RSG
Skrywers en Boeke
n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
13 Nov 2013 13.11.2013 44:36
Ilse Salzwedel gesels met prof. Bernard Odendaal oor Ian Raper se digbundel OORLOPERS. Esti Gross wo…
6 Nov 2013 06.11.2013 51:04
Ilse Salzwedel gesels met Sophia Kapp oor haar jongste boek DRIEHOEK en ook oor wat sy geleer het by…
30 Oct 2013 30.10.2013 48:00
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Rudi van Rensburg oor sy nuwe boek SLAGYSTER. Ilse Salzwedel gesels…
23 Oct 2013 23.10.2013 49:29
Ilse Salzwedel gesels met prof. Bernard Odendaal van die ATKV-Skryfskool aan die Noordwes Universite…
9 Oct 2013 09.10.2013 54:51
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Jaco Fouche oor sy roman VERSTEVLEI. Ilse Salzwedel gesels met die …
2 Oct 2013 02.10.2013 51:08
Ilse Salzwedel gesels met Peet Venter oor sy misdaadriller OU BLOED. Sy gesels verder met Riana Sche…
25 Sep 2013 25.09.2013 50:00
Ilse Salzwedel gesels met Suzette Kotze-Myburgh oor Maretha Maartens se boek MONUMENT. Corina van de…
18 Sep 2013 18.09.2013 47:57
Ilse Salzwedel gesels met Marlize Hobbs en prof. Henning Pieterse oor Marlize se boek SCORE MY 'N GW…
11 Sep 2013 11.09.2013 57:16
Ilse Salzwedel gesels met Madri Victor, ʼn resensent, en Suzette Kotze-Myburgh, die eindredakteur van Chris Karsten se boek ‘N MAN VAN MIN BELANG, oor hierdie belangrike boek. Dit handel oor ʼn onlangse stuk Suid-Afrikaanse geskiedenis en sal byval vind by aanhangers van populêre fiksie en liefhebbers van letterkunde. Corina van der Spoel en prof. Willie Burger gesels oor ʼn bundel opstelle oor die w...
4 Sep 2013 04.09.2013 53:57
Magdaleen Kruger gesels met Annelie Botes oor Annelie se nuwe boek SWART OP WIT. Ilse Salzwedel gesels met Riana Scheepers in 'n splinternuwe reeks oor die skryfkuns - aspirantskrywers moet dit nie misloop nie! Johan Myburg bring hulde aan Seamus Heany, die Ierse digter wat verlede week oorlede is. Ilse gesels met Nicole Jaekel Strauss, die samesteller van KOSBLIK, ©° bundel kortverhale en essays....
28 Aug 2013 28.08.2013 54:49
Is Afrikaanse boeke te duur? Dit is die kern van 'n gesprek met Eloise Wessels, hoof van Media24-Boeke en Izak de Vries van LAPA Uitgewers. Ilse Salzwedel gesels ook met Annemarie van der Walt, wat die hele debat aan die gang gesit het met haar rubriek in Beeld. Corina van der Spoel en prof. Willie Burger gesels oor die Pulitzerpryswenner, The Orphan Master's Son, deur Adam Johnson. Terrance April...
21 Aug 2013 21.08.2013 45:55
Luister na 'n heruitsending van Ina Strydom se dokumentêr oor C.J. Langenhoven wat vandeesmaand 140 jaar gelede gebore is. Terrance April vertel meer oor Yulisa Amadu Maddy van Sierra Leone en Johan Myburg gesels onder meer oor die skrywers Dorothy Parker, E.L. James en Barbara Cartland. Daar is ook nuus oor 'n Suid-Afrikaanse poësiekompetisie.
14 Aug 2013 14.08.2013 54:48
Konstantin Sofianos, dosent in Engelse letterkunde aan die Universiteit van Kaapstad, gesels met Karen Jayes oor haar roman FOR THE MERCY OF WATER, wat haar onlangs The CNA/Sunday Times Literary Award for Fiction besorg het. Hulle praat onder meer oor die temas en metafore in die boek. Ilse Salzwedel gesels met Chanette Paul oor haar jongste spanningsroman, SIENDE BLIND. Chanette is ook manuskripo...
7 Aug 2013 07.08.2013 45:48
Ilse Salzwedel gesels met Dana Snyman oor hoe hy sy werk benader. Sy gesels ook met Bettina Wyngaardt oor haar nuwe roman VUILSPEL wat die belangrike tema van korrektiewe verkragting aanraak. Johan Myburg vertel meer oor Tennyson, en ook oor navorsing wat die verband tussen jou leesvoorkeure en sjokolade - van alle dinge - bestudeer het. Terrance April se Afrika-skrywer van die week is Jack Mapanj...
31 Jul 2013 31.07.2013 51:09
Ilse Salzwedel gesels met Ilse Carla Groenewald oor haar super sexy Afrikamasutra. Ilse gesels ook met Verna Vels, wat verlede maand haar tagtigste verjaarsdag gevier het. Leti Kleyn van Tukkies vertel van 'n leeskamerprojek vir behoeftige leerders waarby luisteraars ook kan betrokke raak. Terrance April vertel meer oor die Afrikaskrywer Maya Pearce.
24 Jul 2013 24.07.2013 57:10
Corina van der Spoel gesels met Boris Gorelik, 'n Russiese joernalis wat 'n boek geskryf het oor ons eie Vladimir Tretchikoff. Ilse Salzwedel gesels met Madeleine Volschenk oor haar debuutroman ELKE DOGTER HET 'N MA, die naaswenner in die debuutafdeling van NB se romanwedstryd 2012. Johan Myburg deel interessante nuus oor internasionale skrywers en hulle boeke, onder meer oor die macho Ernest Hemi...
17 Jul 2013 17.07.2013 56:25
Ilse Salzwedel praat met die Sestiger, Chris Barnard, oor sy loopbaan en gunsteling boeke. Sy praat ook met Deon Meyer, topverkoperskrywer van spanningsverhale, oor nuwe werk uit sy pen, asook oor Die Laaste Tango, die film waarvan hy nie net die draaiboek geskryf het nie, maar ook die regie behartig het. Johan Myburg praat oor die ondersoek na die oorsaak van die dood van die digter Pablo Neruda,...
10 Jul 2013 10.07.2013 50:40
n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
3 Jul 2013 03.07.2013 43:17
n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
26 Jun 2013 26.06.2013 44:00
Ilse Salzwedel gesels met Zirk van den Berg oor sy spanningsroman, ʼn Ander mens, wat resensente gaande gehad het toe dit in 2004 as Nobody Dies in Nieu-Seeland uitgegee is. Doks Briers, programorganiseerder van die Vryfees se boekeprogram, vertel wat hulle alles beplan vir boekwurms. Daar is ook ʼn huldeblyk, wat onder meer ʼn onderhoud uit die argief insluit, oor die bekroonde spanningskrywer Piet...
19 Jun 2013 19.06.2013 53:37
Ilse Salzwedel gesels met Cecilia Brits van LAPA oor die goeie verkope van ontspanningsfiksie ten spyte van die ekonomie. Ilse gesels ook met Carie Maas oor Koljander, haar debuutroman, en met Eben Venter oor sy jongste roman, Wolf wolf. Kobus Burger gesels met Johan Myburg oor internasionale letterkunde, en Corina van der Spoel en prof. Willie Burger gesels verder oor die kortverhaal as kunsvorm.
12 Jun 2013 12.06.2013 57:08
Die verhoogstuk Oskar en die pienk tannie (met Sandra Prinsloo), ryg steeds die verhoogpryse in. Kobus Burger gesels met prof. Naomi Morgan, die vrou wat gesorg het dat dié boek uit Frans in Afrikaans vertaal word. Ilse Salzwedel gesels met Petrovna Metelerkamp oor selfpublikasie. Johan Myburgh gesels oor wêreldletterkunde, onder meer oor die wenner van ʼn internasionale prys vir fiksie deur vroues...
5 Jun 2013 05.06.2013 52:31
Carina Diedericks-Hugo, bekroonde jeugboekskrywer, gesels oor haar geheim vir sukses. Ilse Slawedel gesels met Kerneels Breytenbach oor sy leeslysie en die boeke wat hy glo mens weer en weer kan lees. Kobus Burger gesels met Johan Myburgh gesels oor die herdenking van die Spaanse digter, Lorca, se geboortedag in 1914. Daar is nuus oor PEN Afrikaans se kortverhaalwedstryd. Ilse Salzwedel gesels met...
1 May 2013 01.05.2013 53:13
Die skrywer Marita van der Vyfer gesels onder meer oor haar jongste boek, Die Blou van Onthou.
24 Apr 2013 24.04.2013 57:22
“Pyn is kreatief,” vertel die digter, skrywer en psalmverwerker T. T. Cloete. Hy praat oor die liefde, die mens se drie breine en sy jongste boek, DIE ANDER EEN IS EK. Volgens prof. Heilna du Plooy gee Cloete met hierdie boek vir sy leser toegang tot ’n groot stuk van die geestesgeskiedenis van die Westerse wêreld.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.