RSG

Skrywers en Boeke

Tv AF ↓ 727 episodes

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.

Author

RSG

Category

Tv

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 8, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

29 Apr 2015 29.04.2015

Skrywers en boeke 29 April 2015

22 Apr 2015 22.04.2015

Skrywers en boeke 22 April 2015

15 Apr 2015 15.04.2015

Skrywers en boeke 15 April 2015

1 Apr 2015 01.04.2015

Skrywers en Boeke 1 April 2015

25 Mar 2015 25.03.2015

Skrywers en boeke 25 Maart 2015

18 Mar 2015 18.03.2015

Skrywers en boeke 18 Maart 2015

11 Mar 2015 11.03.2015

Skrywers en boeke 1 Maart 2015

4 Mar 2015 04.03.2015

Skrywers en boeke 4 Maart 2015

4 Mar 2015 04.03.2015

Ilse Salzwedel gesels met Pat Stamatelos oor haar nuwe boek, MY GROOT VET GRIEKSE EGSKEIDING. Nicol Stassen van Protea Boekehuis gesels oor nuwe publikasies uit hulle stal. Johan Myburg praat oor die internasionale letterkunde.

25 Feb 2015 25.02.2015

Skrywers en boeke 25 Februarie 2015

25 Feb 2015 25.02.2015

Ilse Salzwedel gesels met Barbara Kingsolver, die skrywer van onder meer THE POISONWOOD BIBLE, wat Suid-Afrika onlangs besoek het. Etienne van Heerden vertel meer oor Litnet Akademies se wetenskapsfiksie-kompetisie vir graad 10 tot 12-leerders. Madri Victor vertel meer oor die Skrywersfees by vanjaar se US Woordfees. Johan Myburg deel nuus oor 'n bekende Amerikaanse akteur wat sy eerste roman publ...

18 Feb 2015 18.02.2015

Skrywers en boeke 18 Februarie 2015

11 Feb 2015 11.02.2015

Skrywers en boeke 11 Februarie 2015

4 Feb 2015 04.02.2015

Skrywers en boeke 4 Februarie 2015

4 Feb 2015 04.02.2015

Ilse Salzwedel gesels met proff. Hans du Plessis, Christo van Rensburg en Bernard Odendaal van die NWU oor die verskillende dialekte in Afrikaanse digkuns. Hulle praat onder meer oor prof. Hans se bekende Griekwapsalms en KLIPWERK van N.P. Van Wyk Louw, wat in Roggeveldse Afrikaans geskryf is. Johan Myburg vertel ook meer van 'n paar internasionale letterkundige pryse wat onlangs toegeken is, en v...

28 Jan 2015 28.01.2015

Skrywers en boeke 28 Januarie 2015

28 Jan 2015 28.01.2015

Suzette Kotze-Myburgh gesels met Francois Bloemhof oor sy jongste roman, DIE VIERDE STEM. Christelle Webb-Joubert gesels met die uitvoerende hoof van die KKNK, Rhode Snyman, en Theo Kemp, die programbestuurder, oor vanjaar se feesprogram. Johan Myburg vertel meer van die skryfwerk van Winston Churchill, wat vanjaar 50 jaar gelede oorlede is.

21 Jan 2015 21.01.2015

Skrywers en boeke 21 Januarie 2015

21 Jan 2015 21.01.2015

Corina van der Spoel gesels met Stephanus Muller, skrywer van NAGMUSIEK, ʼn biografiese roman oor die komponis Arnold van Wyk. Ilse Salzwedel gesels met Lien Roux-de Jager, skrywer van die LEUENS-trilogie waarin ʼn forensiese psigofisioloog die hoofkarakter is. Johan Myburg gesels oor T.S. Elliot.

14 Jan 2015 14.01.2015

Skrywers en boeke 1 Januarie 2015

14 Jan 2015 14.01.2015

Etienne Bloemhof van NB-Uitgewers gesels oor nuwe boeke uit hulle stal. Deon Meyer-aanhangers moet beslis luister! Jaco Jacobs gesels oor die moets en moenies van kinderboeke skryf, en Johan Myburg vertel meer oor die wenners van die Costaprys en die skrywer van Monsieur Ebrahim en die blomme van die Koran.

7 Jan 2015 07.01.2015

Skrywers en boeke 7 Januarie 2015

7 Jan 2015 07.01.2015

Ilse Salzwedel gesels met Martin Steyn oor DONKER SPOOR en die navorsing vir misdaadfiksie. Leonie van Rensburg van Graffiti-boeke vertel hoe Afrikaanse fiksie verlede jaar verkoop het. Ilza Roggeband, boekeredakteur van LIG, vertel van haar gunstelingboeke van 2014.

31 Dec 2014 31.12.2014

Skrywers en boeke 31 Desember 2014

31 Dec 2014 31.12.2014

Ilse Salzwedel en dr. Karen de Wet van UJ se Department Afrikaans, gesels oor Adriaan Coetzee se debuutdigbundel GORDEL, en Rosa Smit se bundel DIE ROOI VEER IN VASCO SE HOED. Ilse Salzwedel gesels met Marisa Haasbroek, skrywer van IEWERS VLIEG DAAR FAIRY DUST, 'n pragtige jeugboek wat in 'n wit plakkerskamp afspeel, en Daniella Day, skrywer van BLOU TRANE, 'n boeiende jeugverhaal oor kwessies soo...

Listen to the Skrywers en Boeke podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.