RSG

Spitstyd

Society AF ↓ 969 episodes

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Kuns met kontant 21 Februarie 2024 21.02.2024

Sedert Johan Brümmer, of te wel Fatman, ses jaar gelede in die topvyf van die tweede seisoen van The Voice SA geëindig het, is daar geen keer aan hom nie. Hy het op die klein dorpie, Marble Hall in Limpopo, grootgeword. Sy pa was ’n beroepsmusikant, wat saam met sy dansorkes die land plat getoer het. Johan het feitlik op die verhoog groot geword. 'n Hele paar jaar gelede het hy 'n vertoning op die...

RSG Help 20 Februarie 2024 20.02.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Johannesburg Wildlife Veterinary Hospital)

10 Dinge wat jy moet weet van... 15 Februarie 2024 15.02.2024

Chris Vorster vertel tien dinge wat jy moet weet van swaksiende en blinde mense.

Kuns met kontant 14 Februarie 2024 14.02.2024

Deel 2: Ruan en Franja het langs die verhoog grootgeword, en die binnewerke van ‘n ateljee al kleintyd leer ken. Tog sê hulle hulle is eintlik plaasjapies want hulle eerste lewensjare was op Gobabis in Namibië, en vandag boer hulle wanneer hulle nie optree nie. Franja en Ruan volg in ma Juanita du Plessis se suksesspore. Met soveel Du Plessis’s in die musiekwêreld het Ruan op die verhoognaam Ruan...

RSG Help 13 Februarie 2024 13.02.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Community Builders Training Association)

Wêreldradiodag: Fonnie du Plooy 13.02.2024

Wie onthou nog die man van die Baai, Fonnie du Plooy, met sy Raps voor Middernag? Willem gesels met dié veteraanomroeper.

10 Dinge wat jy moet weet van... 8 Februarie 2024 08.02.2024

Sommelier Fritz Brune vertel tien dinge wat jy van wyn moet weet.

Kuns met kontant 7 Februarie 2024 07.02.2024

Deel 1: Ruan en Franja het langs die verhoog grootgeword, en die binnewerke van ‘n ateljee al kleintyd leer ken. Tog sê hulle hulle is eintlik plaasjapies want hulle eerste lewensjare was op Gobabis in Namibië, en vandag boer hulle wanneer hulle nie optree nie. Franja en Ruan volg in ma Juanita du Plessis se suksesspore. Met soveel Du Plessis’s in die musiekwêreld het Ruan op die verhoognaam Ruan...

RSG Help 6 Februarie 2024 06.02.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (SCAS - Sport vir Christus Aksie Suid-Afrika)

10 Dinge wat jy moet weet van... 1 Februarie 2024 01.02.2024

Johan Marais van die Afrika Slangbytinstituut vertel tien dinge wat jy van slange moet weet.

Kuns met kontant 31 Januarie 2024 31.01.2024

In hierdie onderhoud stel Bobby van Jaarsveld sy ateljee se deure aan RSG-luisteraars oop om by hom te sit terwyl hy sy splinternuwe liedjie, wat eersdaags vrygestel word, opneem. Tussendeur die opname vertel hy vir Henco Kruger hoe sy gesin se lewe verander het sedert hulle vyf jaar gelede Ballito hulle tuiste gemaak het. Hy deel die finansiële redes agter hierdie besluit, en vertel van die finan...

RSG Help 30 Januarie 2023 30.01.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Vredenheim Akademie)

10 Dinge wat jy moet weet van... 25 Januarie 2024 25.01.2024

Althea Engelbrecht praat oor die tien dinge wat jy van ’n graad 1-onderwyser moet weet.

Kuns met kontant 24 Januarie 2024 24.01.2024

Hy is baie geliefd onder RSG se luisteraars, en ‘n bekende stem in RSG se radiodramas. Aanbieder en regisseur Denver Vraagom en sy vrou. Ingrid Paulus, het onlangs Gauteng vir die Kaap verruil nadat hulle as egpaar in die akteursbedryf ‘n dubbele terugslag beleef het met 7de Laan wat ná 23 jaar tot ‘n einde gekom het. Ingrid het die rol van Vanessa, en Denver die rol van Sheldon, vertolk. In hierd...

RSG Help 23 Januarie 2023 23.01.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hope Promotions)

Vrydagkuier: Jo Black 19.01.2024

Sanger Jo Black kuier by Derrich Gardner in die Spitstyd-ateljee.

10 Dinge wat jy moet weet van... 18 Januarie 2024 18.01.2024

Willem Pelser gesels met Carel de Jager, groepsleier vir Blokketting-Tegnologie by die WNNR.

Kuns met kontant 17 Januarie 2024 17.01.2024

Die country-en gospelsanger Chris Else is een van nege kinders. Hy het in 'n musikale huis wat lief vir country-musiek is groot geword en altyd geweet dat hy sang sy loopbaan gaan maak. Henco met 'n c is ook aangenaam verras om te hoor hoeveel aansien Chris in Paraguay geniet en hoe hy bepaal wat hy kwoteer vir sy optredes in Paraguay en Brasilië. Kom luister saam hoe geloof, country en geld met m...

RSG Help 16 Januarie 2024 16.01.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (New Beginnings BFN)

10 Dinge wat jy moet weet van... 11 Januarie 2024 11.01.2024

10 Dinge wat jy moet weet oor burgerlugvaart uit die oogpunt van 'n Emirates lugwaardin, Yolandi Nel. 

Kuns met kontant 10 Januarie 2024 10.01.2024

Die veteraan-rolprentvervaardiger André Scholtz vier vyf dekades in die plaaslike rolprentbedryf en sy naam is aan talle droomrolprente van Katinka Heyns, Dalene Matthee en Leon Schuster gekoppel. Ons almal gaan fliek maar André sou nooit kon droom dat dit sy lewe sou word nie. Die rolprentbedryf is gevul met onsekerheid maar die behoefte om ‘n goeie rolprent te vervaardig bly staan en hy sien hom...

RSG Help 9 Januarie 2024 09.01.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hand a Smile)

RSG Help 2 Januarie 2024 02.01.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Dynamic Women for Children)

RSG Help 26 Desember 2023 26.12.2023

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Emunah Foundation)

Kuns met kontant 20 Desember 2023 20.12.2023

Hy speel elke dag van sy lewe vleuel - nie linker of regtervleuel nie - die vleuelklavier. Hy is 'n Steinway-kunstenaar dus word sy naam in dieselfde asem as pianiste soos Sergei Rachmaninoff genoem. Hierdie oud-Bloemfonteiner is seker die bedrywigste pianis in die land en is meer as 20 jaar Nataniël se eksklusiewe begeleier wanneer hy nie self tuis en in die buiteland met sy Charl du Plessis-trio...

Listen to the Spitstyd podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.