RSG
Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Help 2 April 2024 02.04.2024 8:59
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Grace Animal Sanctuary)
10 Dinge wat jy moet weet van... 28 Maart 2024 28.03.2024 13:53
Kobie Koen vertel tien dinge wat jy van motorbande moet weet.
Wen met Spitstyd en XERO - Deel 5 28.03.2024 17:47
[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel vereenvoudig onder meer finansiële take. Wolk-tegnologie integreer met ander toepassings. XERO het ‘n aanlyn toepassingswinkel met meer as 1 000 toepassings wat aan die XERO-rekeningkundige sagteware gekoppel kan word. Dink aan oplossings vir kontan...
Kuns met kontant 27 Maart 2024 27.03.2024 8:19
Deel 2: Henco Kruger en Anneline Kriel, eertydse Mej. Wereld en Mej. Suid-Afrika in 1974, kuier by haar woning in Kaapstad waar hulle oor die V&A Waterkant, Tafelberg en die woonbuurt uitkyk waar Anneline gewoon het voordat sy Mauritius toe verhuis het. Sy vertel hoe die titel haar op die wêreldkaart geplaas het, en hoe sy haar privaatheid moes prysgee. Sy vertel wat sy oor geld by haar ouers en t...
Programveranderings by RSG vanaf 1 April 27.03.2024 9:48
Willem Pelser praat oor RSG se programveranderings met die stasie se sakehoof, Louise Jooste, programbestuurder Kobus Burger en bemarkingsbestuurder Amoré Swanepoel.
Wen met Spitstyd en XERO - Deel 4 27.03.2024 10:58
[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel vereenvoudig onder meer finansiële take. Wolk-tegnologie integreer met ander toepassings. XERO het ‘n aanlyn toepassingswinkel met meer as 1 000 toepassings wat aan die XERO-rekeningkundige sagteware gekoppel kan word. Dink aan oplossings vir kontan...
RSG Help 26 Maart 2024 26.03.2024 10:45
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Revive Pulse)
Wen met Spitstyd en XERO - Deel 3 26.03.2024 15:15
[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel vereenvoudig onder meer finansiële take. Wolk-tegnologie integreer met ander toepassings. XERO het ‘n aanlyn toepassingswinkel met meer as 1 000 toepassings wat aan die XERO-rekeningkundige sagteware gekoppel kan word. Dink aan oplossings vir kontan...
Wen met Spitstyd en XERO - Deel 2 25.03.2024 13:40
[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel vereenvoudig onder meer finansiële take. Wolk-tegnologie integreer met ander toepassings. XERO het ‘n aanlyn toepassingswinkel met meer as 1 000 toepassings wat aan die XERO-rekeningkundige sagteware gekoppel kan word. Dink aan oplossings vir kontan...
Vrydagkuier: Gert van Tonder 22.03.2024 33:28
Sanger Gert van Tonder kuier in die Spitstyd-ateljee.
Wen met Spitstyd en XERO - Deel 1 22.03.2024 11:18
[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel vereenvoudig onder meer finansiële take. Wolk-tegnologie integreer met ander toepassings. XERO het ‘n aanlyn toepassingswinkel met meer as 1 000 toepassings wat aan die XERO-rekeningkundige sagteware gekoppel kan word. Dink aan oplossings vir kontan...
10 Dinge wat jy moet weet van... 21 Maart 2024 21.03.2024 14:04
Lize Snyman-du Preez vertel tien dinge wat jy van rekwisiete moet weet.
Kuns met kontant 20 Maart 2024 20.03.2024 8:14
Deel 1: Henco Kruger en Anneline Kriel, eertydse Mej. Wereld en Mej. Suid-Afrika in 1974, kuier by haar woning in Kaapstad waar hulle oor die V&A Waterkant, Tafelberg en die woonbuurt uitkyk waar Anneline gewoon het voordat sy Mauritius toe verhuis het. Sy vertel hoe die titel haar op die wêreldkaart geplaas het, en hoe sy haar privaatheid moes prysgee. Sy vertel wat sy oor geld by haar ouers en t...
RSG Help 19 Maart 2024 19.03.2024 13:37
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Sponsor Medic)
10 Dinge wat jy moet weet van... 14 Maart 2024 14.03.2024 12:51
Ludrick Barnard vertel tien dinge wat jy van 3D-drukkers moet weet.
Kuns met kontant 13 Maart 2024 13.03.2024 11:51
Deel 2: Skryf het hom op die wêreldkaart geplaas. Deon Meyer het 20 romans en drie kortverhaalbundels. Sy boeiende boeke word in meer as 40 lande gedruk, en is al in 27 tale vertaal. Vier van sy meesterstukke is in internasionale TV-reekse omskep in opdrag van die topstromingsdiens in die wêreld. In 2021 het Frankryk hom tot ridder geslaan. Op 65 het hy lank en hard gewerk aan sy loopbaan, en dis...
RSG Help 12 Maart 2024 12.03.2024 8:49
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Health Promoters International)
10 Dinge wat jy moet weet van... 7 Maart 2024 07.03.2024 11:35
Eslie Basson vertel tien dinge wat jy van fotografie moet weet.
Kuns met kontant 6 Maart 2024 06.03.2024 8:20
Deel 1: Skryf het hom op die wêreldkaart geplaas. Deon Meyer het 20 romans en drie kortverhaalbundels. Sy boeiende boeke word in meer as 40 lande gedruk, en is al in 27 tale vertaal. Vier van sy meesterstukke is in internasionale TV-reekse omskep in opdrag van die topstromingsdiens in die wêreld. In 2021 het Frankryk hom tot ridder geslaan. Op 65 het hy lank en hard gewerk aan sy loopbaan, en dis...
RSG Help 5 Maart 2024 05.03.2024 11:02
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Patmos)
10 Dinge wat jy moet weet van... 29 Februarie 2024 29.02.2024 10:56
Bobby Petkov vertel tien dinge wat jy van die koop van ‘n viertrekvoertuig moet weet.
Kuns met kontant 28 Februarie 2024 28.02.2024 19:40
Margit Meyer-Rödenbeck, alom bekend as haar verhoogkarakter Dowwe Dolla, gesels met Henco Kruger by haar legendariese teaterrestaurant, Die Boer, in Durbanville, Kaapstad. Die restauramt moes weens Covid sy deure sluit, maar met behulp van die teaterbedryf en weldoeners het dit weer oopgemaak en só van krag tot krag gegaan dat dit selfs op die lang pad na kunstefeeste soos die KKNK geneem is. Die...
RSG Help 27 Februarie 2024 27.02.2024 11:00
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Stigting vir Kinders met Gehoorverlies)
Vrydagkuier: Alfred Adrian 23.02.2024 37:37
Komediant Alfred Adriaan het pas geland uit Engeland, waar hy uitverkoopte vertonings gehad het.
10 Dinge wat jy moet weet van... 22 Februarie 2024 22.02.2024 12:24
Frans Roodt vertel tien dinge wat jy van korttermyn-versekering moet weet.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.