RSG

Skrywers en Boeke

Tv AF ↓ 727 episodes

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.

Author

RSG

Category

Tv

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 8, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

24 Dec 2014 24.12.2014

Skrywers en boeke 24 Desember 2014

24 Dec 2014 24.12.2014

Ilse Salzwedel praat met prof. Willie Burger oor Kerneels Breytenbach se roman ESTER. Luister ook na sketse deur wyle Pieter Pieterse, C. Johan Bakkes en Annemarie van der Walt.

17 Dec 2014 17.12.2014

Skrywers en Boeke 17 Desember 2014

17 Dec 2014 17.12.2014

Suzette Kotze-Myburgh gesels met Danie Botha oor sy bundel essays DIE HELDER DAE. Ilse Salzwedel gesels met Prof. Willie Burger oor Breyten Breytenbach se jongste digbundel, VYF-EN-VEERTIG-SKEMERAANDGESANGE. Johan Myburg vertel meer oor onder meer Suid-Afrika se eie hofdigter, Keorapetse Willie Kgositsile.

10 Dec 2014 10.12.2014

Skrywers en boeke 10 Desember 2014

10 Dec 2014 10.12.2014

Bernard Odendaal bespreek Louis Esterhuizen se bundel DIE AFWESIGHEID VAN BERGE. Ilse Salzwedel gesels met Thys Human oor Willem Anker se BUYS, 'n roman wat wyd gereken word as een van die boeke waarvoor 2014 se boeke-oes onthou gaan word.

3 Dec 2014 03.12.2014

Skrywers en boeke 3 Desember 2014

3 Dec 2014 03.12.2014

Harry Kalmer praat met Corina van der Spoel oor sy roman 'N DUISEND STORIES OOR JOHANNESBURG. Ilse Salzwedel gesels met Christien Neser oor haar jongste jeugboek FRANSE VLEGSEL. Johan Myburg deel interessante internasionale lyste van moet-lees boeke.

26 Nov 2014 26.11.2014

Skrywers en boeke 26 November 2014

26 Nov 2014 26.11.2014

Ilse Salzwedel gesels met prof. Willie Burger oor die werk van die skrywer Karel Schoeman, wat vandeesweek 75 jaar oud geword het. Ilse Salzwedel gesels met Anchien Troskie, skrywer van DIS EK, ANNA (wat sy onder ʼn skuilnaam geskryf het) oor haar jongste roman, VERMIS OP ALLESVERLOREN.

19 Nov 2014 19.11.2014

Skrywers en boeke 19 November 2014

19 Nov 2014 19.11.2014

Riana Barnard bring hulde aan die digter, skrywer en oud-uitgewer Charles Fryer wat verlede week oorlede is. Suzette Kotze-Myburgh gesels met Johnita le Roux oor haar nuwe roman DIE ENGEL EN DIE BONT BEES. Johan Myburg gesels oor die Dylan Thomas- en Samuel Johnson-letterkundige pryse wat onlangs toegeken is. Ilse Salzwedel gesels met die jeugboekskrywers Nerina Ahlers en Alet Steenkamp.

5 Nov 2014 05.11.2014

Skrywers en boeke 5 November 2014

5 Nov 2014 05.11.2014

Dr. Karen de Wet van die Universiteit van Johannesburg se Departement Afrikaans bespreek IN LIGTE LAAIE, Jannie Malan se debuutbundel. Ilze Salzwedel praat met BENNY LINDELAUF, die Nederlandse skrywer wat Suid-Afrika onlangs besoek het. Sy gesels ook met Eureka Barnard van SASNEV. Johan Myburg deel lekker wetenswaardighede uit die internasionale letterkundige wêreld.

29 Oct 2014 29.10.2014

Skrywers en boeke 29 Oktober 2014

29 Oct 2014 29.10.2014

Suzette Kotze-Myburg gesels met Chris Karsten oor sy nuwe roman, DIE RESPEKTABELE MNR. HARTSLIEF. Ilse Salzwedel gesels met Francine Rivers oor haar werk. Johan Myburg deel interessante nuus uit die internasionale boekebedryf.

22 Oct 2014 22.10.2014

Skrywers en Boeke 22 Oktober 2014

15 Oct 2014 15.10.2014

Skrywers en boeke 15 Oktober 2014

15 Oct 2014 15.10.2014

Ons bring hulde aan CHRIS VAN WYK, skrywer van onder meer SHIRLEY, GOODNESS AND MERCY, wat op 3 Oktober oorlede is. Ilse Salzwedel gesels met Marguerite Poland oor haar jongste roman THE KEEPER, wat in Afrikaans vertaal is as DIE BEWAKER. Johan Myburg vertel meer oor die wenner van die Nobelprys vir letterkunde, wat verlede week aangekondig is.

8 Oct 2014 08.10.2014

Skrywers en boeke 8 Oktober 2014

8 Oct 2014 08.10.2014

Izak de Vries gesels met Francois Smith oor sy roman KAMPHOER, wat gebasseer is op 'n ware gebeurtenis tydens die Anglo-Boereoorlog. Ilse Salzwedel gesels met Bernette Bergenthuin oor hoe sy haar werk as advokaat kombineer met haar skryfwerk.

1 Oct 2014 01.10.2014

Skrywers en boeke 1 Oktober 2014

1 Oct 2014 01.10.2014

Vanjaar 100 jaar gelede het die Eerste Wêreldoorlog uitgebreek. Corina van der Spoel gesels met Johan Scholtz oor die digkuns van die oorlog, wat ook bekend staan as die Groot Oorlog. Johan Myburg praat oor verbanne boeke en sensuur. Kabous Meiring vertel wat alles by die ATKV Boeke Oase gaan gebeur tydens die Aardklop Kunstefees. Diek Grobler vertel meer oor ATKV Filmverse, 'n animasieprojek wat...

24 Sep 2014 24.09.2014

Skrywers en boeke 24 September 2014

24 Sep 2014 23.09.2014

Ilze Salzwedel gesels met Simon Bruinders oor sy debuutroman, DIE SIDEBOARD, en met Gerhard Olivier oor sy bundel sketse, KERSFEES OP WONDERFONTEIN.

Listen to the Skrywers en Boeke podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.