SFM STREEK RADIO
SFM Allegaartjie van onderhoude
SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
EMPLOYERS, Take Note! 📌The EMP501 PAYE Reconciliation Deadline must be submitted by 31 May 2025. 27 Mei 2025 27.05.2025 13:22
🎙️ EMPLOYERS, Take Note! The PAYE Reconciliation Deadline is approaching fast! 🕒 EMP501 must be submitted by 31 May 2025. Mr Aloysius Esterhuizen in discussion with Danny. 🎧 👉 Listen again:: ✅ What you need to know about the reconciliation process ✅ Why SARS reverted to the old system ✅ What happens if you miss the deadline Beat the rush — finalise your submissions early and avoid stress. 📌...
Kus tot Kruin - 🌿 Protect What Is Wild – where conservation meets action - 22 Mei 2025 22.05.2025 16:19
Fred has a powerful and passionate conversation with Dr. Bool Smuts from the Landmark Leopard & Predator Project – South Africa. He will discuss the critical importance of rewilding wilderness areas, and why the survival of the Cape Leopard depends on it. 🌍 Berei voor vir ‘n insiggewende gesprek vol passie en praktiese wysheid. Dr. Bool Smuts beklemtoon hoe belangrik dit is dat die staat betrokke...
Protek: 🌿✨ Van blaarvlek tot blomspog – gee jou tuin die beskerming wat dit verdien✨🌿 19 Mei 2025 19.05.2025 13:57
🌿✨ Van blaarvlek tot blomspog – gee jou tuin die beskerming wat dit verdien, met Protek op SFM! ✨🌿 Paul Hartzenberg van Protek en Danny gesels oor spesialisprodukte en swamdoders vir jou tuin en gras! 💪 🌱🌸 a Practical chat about specialty products and fungicides for your lawn and garden with 💡 Tips for leaf spots, mildew and common garden issues. 📻 Luister weer: #ProtekSA #SFMStreekRadio...
Kus tot kruin: 🦉 Die Strik Trek Stywer – Wie beskerm ons natuur? 🌿 15 Mei 2025 15.05.2025 16:41
🦉 Die Strik Trek Stywer – Wie beskerm ons natuur? 🌿 Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO bring Fred in Kus tot Kruin ’n ontstellende maar insiggewende gesprek met Leon Rossouw van W.C.I.N. – Wildlife Crime Information Network. 🎯 Onder die loep: – Slagysters en strikke in ons bosse – Die smokkel van skilpaaie, diere, insekte én plante – Hoe georganiseerde misdaad ons biodiversiteit bedreig – E...
Kus tot kruin: 'n reis deur die natuur van die Tuinroete - 08 Mei 2025 08.05.2025 13:17
Kus tot Kruin 🌿 'n reis deur die natuur van die Tuinroete Ons gesels oor iNaturalist-waarnemings in ons streek, asook oor plaaslike en internasionale gebeure wat ons natuurlike omgewing raak. 🌍🌱 En vandag vier ons ook iets besonders – 100 jaar van Afrikaans! 🎉 Fred bring hulde aan hierdie mylpaal met 'n spesiale oorspronklike gedig, reg uit die hart van die natuur en taal. Skakel in op 90.1 en...
🐭 PROTEK | Take back control – it’s time to stop the rodents! 🐀 05 May 2025 05.05.2025 11:53
🎧🐭 PROTEK | Take back control – it’s time to stop the rodents! 🐀🧤 In today’s Protek Home & Garden Care episode on SFM Streek RADIO, Paul Hartzenberg tackles a winter nuisance creeping into homes and garages – rats and mice! ❄️🏠 ✔️ Why do rodent numbers explode in winter? ✔️ How do you stop them from damaging your home or car? ✔️ Which Protek products work best – Kill All, Rodex, or Supa-Kill?...
Kus tot kruin: No challange tooo BIG! 01 Mei 2025 02.05.2025 15:16
🌿 Today on Kus tot Kruin | 11h30 on SFM Streek RADIO 🎙️ Join us for a powerful and inspiring conversation with Scott Thomson, Chair of the Great Brak Conservancy. Despite physical challenges, Scott’s unwavering love for nature and mental resilience continue to drive vital conservation efforts in our region. We’ll be discussing how and why each of us living on the Garden Route can play a role in p...
PROMOSIE: PSG Outeniqua onderhoud 29 April 2025 29.04.2025 10:49
🎙️📊 Luister weer: Onseker tye in die beleggingswêreld – hoe kan PSG Outeniqua jou help om risiko's te bestuur en geleenthede te benut? 🧐💼 Moenie hierdie insiggewende gesprek misloop nie – luister vandag! 🎧 #SFMStreekRadio #PSGOuteniqua #Beleggingsadvies #FinansiëleGeleenthede
Kus tot kruin 24 April 2025 24.04.2025 14:49
🌍🎧 Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO – Allegaartjie Fred gesels oor die uitdagings en kwellinge wat die mensdom op ons Natuurlike Omgewing afdruk 🌿🐾 – van besoedeling en oorbenutting tot onwettige strikke en verlies aan biodiversiteit. In samewerking met die Omgewingsforum van Mosselbaai Munisipaliteit en WCIN, word daar verskeie werkswinkels en aanbiedinge in en om Mosselbaai en Wilderness aa...
🌼Jou tuin verdien beter – Luister nou na Protek se wenke op SFM🐛🐌 21 April 2025 23.04.2025 14:17
🌼🎧 🌱 Jou tuin verdien beter – Luister nou na Protek se wenke op SFM🐛🐌 In dié week se Protek Home & Garden Care op SFM, deel Paul Hartzenberg slim wenke om van slakke, wurms, luisies en ander peste ontslae te raak! 🌿💪 🧪 Gebruik top produkte soos: 🔹 Scatterkill for Snails 🔹 Kemprin 🔹 Avi Guard 🔹 Cutworm Bait 🔹 Imidor 🎙️ Luister nou en leer hoe jy jou tuin beskerm met Protek se beproefde...
🎙️ KUS TOT KRUIN – 👨🏫 EcoLearning / Omgewingslering 👩🏫 🎙️ - 17 April 2025 17.04.2025 14:23
🎙️ KUS TOT KRUIN – 👨🏫 EcoLearning / Omgewingslering 👩🏫 🎙️ Deel 3 van die reeks oor die plastiekkrisis wat ons oseane bedreig! 🧴🐢🌊 Fred Orban gesels met: 🔹 Stephanie Nicolaides – Mariene wetenskaplike 🔹 Ilizna du Plessis – Mariene gids en omgewingsliefhebber 🌿🌍 🦀🦐 Hulle lig ons in oor die gevare van plastiekbesoedeling, en die lewensbelangrike rol van opvoeding, veral onder ons jeug...
🎙️ KUS TOT KRUIN – 👨🏫 EcoLearning/Omgewingslering 👩🏫 🎙️ 10 April 2025 10.04.2025 15:47
🎙️ KUS TOT KRUIN – 👨🏫 EcoLearning/Omgewingslering 👩🏫 🎙️ This is Part 2️ of our eye-opening discussion on the devastation our oceans face through plastic pollution 🧴🐢. Vandag gesels Fred met: 🔹 🦈 Stephanie Nicolaides – Marine Conservation Researcher 🔹 🐬 Ilizna du Plessis – Mariene Gids met 'n passie vir die see 🌊 🦀 🦐 We’ll explore the importance of marine research, guiding, and educa...
Akademia onderhoud 07 April 2025 08.04.2025 7:03
🎓 Dink jy daaraan om in 2026 te begin studeer? Dan is hierdie gesprek vir JÓÚ! 📢 Akademia se studieaansoeke is nou oop en daar is groot opwinding oor wat hulle alles bied. Enrico gesels met 🎙️ Johan Lubbe, bemarkingsadviseur by Akademia, oor: 💡 Waarom Akademia ’n uitstekende studietuiste is 📝 Hoe om aansoek te doen 📚 Die twee onderrigleermodelle – voltyds én nauurs 💻 ’n Aanlyn inligtingsessi...
Protek - General household Pesticides - Promotion 07 April 2025 08.04.2025 14:26
☀️🐜 It’s still warm outside – and that means the bugs are still out and about! Danny has a buzzing chat on 📻SFM Streek Radio 🎙️ with the expert from Protek 🌿 Paul, about all things general household pest control! 🦟🪳🕷️ Whether it's flies, ants, cockroaches or mosquitoes – we’ve got the info (and products!) to help you protect your home with ease. 💪Powerful Protek solutions like: 💨 Fumigation...
🌍 Kus tot Kruin Special Series: PLASTIC POLLUTION ♻️ 03 April 2025 03.04.2025 13:31
🌍 Kus tot Kruin Special Series: PLASTIC POLLUTION ♻️ 📻 Every Thursday, on SFM Streek Radio 90.1 @ 104.1fm We’re kicking off the first of three powerful Kus tot Kruin programs tackling one of the planet’s worst environmental threats — plastic pollution 🛍️🧴. In our first episode, we speak to Esther Jacobs from the Earth Legacy Foundation, with guest Zurika Marais, who shares how they, together wi...
Akademia se nuwe kampus in die Paarl - 31 Maart 2025 31.03.2025 7:22
🎙️ Akademia se Nuwe Kampus in die Paarl! 🎓 Enrico gesels met Besturende Direkteur Marthinus Visser oor Akademia se uitbreiding van ʼn splinternuwe kampus in die Paarl, wat moderne fasiliteite en ʼn unieke studente-ervaring bied. Die kampus maak gereed om in 2026 verskeie studierigtings aan te bied, met ruimte vir ʼn groot aantal studente. Luister saam om meer te hoor oor die besluit om ʼn kampus in d...
Kus tot Kruin – Beskerm ons water, beskerm ons toekoms!💦⏳27 Maart 2025 27.03.2025 13:40
💧🌿 Kus tot Kruin – 🎙️Dit is WATERMAAND! Maar… het ons genoeg water? Of dalk te veel? Of erger – glad nie! 😳💦⏳ Hierdie week op Kus tot Kruin delf Fred diep in die waterkrisis in – van droogtes tot oorstromings en hoe ons, ons watervoorrade kan beskerm. Ons waterskaarstes is op ons voorstoep – wat kan jy doen om jou waterverbruik aan te pas en volhoubaar te maak?💧 En onthou… Al woon ons langs...
🌿🌸PROTEK: Gardening Doesn’t Stop When the Flowers Fade! 🎙➡️❄️: 24 Maart 2025 24.03.2025 11:28
🌿✨ PROTEK: Gardening Doesn’t Stop When the Flowers Fade! 🎙🌸➡️❄️ Just because summer blooms are fading doesn’t mean your gardening journey is over. Each season brings fresh opportunities, new flowers, and delicious winter veggies ready to grow! 🌱🍆🌼 In this episode, Paul Hartzenberg from Protek shares expert tips on how to prep your garden beds for winter planting 🌾, the essential fertilisers...
Bond van Oud-Polisiebeamptes onderhoud 24 Maart 2025 24.03.2025 10:52
🎙️⭐️RADIO GESPREK met Frans Linde van die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes! 👮♂️👮♀️🚔🔰⭐️ In vandag se gesprek gesels ons met Frans Linde, voorsitter van die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes, oor die waardevolle werk wat hulle verrig om oud-polisiemanne en -vroue te ondersteun in hulle goue jare. 🔰⭐️Frans deel met ons: ✅⭐️ Hoe die Bond ontstaan het en wat...
🌊Kus tot Kruin: 'n Ware verskilmaker swem verder, al kom die golwe sterk..! 20 Maart 2025 20.03.2025 13:31
🌊 Kus tot Kruin: n Ware verskilmaker swem verder, al kom die golwe sterk.! 🌊 🎙️ Ons gas is die merkwaardige Tersia Marais, (Tertia wys vandag dat selfs ná ‘n beroerte, jy steeds ‘n verskil kan maak!) 💪. En, saam met haar ongelooflike span van S.M.A.R.T. vrywilligers werk hul dag ná dag om seediere te red wat op ons strande uitspoel – van skilpaaie en dolfyne tot seevoëls en walvisse. Hierdie sp...
Kus tot Kruin - Bewaarders van Ons Toekoms - 13 Maart 2025 13.03.2025 14:09
🌿🎙 Kus tot Kruin: Bewaarders van Ons Toekoms 🎙🌿 Eben de Wet en Thomas Willems kuier in die ateljee, en hierdie twee jong en passievolle studente-kuswagters van Fransmanshoek Conservancy deel hul ervarings, uitdagings en drome as die volgende generasie bewaarders van ons brose natuurlike omgewing. 🌊🦅🌱 Hoe lyk die werklikheid van bewaring aan ons kuslyn? Watter uitdagings trotseer hulle daaglik...
PROMOSIE - Coastal Garage Doors: Kwaliteit, Duursaamheid & Gereelde Instandhouding! 10 Maart 2025 10.03.2025 13:43
🎙️ Coastal Garage Doors – Kwaliteit & Duursaamheid! 🚪🔧 Cobus Nel het by SFM kom gesels oor Coastal Garage Doors, kenners in motorhuisdeure vir residensiële en kommersiële kliënte en bied pasgemaakte ontwerpe, hoëgehalte installasies en uitstekende naverkopediens om jou motorhuisdeur se leeftyd te verleng! 💡 Hoekom Coastal Garage Doors? ✅ Pasgemaakte Oplossings – Veselglas, hout of aluminium....
PROMOSIE Protek: Moenie laat plae jou tuin oorneem nie! 10 Maart 2025 10.03.2025 12:02
PROMOSIE - PROTEK:🎙️ 📻 Moenie laat plae jou tuin oorneem nie! Luister na Protek op SFM! 🌱🐛 Het jy probleme met wurms, psylla en roes in jou tuin? Ons het die oplossing! 🌿✨Paul van Protek gesels oor die beste produkte om jou plante te beskerm en jou tuin gesond te hou. ✅ Insekdoders vir effektiewe plaagbeheer ✅ Swamdoders om roes en siektes hok te slaan ✅ Onkruiddoders vir ‘n netjiese, geso...
Kus tot Kruin – Waar feite floreer en mites verdwyn! - 06 Maart 2025 06.03.2025 14:33
🌿🎙️ Kus tot Kruin – Vandag om 11:30 op SFM! 🌍🔥 🌿🎙️Die natuur praat… maar luister ons regtig? 🧐 Vandag op Kus tot Kruin beskryf Fred die verwoestende impak van die mens op die natuur – van vernietigende ontwikkeling tot die konflik tussen mens en omgewing. Hoe beïnvloed ons bio-diversiteit, en watter klein veranderinge kan jy maak om balans te bewaar? En dan – Fred weerlê ‘n paar wilde mites!...
PROMOSIE: Kings' College - 03 Maart 2025 03.03.2025 14:24
🎙 🎶 PROMOSIE: KING’S COLLEGE Headmaster Van Wyk Dames in conversation with Danny about King’s College, a new English Medium Christian School in the stunning Outeniquasbosch Wildlife Village near Hartenbos! Hier leer kinders nie net nie – hulle word geïnspireer! Met klein klaskamers, ‘n moderne benadering en ‘n unieke leeromgewing, word elke kind raakgesien en gekoester. Curious to know more about...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.