RSG

Spitstyd

Society AF ↓ 969 episodes

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

RSG Help 19 Desember 2023 19.12.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Heart for Children)

Kuns met kontant 13 Desember 2023 13.12.2023

Sy verstaan politiek en sy verstaan ook mense wat nie politiek verstaan nie. Sy is ook ‘n tv-aanbieder, radiopersoonlikheid, skrywer en filmregisseur. Sy het ‘n pragtige stem wat jy binne oomblikke van televisie herken maar Henco met 'n c onthou haar goed as destydse aanbieder van RSG Kuns en ‘n nutsmanrubriek met die titel Vloerplan in 2006/2007 hier op RSG. Kort daarna het mense haar op Kyknet a...

RSG Help 12 Desember 2023 12.12.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes

Kuns met kontant 6 Desember 2023 06.12.2023

Tot twee maande gelede het hy nog nooit oor 'n mikrofoon gesing nie. Verlede week is hy as wenner van Die Kontrak Seisoen 3 gekroon. Met sy plakkies en sy mooi stem het Chris Steyn week-na-week talle harte verower op Die Kontrak om uiteindelik te wen. Kuns Met Kontant vereenselwig die vermaaklikheidswêreld met die werêld van finansies.  Keer op keer is die tema van kontrakwerk 'n groot besprekings...

RSG Help 5 Desember 2023 05.12.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (TLU SA)

Werner "Smiley" Swanepoel glimlag steeds 04.12.2023

Die Vrydag voor die Springbokke vir Nieu-Seeland gepak het in die Wêreldbeker-eindstryd van 2023, het die voormalige Bok-skrumskakel, Werner Swanepoel in die ateljee 'n draai kom maak. Hy het sy ervaring van die 1999-toernooi waarvan hy deel was, met ons gedeel. Hy praat ok oor sy lewe na rugby.

Wyle Hannes Strydom praat oor die 27 jaar sedert die 1995-glorie 04.12.2023

Op Vrydag 24 Junie 2022 het die Springbok-legende, wyle Hannes Strydom in die ateljee kom kuier. Op die dag, 27 jaar vantevore het Francois Pienaar se Bokspan vir die eerste keer en met hul eerste probeerslag, die Webb Ellis-trofee verower. Hannes deel sy herinneringe van die dag en praat ook oor die wending wat sy lewe sederdien geneem het.

Kuns met kontant 29 November 2023 29.11.2023

"Laat die meetsnoere vir jou in lieflike plekke val, blaas hoog die vlam, wees goed vir jou naaste (ook vir die diere en die aarde). Ons val aan met eerste lig! Die wapens is handtertjies!" Met hierdie bekende woorde, groet Nic de Jager luisteraars elke Sondagmiddag op RSG tydens Nic se Goed. Dié program het al 'n anker in baie van ons se week geword wanneer Nic met geestige ingeligtheid sy gedagt...

RSG Help 28 November 2023 28.11.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Breathtaking Fondsinsameling)

Kuns met kontant 22 November 2023 22.11.2023

Rooksein is besig om die musiekbedryf behoorlik op horings te neem. Ná die reuse sukses van Kyk Na My Hart, Damlelielief en Genade Nader het hulle pas ’n nuwe enkelsnit, Weet Jy, vrygestel. Die musiektrio bestaan uit Megan Tait, Renier West (Bernice West se broer) en Dian Maritz. Megan, die hoofsanger en voltydse dieetkundige wat in Gqeberha praktiseer, werk elke dag met mense se gesondheidsdoelwi...

RSG Help 21 November 2023 21.11.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Teaterbystandsfonds)

Kuns met kontant 15 November 2023 15.11.2023

Hulle vra altyd: Het Picasso aan die kunsgalery gedink toe hy geskilder het?. Die bekende sanger en TV-aanbieder, Bouwer Bosch, sê ja. Volgens Bouwer was Picasso, soos hy, ’n sakeman, en al hoop hy altyd vir kommersiële sukses, bestuur hy sy verwagtinge want hy besef hy is 'n alternatiewe kunstenaar. Bouwer is vir baie mense herkenbaar as die hoofsanger van die groep, Straatligkinders, en akteur i...

RSG Help 14 November 2023 14.11.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Lif Village)

Kuns met kontant 8 November 2023 08.11.2023

Sy lei haar beste lewe, want sy kies elke dag dankbaarheid. En omdat sy gekies het om haar seer te versorg, is die TV-ster Leandie du Randt gemaklik in haar vel. Sy het haarself gekoester op haar eie kronkelpad van seerkry, en gevra vir al die mooi dinge wat nou manifesteer in haar lewe. Sy gebruik ‘n visiebord om finansiële sukses te bereik, en vertel in hierdie openhartige onderhoud hoe sukses i...

RSG Help 7 November 2023 07.11.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Lefika La Phodiso kunsterapie)

Kuns met kontant 1 November 2023 01.11.2023

Hulle is ‘n Afrikaanse rockgroep van die Paarl. Hulle bestaan uit vier aandeelhouers van die maatskappy, Spoegwolf, wat hulle gestig het. Wanneer hulle op die verhoog musiek maak met voorsanger Danie Reënwolf, wat altyd kaalvoet en kaalbolyf sing en dans, kan mens jou amper nie indink wat ‘n welvarende maatkspappy so ‘n rockgroep kan wees nie. Die lede van Spoegwolf vertel hoe hulle die maatskappy...

RSG Help 31 Oktober 2023 31.10.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Dynamic Women for Children)

Kuns met kontant 25 Oktober 2023 25.10.2023

In hierdie openhartige gesprek met die veelbekroonde aktrise en doyenne van die verhoog, Sandra Prinsloo, vertel sy hoe ons die pyn van die verlede moet erken, maar ook geleenthede moet raaksien. Sy gebruik die afgelope 50 jaar haar talent om ’n verskil te maak deur belangrike sake soos klasseverskille aan te spreek. Die karakter Tiemie in Siener in die Suburbs het vir Sandra gewys dat daar baie m...

RSG Help 24 Oktober 2023 24.10.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (King's Hope Ontwikkelingstigting)

Kuns met kontant 18 Oktober 2023 18.10.2023

Deel 2: Reynardt Hugo sê agter sy glansbeeld as Binnelanders se dr. Tertius Jonker, en as oud-lid van van die sanggroep Adam, het daar jare lank probleme geskuil. Sewe jaar gelede het hy besluit om sy lewe om te keer. Hy het alles wat hom ongelukkig maak en gewoonlik die pad laat byster raak, by die agterdeur uitgegooi en by 'n psigiatriese kliniek aangeklop. Daar is bipolêre depressie en angsvers...

RSG Help 17 Oktober 2023 17.10.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Jeffreysrus Aftreeoord)

Kuns met kontant 11 Oktober 2023 11.10.2023

Deel 1: Reynardt Hugo sê agter sy glansbeeld as Binnelanders se dr. Tertius Jonker, en as oud-lid van van die sanggroep Adam, het daar jare lank probleme geskuil. Sewe jaar gelede het hy besluit om sy lewe om te keer. Hy het alles wat hom ongelukkig maak en gewoonlik die pad laat byster raak, by die agterdeur uitgegooi en by 'n psigiatriese kliniek aangeklop. Daar is bipolêre depressie en angsvers...

RSG Help 10 Oktober 2023 10.10.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Laat Waai Papagaai)

RSG Help 3 Oktober 2023 03.10.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Krugersdorp Raad vir Bejaardesorg)

RSG Help 26 September 2023 26.09.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (The Character Company)

Listen to the Spitstyd podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.