening van R10 000 by haar sussie, Nianell, aangegaan o...

RSG Help 18 Julie 2023 18.07.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Connie Mulder Sentrum, Randfontein)

Kuns met kontant 12 Julie 2023 12.07.2023

Sy en Henco met 'n c was 15 jaar gelede lidmate van dieselfde studentekerk in Pretoria. Dié jong dame, wat toe die voorsanger van die kerkorkes was, wou nie roem najaag nie, en het sterk geglo sy is net geroepe om gospelmusiek te maak in weerwil van almal wat haar sterk aangeraai het om 'n kommersiële musiekloopbaan te volg. Sy het 'n lening van R10 000 by haar sussie, Nianell, aangegaan om haar k...

RSG Help 11 Julie 2023 11.07.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Bosveld Misdaadondersoeke)

Kuns met kontant 5 Julie 2023 05.07.2023

Ramey Short, die akteur en fotograaf wat ook gereeld sy lyf sanger hou, voeg eersdaags ouerskap by sy ellelange lys van doendinge. Ramey het destyds naam gemaak as dr. Quinton Meyer in die kykNET-hospitaalsepie, Binnelanders. Hy het onder moeilike omstandighede in ‘n kinderhuis grootgeword. Hy wil nie hê sy seuntjie, wat later vanjaar sy opwagting maak, moet deurmaak wat hy as kind deurgemaak het...

RSG Help 4 Julie 2023 04.07.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Rest a While Dienssentrum vir Bejaardes)

Listen to the Spitstyd podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.