RSG
Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Help 28 Mei 2024 28.05.2024 10:36
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (The Living Cornerstone)
10 Dinge wat jy moet weet van... 23 Mei 2024 23.05.2024 9:19
Ds. Rudi Swanepoel vertel tien dinge wat jy van die Kerk moet weet.
Kuns met kontant 22 Mei 2024 22.05.2024 7:22
Deel 2: Kykers het Pascal Pienaar leer ken as verpleegster Karli du Preez in die KykNet-sepie, Binnelanders. Daarna het Pascal 'n plek op die internasionale verhoog, en 'n kans voor groot kameras in Hollywood gaan soek, deur op die stelle en agter die skerms van wereldklasproduksies in Hollywood te gaan werk. In die proses het sy sommer Helen Mirren se huisoppasser in Hollywood Hills geword! In hi...
RSG Help 21 Mei 2024 21.05.2024 12:23
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Castaways)
Vrydagkuier: Kurt Darren 17.05.2024 31:44
Sanger Kurt Darren kuier in die Spitstyd-ateljee.
10 Dinge wat jy moet weet van... 16 Mei 2024 16.05.2024 13:07
Frederik Bester vertel tien dinge wat jy van huiskoop moet weet.
Kuns met kontant 15 Mei 2024 15.05.2024 8:17
Deel 1: Kykers het Pascal Pienaar leer ken as verpleegster Karli du Preez in die KykNet-sepie, Binnelanders. Daarna het Pascal 'n plek op die internasionale verhoog, en 'n kans voor groot kameras in Hollywood gaan soek, deur op die stelle en agter die skerms van wereldklasproduksies in Hollywood te gaan werk. In die proses het sy sommer Helen Mirren se huisoppasser in Hollywood Hills geword! In hi...
RSG Help 14 Mei 2024 14.05.2024 7:41
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Critter Care Conservation)
10 Dinge wat jy moet weet van... 9 Mei 2024 09.05.2024 13:18
Chris Botha vertel tien dinge wat jy van karate moet weet.
Kuns met kontant 8 Mei 2024 08.05.2024 8:18
Deel 2: Hy is letterlik en figuurlik ‘n “straight shooter”. Hy is ‘n top en bekende private ondersoeker. Hy maak ‘n verskil in veiligheid en sekerheid deurdat hy misdaad identifiseer, analiseer, ondersoek en oplos. Hy is ook ‘n mense-mens soos Henco Kruger met die intrapslag by Mike Bolhuis se huis agterkom. Henco het vinnig tot ‘n dieper insig oor die mens wat Mike werklik is, gekom - in teenstel...
RSG Help 7 Mei 2024 07.05.2024 14:27
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Foundation for Alcohol Related Research)
10 Dinge wat jy moet weet van... 2 Mei 2024 02.05.2024 13:00
Alwyn Zaayman vertel tien dinge wat jy van stadsbeplanning moet weet.
Kuns met kontant 1 Mei 2024 01.05.2024 8:38
Deel 1: Hy is letterlik en figuurlik ‘n “straight shooter”. Hy is ‘n top en bekende private ondersoeker. Hy maak ‘n verskil in veiligheid en sekerheid deurdat hy misdaad identifiseer, analiseer, ondersoek en oplos. Hy is ook ‘n mense-mens soos Henco Kruger met die intrapslag by Mike Bolhuis se huis agterkom. Henco het vinnig tot ‘n dieper insig oor die mens wat Mike werklik is, gekom - in teenstel...
RSG Help 30 April 2024 30.04.2024 10:04
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Heidelberg Vereninging vir Bejaardes)
10 Dinge wat jy moet weet van... 25 April 2024 25.04.2024 9:07
Harry Isaacs vertel tien dinge wat jy van langspeelplate moet weet.
Kuns met kontant 24 April 2024 24.04.2024 22:34
Deel 2: Radio-en televisiepersoonlikheid Elana Afrika-Bredenkamp het tans die nommer een ouerskap-potgooi in die land, wat ouers maklike toegang tot nuttige ouerskapwenke en inligting bied. Sy vertel hoe 'n mens geld d.m.v. suksesvolle potgooi-reekse en sosiale media in die algemeen maak. Haar twee gunsteling Afrikaanse woorde is goedhartigheid en geduld. Sy glo mens moet geduld aan die dag lê wan...
RSG Help 23 April 2024 23.04.2024 13:31
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Johannesburg Kinderwelsyn)
10 Dinge wat jy moet weet van... 18 April 2024 18.04.2024 12:18
Nianell vertel tien dinge wat jy moet weet om jou lewe makliker te maak.
Kuns met kontant 17 April 2024 17.04.2024 8:02
Deel 1: Radio-en televisiepersoonlikheid Elana Afrika-Bredenkamp het tans die nommer een ouerskap-potgooi in die land, wat ouers maklike toegang tot nuttige ouerskapwenke en inligting bied. Sy vertel hoe 'n mens geld d.m.v. suksesvolle potgooi-reekse en sosiale media in die algemeen maak. Haar twee gunsteling Afrikaanse woorde is goedhartigheid en geduld. Sy glo mens moet geduld aan die dag lê wan...
RSG Help 16 April 2024 16.04.2024 8:44
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Save a Child)
10 Dinge wat jy moet weet van... 11 April 2024 11.04.2024 12:35
Byeboer Robert Post vertel tien dinge wat jy van bye moet weet.
Kuns met kontant 10 April 2024 10.04.2024 8:04
Deel 2: Dis die kenmerkende warm stem wat RSG-luisteraars intiem ken, maar Lochner de Kock is in soveel neringe suksesvol - akteur, sanger, liedjieskrywer, stemkunstenaar, bobaaskok en resepteboekskrywer. Oor al die kronkels en draaie van 'n veelsydige loopbaan is hy dankbaar, en glo die lewe het sy loopbaan vir hom gekies en dat hy nie sy loopbaan gekies het nie. Hy het sy loopbaan as 'n sweefsto...
RSG Help 9 April 2024 09.04.2024 9:59
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Sagitta Keystone)
10 Dinge wat jy moet weet van... 4 April 2024 04.04.2024 17:20
Binneshuise versierder Ananda Gieselbach vertel tien dinge wat jy van gordyne moet weet.
Kuns met kontant 3 April 2024 03.04.2024 7:09
Deel 1: Dis die kenmerkende warm stem wat RSG-luisteraars intiem ken, maar Lochner de Kock is in soveel neringe suksesvol - akteur, sanger, liedjieskrywer, stemkunstenaar, bobaaskok en resepteboekskrywer. Oor al die kronkels en draaie van 'n veelsydige loopbaan is hy dankbaar, en glo die lewe het sy loopbaan vir hom gekies en dat hy nie sy loopbaan gekies het nie. Hy het sy loopbaan as 'n sweefsto...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.