RSG
Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Vrydagkuier: Ruan du Toit 19.07.2024 22:42
Sanger Ruan du Toit kuier in die Spitstyd-ateljee.
10 Dinge wat jy moet weet van... 18 Julie 2024 18.07.2024 8:00
Geestesgesondheid- en welstandafrigter Michelle Israel vertel tien dinge wat jy van jou persoonlike welstand moet weet.
RSG Help 18 Julie 2024 18.07.2024 15:58
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (TechnoLife Wise Stigting)
Kuns met kontant 17 Julie 2024 17.07.2024 8:18
Deel 1: “O, Sonja, Sonja Conradie. Jy is so sensueel soos ‘n rooi Ferrari. Ek het ons liefde opgemors. O, die pyn dit brand in my bors!” Wie sal ooit vergeet hoe die jong tienerseun, Wimpie van Tonder, van die destydse Okney Snork oor sy liefde gesing het vir sy meise? As ‘n tiener het Anrich Herbst ‘n bekende gesig op TV geword, en dit deur die jare gebly. Vandag is hy ‘n gereelde stem op RSG, en...
RSG Help 16 Julie 2024 16.07.2024 13:48
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Pay It Forward)
10 Dinge wat jy moet weet van... 11 Julie 2024 11.07.2024 9:34
Irvette van Zyl vertel tien dinge wat jy van ‘n Olimpiese atleet moet weet..
RSG Help 11 Julie 2024 11.07.2024 9:37
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Bethany House Trust)
Kuns met kontant 10 Julie 2024 10.07.2024 7:56
Deel 2: Wanneer iemand Klipwerf sê, weet almal dadelik wat hulle doen en hoe hulle klink - Hantam Klipwerf Boereorkes, en later net Klipwerf. Gené van Niekerk, wat 23 jaar van die groep se 54 bestaansjare vir die orkes speel, sê musiekmaak en Klipwerf-wees is vir haar ‘n leefwyse. Die waardes wat die groep vandag nog as waardevol en belangrik ag, is van die oorspronklike lede van die groep afkomst...
RSG Help 9 Julie 2024 09.07.2024 10:48
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Huis Boesmanland)
10 Dinge wat jy moet weet van... 4 Julie 2024 04.07.2024 13:46
Johan Rademan vertel tien dinge wat jy van ‘n radio-dokumentêr moet weet.
Kuns met kontant 3 Julie 2024 03.07.2024 7:54
Deel 1: Wanneer iemand Klipwerf sê, weet almal dadelik wat hulle doen en hoe hulle klink - Hantam Klipwerf Boereorkes, en later net Klipwerf. Gené van Niekerk, wat 23 jaar van die groep se 54 bestaansjare vir die orkes speel, sê musiekmaak en Klipwerf-wees is vir haar ‘n leefwyse. Die waardes wat die groep vandag nog as waardevol en belangrik ag, is van die oorspronklike lede van die groep afkomst...
RSG Help 2 Julie 2024 02.07.2024 11:35
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Let the Children Live)
10 Dinge wat jy moet weet van... 27 Junie 2024 27.06.2024 14:16
Paul Rothmann vertel tien dinge wat jy van 'n televisie-aanbieder moet weet.
Kuns met kontant 26 Junie 2024 26.06.2024 7:14
Deel 2 - Die bekroonde aktrise en sangeres, Elzabé Zietsman, is vanjaar reeds 42 jaar in die bedryf. Sy hoop nie sy het ooit nodig om op te hou om op te tree nie, want dis haar godsdiens. In stede daarvan glo sy om net een voet voor die ander te sit, aanhou om te beweeg en geraas te maak. Sy het geen planne nie, sy het net hoop. En die hoop is dat sy kan aanhou werk totdat sy eendag omval. Elzabé...
RSG Help 25 Junie 2024 25.06.2024 9:35
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Casa Caritas)
10 Dinge wat jy moet weet van... 20 Junie 2024 20.06.2024 10:28
Danie le Grange vertel tien dinge wat jy van Karooplante en -blomme moet weet.
Kuns met kontant 19 Junie 2024 19.06.2024 8:00
Deel 1 - Die bekroonde aktrise en sangeres, Elzabé Zietsman, is vanjaar reeds 42 jaar in die bedryf. Sy hoop nie sy het ooit nodig om op te hou om op te tree nie, want dis haar godsdiens. In stede daarvan glo sy om net een voet voor die ander te sit, aanhou om te beweeg en geraas te maak. Sy het geen planne nie, sy het net hoop. En die hoop is dat sy kan aanhou werk totdat sy eendag omval. Elzabé...
RSG Help 18 Junie 2024 18.06.2024 10:58
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Badisa Tygerberg Kinderbeskermingsorganisasie)
10 Dinge wat jy moet weet van... 13 Junie 2024 13.06.2024 10:38
Slaapkonsultant Marijke Coetser vertel tien dinge wat jy van jou kind se nagrus moet weet.
Kuns met kontant 12 Junie 2024 12.06.2024 8:11
Deel 2 - Vlok Cilliers, wat ná sy rugbyspeeldae, skopafrigter van die WP en Bulle was, en nou die Franse nasionale span, vertel hoe hy die tegnieke in skopafrigting toepas op sy persoonlike finansies, en hoe dit vir jou ook van waarde kan wees. Hy word as Suid-Afrika se beste skopafrigter gereken. Hy woon ses maande in Parys, Frankryk, en ses maande in Stellenbosch en wil in samewerking met RSG, k...
RSG Help 11 Junie 2024 11.06.2024 10:50
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (SA Infanterie Vereniging)
10 Dinge wat jy moet weet van... 6 Junie 2024 06.06.2024 13:18
John-Laffnie de Jager vertel tien dinge wat jy van die Franse Ope moet weet.
Kuns met kontant 5 Junie 2024 05.06.2024 9:33
Deel 1 - Vlok Cilliers, wat ná sy rugbyspeeldae, skopafrigter van die WP en Bulle was, en nou die Franse nasionale span, vertel hoe hy die tegnieke in skopafrigting toepas op sy persoonlike finansies, en hoe dit vir jou ook van waarde kan wees. Hy word as Suid-Afrika se beste skopafrigter gereken. Hy woon ses maande in Parys, Frankryk, en ses maande in Stellenbosch en wil in samewerking met RSG, k...
10 Dinge wat jy moet weet van... 30 Mei 2024 30.05.2024 5:29
Joernalis en skrywer Julian Jansen vertel tien dinge wat jy van pa-wees moet weet.
Kuns met kontant 29 Mei 2024 29.05.2024 10:01
Tasché Burger was nie net die eerste vrou wat The Voice SA gewen het nie, in 2019 op 19-jarige ouderdom was sy ook die jongste deelnemer wat dié prestasie behaal het. Sy en haar vrou het onlangs hulle "tweede handse harte" vir mekaar gegee toe hulle ewige trou aan mekaar beloof het. Sy het haar trefferliedjie, Tweedehandse Hart, vrygestel wat handel oor alles wat jy vir die spesiale persoon in jou...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.