RSG
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Spektrum 16.11.2015 4:21
'n Waansinnige interpretasie van eskatologiese tekste in die Koran is ISIS se dryfveer. Dis die mening van die Moslemteoloog en akademikus Farid Esack. Hy het aan Izak du Plessis gesê dit is 'n ideologie wat nie deur die meerderheid Moslems ondersteun word nie.
Spektrum 16.11.2015 2:48
Talle predikante in die NG kerk is gay, in weerwil van hulle kerkrade se teenkanting. Dis die mening van 'n pastorale berader van Pretoria. Marietjie van Loggerenberg wat in die pastorale berading van gays spesialiseer, het gereageer op die jongste nuus dat die NG Kerk 'n radikale ommekeer kan maak oor sy besluit om gays ten volle in die kerk te aanvaar. Van Loggerenberg het aan Izak du Plessis ge...
Spektrum 04.11.2015 3:12
Weens die droeër as normale winter en swak reënval, sal daar na verwagting 'n kleiner wyndruif-oes in 2016 wees. Francois Viljoen, verbonde aan die wynprodusente-organisasie VINPRO, sê die oes kan nog verbeter, indien daar nou goeie reënval is.
Spektrum 02.11.2015 4:27
Die Britse wiskundige, George Boole, word vandag vereer deur Google se Doodle. Dit sou vandag Boole se 200ste verjaarsdag gewees het. Maar wie is George Boole? Melissa Tighy het met prof. Johan Engelbrecht van die Universiteit van Pretoria en uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Wiskundestigting gepraat.
Joey Rasdien oor mense se verwysingsraamwerke 30.10.2015 2:39
Joey Rasdien oor mense se verwysingsraamwerke
Swartruggens 'n raskookpot oor water -2 30.10.2015 1:09
Swartruggens 'n raskookpot oor water -2
Swartruggens 'n raskookpot oor water -1 30.10.2015 4:12
Swartruggens 'n raskookpot oor water -1
Geteisterde advokaat wend haar tot media 29.10.2015 2:33
Geteisterde advokaat wend haar tot media
40 nuwe voëlspesies nou kritiek bedreig 29.10.2015 3:04
40 nuwe voëlspesies nou kritiek bedreig
Gerugte oor bestuurslisensie onwaar 29.10.2015 1:47
Gerugte oor bestuurslisensie onwaar
MIV rede vir baie TB-gevalle 29.10.2015 2:56
MIV rede vir baie TB-gevalle
Ongelukkigheid oor olifantjag in Zim 22.10.2015 2:45
Ongelukkigheid oor olifantjag in Zim
Reaksie op die NG kerk se besluit oor Gays 09.10.2015 4:49
Reaksie op die NG kerk se besluit oor Gays
Megamynhoop 08.10.2015 3:10
Megamynhoop
Hlaudi verloor appèl 08.10.2015 2:24
Hlaudi verloor appèl
Hlaudi-uitspraak het dalk invloed op Nkandla-saak 08.10.2015 1:13
Hlaudi-uitspraak het dalk invloed op Nkandla-saak
Aanval op MSF-hospitaal 05.10.2015 3:41
Aanval op MSF-hospitaal
Wêreld Onderwysersdag 05.10.2015 2:45
Wêreld Onderwysersdag
Homo Naledi ontdek 10.09.2015 4:11
Homo Naledi ontdek
Kreune en steune in tennis 09.09.2015 3:35
Kreune en steune in tennis
Ongerymdhede met mediese afval 02.09.2015 1:13
Ongerymdhede met mediese afval
Nuwe benadering in stryd teen natuurlewemisdaad 11.08.2015 4:00
Nuwe benadering in stryd teen natuurlewemisdaad
Cosatu dring aan op meer swart Springbokke 11.08.2015 4:38
Cosatu dring aan op meer swart Springbokke
Vodacom se samesmelting met Neotel 01.07.2015 1:55
Vodacom se samesmelting met Neotel
Mynwese se loonaanbod dapper 01.07.2015 2:46
Mynwese se loonaanbod dapper
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.