SFM STREEK RADIO
SFM Allegaartjie van onderhoude
SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Kus tot Kruin: Selfs die kleinste elemente is belangrik - 27 Februarie 2025 27.02.2025 13:36
📢 Moenie hierdie insiggewende episode misloop nie! 🎙️🌍🐾 Fred gesels oor belangrike onderwerpe: 🔹 Wêreld Wildlewedag – Waarom selfs die kleinste elemente in die natuur net so belangrik is as die Groot 5. 🔹 Strandbesoedeling – Die impak en hoe ons dit kan bekamp. 🔹 Opleiding vir die jeug – Die rol van organisasies om jongmense se toekoms te bou. 🔹 … en nog vele meer! 📻💬Luister gerus weer: #...
GemeenskapsNuus: SARS - Voorlopige belasting - 24 Februarie 2025 25.02.2025 13:20
📅 - GemeenskapsNuus: voorlopige Belasting 📢 Moenie uitstel nie – Wees ingelig oor jou voorlopige belastingverpligtinge! 💰 Die sperdatums vir voorlopige belasting is om die draai! **Weet jy wie aanspreeklik is en hoe om dit reg in te dien en te betaal? ✅ **Wat is voorlopige belasting?** ✅ **Wie is ‘n voorlopige belastingbetaler?** ✅ **Wie moet teen einde Februarie en Maart 2025 indien en beta...
Kus tot Kruin - Plastic pollution research - 20 Februarie 2025 20.02.2025 14:33
🌊 Interview Alert! 🌊 Today SFM Streek Radio had an insightful interview with Stephanie Nicolaides, as she shares her PhD research on plastic pollution in our ocean – right here in the Garden Route! 🌍 Her study focuses on the coastline and beaches of Mossel Bay, a region rich in marine life and biodiversity. Discover how plastic waste impacts our local ecosystem and what can be done to protect o...
Protek: Gardening Never Stops - 17 Februarie 2025 17.02.2025 12:51
🎙Gardening Never Stops! 🍂❄️ Just because summer flowers fade doesn’t mean your gardening journey is over! 🌸➡️🌼 Every season brings new blooms, fresh vegetables, and exciting opportunities to nurture your garden. With March on the way, now is the perfect time to start preparing for autumn and winter planting! Today Danny and Paul from Protek chat about: 🌿 The best organic fertilisers to repleni...
PROMOSIE: GL Corp Construction - 17 Februarie 2025 17.02.2025 14:54
📢 PROMOSIE: Alles oor dakke, instandhouding en meer! 🎙️🏠 Het jy al gewonder hoekom jy jou huis of gebou se dak moet was? Of dalk watter wetgewing korttermynversekering dek? 🤔 Gerhard van Zyl van GL Corp Construction beantwoord al hierdie vrae en meer in vandag se gesprek💡: ✅ Wat doen GL Corp Construction regtig? 🏗️ ✅ Wetgewing oor korttermynversekering – wat moet jy weet? 📜 ✅ Moet ek my da...
Kus tot Kruin: Skilpadjies en Robbe - 13 Februarie 2025 14.02.2025 14:21
🐢 Skilpadjies, Robbe & Kreef – Wat’s die storie? 🦞🇺🇸🇿🇦 Op SFM Streek Radio 90.1 FM delf Fred vandag dieper in die nuus oor skilpadjies en robbe, en kyk hoe dit steeds opslae maak! Maar dis nie al nie – ons vergelyk die Amerikaanse lobster met ons eie Suid-Afrikaanse kreef (Rock Lobster). Wat’s die verskille, wat’s die ooreenkomste, en hoe lyk die geskiedenis van hierdie seekos-ikone? 🎙️🔥 Luiste...
Kus tot Kruin - Verlore Verkleurmannetjies, en ander bedreigde Spesies - Wat Nou? 06 Februarie 2025 06.02.2025 13:45
🌿🎙️ Kus tot Kruin – Die Verlore Verkleurmannetjies van Oudtshoorn, en ander Bedreigde Spesies en Wêreld Vleilanddag – Kan Ons ‘n Verskil Maak?🌍✨ 🦎Daar was eens ‘n tyd toe Oudtshoorn se verkleurmannetjies die son op hul rug gevoel het... 🦎 Maar waar is hulle nou? En watter ander ongelooflike wesens staar ‘n donker toekoms in die gesig – soos die skugter pangolin of die magtige walvis? 🐋🔥 Met...
Promosie - Protek vir Beheer van Tuinplae: 2 Februarie 2025 03.02.2025 14:13
PROMOSIE: 🌿🎙️ Protek Tuinwenke: Hoe om Algemene Tuinplae te Beheer!🐛🐌 Is slakke, graswurms, plantluise of krieke besig om jou tuin aan te val? Luister na die jongste Protek Tuinwenke-podcast met Paul Hartzenberg, waar ons die beste produkte en slim oplossings bespreek om jou tuin gesond en plaagvry te hou! 🌱🌸 🎧 Klik hier om te luister: 💬 Deel jou tuin-uitdagings in die kommentare! #Protek #...
Kus tot Kruin - Kwelpunte in bewaring, Nasionaal en Globaal - 30 Januarie 2025 30.01.2025 14:45
🌍 KUS TOT KRUIN | KWELPUNTE IN BEWARING – NASIONAAL EN GLOBAAL🌍 Hierdie week in Kus tot Kruin gesels Fred oor die uitdagings en bekommernisse rondom bewaringspogings – plaaslik en wêreldwyd. 🌱🔥 Van bedreigde spesies en habitatverlies tot die impak van menslike ontwikkeling en beleid – hoe kan ons 'n verskil maak? 📅 Luister gerus weer: 📻 SFM Streek Radio – Waar natuur en nuus ontmoet! #KusTot...
Kus tot Kruin: Die Gouritz Cluster Biosphere Reserve - 23 Januarie 2025 24.01.2025 13:56
🌿Fred gesels met Antonnet Botha.🌿 Sy gesels oor die ongelooflike inisiatiewe van die G.C.B.R. (Gouritz Cluster Biosphere Reserve) wat daarop gemik is om die balans tussen Natuur en Mens te handhaaf. Leer hoe ons met respek en begrip saam kan leef tot voordeel van beide – vir nou én vir die toekoms. 🌿 📻 Skakel in op **SFM Streek RADIO** elke Donderdag om 11h30 vir jou dosis bewaring. Luister ge...
Akademia - Dit is nie té laat om jou studiedrome in 2025 te verwesenlik nie - 20 Januarie 2025 20.01.2025 6:27
🎓✨ Begin jou studiereis in 2025 met Akademia! 🌟 Is een van jou nuwejaarsvoornemens om hierdie jaar studies aan te pak? Akademia gee jou steeds die geleentheid om jou drome te verwesenlik, al het meeste hoëronderwysinstellings reeds hul aansoeke gesluit. Enrico gesels vandag met Johan Lubbe, bemarkingsadviseur by Akademia, oor hoekom Akademia die perfekte keuse is vir voornemende studente: 📚 **...
Protek Promosie: Hou jou eiendom gogga-en-plaagvry - 20 Januarie 2025 20.01.2025 11:56
🌿🏡 Hou jou vakansiehuis en huurakkommodasie skoon en gogga-vry met Protek! 🛡️✨ Van die doeltreffende *Nuvan Profi Fumigation Fogger tot die betroubare *Guardian Indoor, Protek het al die oplossings om jou spasie vars en skoon te hou! Maak seker jou akkommodasie is gereed en plaagvry! 🐜🕷️ ❓ Hoe om jou vakansiehuis maklik skoon te maak van plae. ❓ Watter produkte die vinnigste oplossings bied....
Kus tot Kruin: Danabay Conservancy - 16 Januarie 2025 16.01.2025 13:48
Fred het met Erika van der Westhuizen van die Dana Bay Conservancy / Danabaai Bewarea (2015-2016) op SFM Streek Radio gesels. 🎙️ Erika gee 'n oorsig van die afgelope vakansieseisoen – die uitdagings én die impak op ons kosbare natuurlike omgewing. 🌍✨ Luister weer na hierdie insiggewende gesprek: 📻 #SFMStreekRadio #DanabaaiBewarea #NatuurGesprekke #LuisterSaam
Kus tot Kruin - 09 Januarie 2025 09.01.2025 13:34
🌿 SFM Streek Radio: Jou Stem vir Bewaring! 🌿 Fred bring weer 'n insiggewende oorsig en bewusmaking oor omgewingsinsidente waarna ons moet oplet. 🌍 Kom luister hoe jy kan help om 'n verskil te maak en bydra tot die bewaring van Mosselbaai en die Tuinroete se unieke biodiversiteit. 🌱 Sluit aan Donderdae om 11:30 op 90.1 FM en wees deel van die oplossing om ons omgewing gesond en pragtig te hou!...
Protek - Hou vlieë in toom met Protek - 06 Januarie 2024 06.01.2025 11:30
🐝 Hou vlieë in toom met Protek! In hierdie week se Protek Podcast bespreek Danny en Paul hoe jy vlieë kan beheer met produkte soos Protek Fendona® 6 SC, Protek Dusting Sulphur, Protek NO-FLY Spray, en die uitmuntende Protek Fly Bait – beskikbaar in nat, droë of strooi-opsies. Kies die perfekte oplossing vir jou huis of plaas! 🌿 🛡️ Protek – Bewaar. Beskerm. Beheer.
Kus tot kruin 02 Januarie 2025 02.01.2025 14:49
🌿 Maak 2025 'n jaar van aksie vir ons omgewing! 🌍 Sluit aan by SFM Streek Radio elke Donderdag om 11:30. Vandag sluit Fred die jaar 2024 af met noodsaaklike omgewingswaarskuwings en inspirerende versoeke om van 2025 'n bewaringsjaar te maak. 🌱 Saam kan ons die Tuinroete bewaar en keer dat dit in 'n "Puinroete" verander. 🌟 Luister in en word deel van die oplossing! 📻 SFM Streek Radio – Jou ste...
Kus tot kruin 26 Desember 2024 27.12.2024 12:52
SFM Bewaringsprogram: Hoogtepunte en Gesprekke! Fred doen ’n opsomming van gesprekke met kundiges tydens 2024, luister gerus weer:
Kus tot kruin 19 Desember 2024 20.12.2024 13:32
🌊 Hierdie Donderdag om 11:30 op Kus tot kruin: Fred gesels met die passievolle omgewingsbewaarder, Esther Jacobs, oor ons pragtige kuslyn en die impak van die Desembervakansie op ons strandgebiede. 🐢🦭 Ons bespreek kwessies soos aasversameling, robbababas en skilpaaie wat op die strande beland – en wat ons kan doen om ons kosbare seediere te beskerm. 💙 📻Luister hierdie belangrike gesprek weer:
Kus tot kruin 12 Desember 2024 12.12.2024 14:56
🌊 Today Fred Orban dives deep into the fascinating world of coastal research with Mark Dixon, the driving force behind the STRANDLOPER project.🌿 Discover what years of dedicated research have uncovered about our precious coastline. From the hidden life teeming beneath the waves to the challenges our shores face, Mark will share invaluable insights that every coastal resident and ocean lover need...
George Burgermeester - Alderman Jackie von Brandis - 11 Desember 2024 11.12.2024 11:04
🎙️ Eerste Onderhoud met George se Nuwe Burgemeester – Alderman Jackie Von Brandis SFM Streek Radio het die voorreg gehad om die eerste onderhoud te voer met George se nuwe burgemeester, Jackie Von Brandis. Sy het haar planne en visie vir haar termyn gedeel, insluitend strategiese ontwikkelingsprojekte en maniere om George se unieke gemeenskappe te ondersteun. Luister weer na hierdie inspirerende g...
Verhoog die Doeltreffendheid van Protek Produkte - 09 Desember 2024 09.12.2024 12:50
🎙️Het jy geweet dat daar spesifieke produkte is wat Protek se ander tuinprodukte selfs meer effektief kan maak? 🌱 In hierdie episode deel Paul insigte oor hoe om jou tuinversorging na die volgende vlak te neem deur die regte kombinasies van Protek-produkte te gebruik. Luister nou om uit te vind hoe jy jou tuin kan laat floreer met wenke en produkte wat die meeste uit jou belegging haal. 🌿🎧 #Pro...
Akademia Promosie - Onderhoud 02 Desember 2024 06.12.2024 6:23
Akademia se nauurse afstandsmodel bied vir jou die geleentheid om te studeer terwyl jy werk of ander belangstellings nastreef. Die tyd om jou studiedrome te verwesenlik is nou! Voorgraadse studieaansoeke vir 2025 sluit 31 Januarie. Klik hier vir meer inligting: https://akademia.ac.za/nauurse-afstandmodel/ #MyAkademia #Studietuiste #Werk #Studeer
Kus tot Kruin - Mishandeling van Dier en Natuur - 05 Desember 2024 05.12.2024 13:30
Welkom by Kus tot Kruin op SFM Streek Radio, jou stem vir verantwoordelike gemeenskapsaksies. Fred gesels met Leon Rossouw van WCIN, met die fokus op die onwettige en wrede optrede teenoor die natuur – van mishandelde diere tot omgewingsvernietiging. Een skokkende voorbeeld is die geboeide skilpad, 'n simbool van die wreedheid waarmee mense soms diere behandel. Maar dit is nie net slegte nuus nie!...
NOODVERSOEK: Spaar water - Eric Louw Mosselbaai Munisipaliteit Infrastruktuur 04 Desember 2024 04.12.2024 5:30
MOSSELBAAI MUNISIPALITEIT - Nood versoek - Eric Louw gee inligting rondom die noodherstelwerk aan pompe wat water voer na Heiderand, Pinnacle Point en Korrektiewe Dienste (Gevangenis). Die reservoir vlakke is tans baie laag en die publiek word almal versoek om water spaarsamig te gebruik totdat die pomp herstel is.
Protek 02 Desember 2024 29.11.2024 14:43
🌱 Wil jy jou plant- en groentetuin tot sy volle potensiaal sien groei? 🌿 Sluit aan by Paul Hartzenberg van Protek, waar ons gesels oor die beste produkte om jou tuin te beskerm en te voed🎙️. Met produkte soos Knox Ant, Nip It, Guardian Indoor, Guardian Outdoor, Scatterkill For Insects, Spraykill 1, Termite Stop, Terminex, Spraykill 3, en Spraykill 5, het ons alles wat jy nodig het om 'n gesonde...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.