SFM STREEK RADIO
SFM Allegaartjie van onderhoude
SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Protek-🌱🌸 Kickstart Your Garden This Spring! 🌸🌱-18 Agustus 2025 18.08.2025 13:29
🌿🌾In die jongste Protek Home & Garden Care episode gesels Paul Hartzenberg oor die beste maniere om jou tuin reg te kry vir die nuwe seisoen. 🌼 💡 Leer watter Protek kunsmisprodukte jou blombeddings, groente, grasperke en selfs potplante die gesonde hupstoot gee wat hulle nou nodig het: ✨ Bonemeal & Garden Phosphate vir sterk wortels ✨ Gwano Pellets & General Fertiliser vir algemene voeding...
🌊Wanneer die See Ontstuimig Word – Wie red die Pikkewyne? 14 Agustus 2025 14.08.2025 16:28
🌊 🐧 Wanneer die See Ontstuimig Word – Wie red die Pikkewyne? 🐧 🐧 Fred van Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO neem jou agter die skerms van S.A.P.R.E.C. in Mosselbaai, waar Carol Walton al dekades lank stry om die Afrikaanse pikkewyn van uitwissing te red. Hierdie lewensreddende werk word volledig deur skenkings moontlik gemaak – sonder donateurs kan hul missie eenvoudig nie voortgaan nie. 💙 Le...
🎙️ George Landbouskou 2025 – Groot planne, nuwe hoogtepunte! 🚜🌾 12 Agustus 2025 12.08.2025 13:51
Vanjaar se George Landbouskou beloof om nóg groter en beter te wees! Corné Botha, President van die George Landbouskou het vanoggend met Danny kom gesels oor wat besoekers 28 – 30 Augustus op die skougronde kan verwag. Van splinternuwe uitstallings en plaaslike produkte, tot opwindende vermaak, kosstalletjies en aktiwiteite vir die hele gesin – daar is iets vir almal! 👨👩👧👦🎡 ✅ Hoekom die G...
Akademia - Koester jy nog altyd die droom om verder te studeer? 11 Agustus 2025 11.08.2025 5:26
🎓 Koester jy nog altyd die droom om verder te studeer? Werk én studeer? 🌟 Dis moontlik!🌟 Met Akademia se nauurse afstandsmodel kan jy jou 2026-studiedroom waar maak! 🎧 Enrico gesels met Rulandi Swarts oor hoekom jy nie die aanlyn inligtingsessie op 23 Augustus mag misloop nie. Daar het jy dit nou! Besoek akademia.ac.za om studies in 2026 aan te pak. 👉 Registreer nou: akademia.ac.za #Akademia...
You’re Worthy – meer as net ’n skoonheidsalon! onderhoud - 11 Agustus 2025 11.08.2025 12:10
💆♀️ You’re Worthy – meer as net ’n skoonheidsalon! 💅 🙏Van Worship Hours tot “👑Nominate a Worthy Queen👑” – ontdek hoe hulle bederf, inspireer en gee. 🎧Luister weer na vanoggend se gesprek met Deidre en Alicia, en hul aanbiedinge, afslag en unieke dienste. 📍 George | 📞 067 808 2915 | 🌐 [youreworthy.co.za](https://youreworthy.co.za) #SFMpodcast #YoureWorthy #BederfJouself #GeorgeBeauty
Kus tot kruin 🌿 📻 Natuur roep – Hoor jy haar? 🌿 07 Agustus 2025 07.08.2025 15:11
Fred gesels oor die groeiende bewuswording onder inwoners van die Tuinroete — en selfs op provinsiale en nasionale vlak — dat ons unieke natuurlike omgewing kosbaar én kwesbaar is. 🐾 Daar is hoopvolle tekens dat meer mense begin omgee, verantwoordelik optree en ernstig dink oor hoe ons ons natuurerfenis kan bewaar. Want as ons nie nou sorg dra nie, kan dit wat ons het, vir altyd verlore gaan. 🌍...
Protek - 🌿 Weed Out the Worry, Snail Down the Problem!🐌 - 04 August 2025 05.08.2025 14:55
🌿 Weed Out the Worry, Snail Down the Problem!🐌 🎧 Got weeds in your lawn, paving and garden? Or snails sneaking around your plants? Paul Hartzenberg shares Protek’s top solutions – from lawn-friendly herbicides to pet-safe snail control and ready-to-use paving sprays. 🌿 Quick tips, smart products, better gardens! 🛒 Available at co-ops, nurseries & hardware stores. #ProtekSA #LawnCare #WeedCont...
Kus tot kruin - 🦉🎙️ Hart vir Vlerke – Die Stil Werk agter Roofvoëlredding🕊️🌿 31 Julie 2025 31.07.2025 15:45
Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO gesels Fred Orban met Kaity Beukes agter die skerms van Birds of Prey Rehabilitasiesentrum in George.🦉 💔Sy deel hartroerende stories van beseerde uile en ander roofvoëls wat gered, versorg en voorberei word om weer hul vlerke in vryheid te sprei. 💔➡️💚➡️🕊️ Dis ‘n pad van pyn en hoop – 'n getuienis van mense se onselfsugtige toewyding om ons bio-diversiteit aan...
Kus tot kruin - Die Mini-reeks met groot bewaringsimpak! - 24 Julie 2025 24.07.2025 14:53
’n Mini-reeks met groot bewaringsimpak! 🐘 Wat sê die manier waarop ons met olifante, hiënas, en ons natuurlike omgewing omgaan van ons as mense? Vandag kyk Fred eerlik na die moderne mens se houding teenoor die Natuur: ⚖️ Vernietiging vs. beskerming 😔 Apatie vs. aksie 🦹♂️ Smokkelhandel vs. wetstoepassing ❤️🔥 Onverskilligheid vs. passie van vrywilligers en natuurbewaarders 🎙️ Skakel in vir ’n...
Finansiële Fokus met Thabu Bester van PSG Wealth Outeniqua - 24 Julie 2025 24.07.2025 12:45
🎙️💰 Finansiële Fokus met Thabu Bester van PSG Wealth Outeniqua Hoe bestuur en pas mens jou beleggings aan in tye van ekonomiese en politieke onsekerheid? Thabu Bester gee waardevolle wenke oor hoe jy jou portefeulje kan beskerm én groei – selfs wanneer die markte onstuimig is. 💡 Praktiese raad. 💼 Slim strategieë. 📈 Kundige insig. 👉 Het jy dit gemis? Luister weer: #SFMStreek #FinansiëleFokus #...
Protek - Perfect time to start lawn care! 21 Julie 2025 21.07.2025 13:09
Winter is the perfect time to start lawn care! 🌱❄️ In this week’s episode on SFM Streek Radio, Paul Hartzenberg from Protek shares practical tips to revive and care for your lawn – even in winter! ✔️ How to start lawn rehab ✔️ Best fertilisers for the season ✔️ Watering & mowing tips ✔️ Pro Lawn seed – tough & shade-friendly! 🎙️ Listen now and get your lawn ready for spring! 🛒 Products available...
Kus tot kruin - 🐾’n Luiperd. ’n Strik. ’n Samelewing wat moet kies. 🐾 17 Julie 2025 17.07.2025 14:47
In Kus tot Kruin vandag die begin van 'n minireeks met episodes wat in jou hart gaan bly lê. Dit begin by ’n pragtige Kaapse Luiperd — simbool van ons wildernis — vasgevang in ’n wrede strik. Ons begin die mini-reeks wat ondersoek hoe mense ons natuur benader: 👣 Die een kyk met gierige oë – sien rande, pels en trofeë. 💔 Die ander sien lewe, pyn, en ’n wese wat voel. 🌿 Die een trap plat wat hy n...
Kus tot kruin - 🌍🎙️ A Window Into Ancient Origins! 🧬🔥 10 Julie 2025 10.07.2025 14:33
On this week’s Kus tot Kruin, we’re joined by world-renowned archaeologist Prof. Curtis Marean from Arizona State University (USA). Since 1999, his groundbreaking research at the Pinnacle Point Caves (now a World Heritage Site) has revealed the earliest evidence of modern human behaviour, dating back 162,000 years right here in Mossel Bay! 🏞️💡 Discover where human cognitive ability began and wher...
🌱🎙️ Protek - Your Winter Garden's Best Friend! 🐛🌧️ 07 Julie 2025 07.07.2025 14:14
In this week’s Protek Home & Garden insert on SFM Streek Radio, Paul Hartzenberg dives into specialty products and fungicides that help your garden thrive during the winter months! 🌹❄️🧪 Featured Products: 🔸 Sprayfilm 10 – sticks, spreads, and protects your spray from rain and UV! 🔹 All Buff – corrects your water’s pH so your products work as they should. 🔸 Spray Indicator – leaves a blue tint...
🚗💢 Oortreders op ons paaie – ’n ernstige saak 🛑🎙️ Verkeersdepartement 07 Julie 2025 07.07.2025 14:51
🚗💢 Oortreders op ons paaie – ’n ernstige saak 🛑🎙️ Elke motoris het al die frustrasie ervaar: iemand wat jou afsny, op jou buffer ry, jou verbygaan op ’n soliede lyn, of sommer die rooi lig ignoreer. Dis nie net irriterend nie – dit kan lewensgevaarlik wees. 🎧 Vandag gesels Danny met Verkeershoof Reinet Srikakis van die Mosselbaai Provinsiale Verkeersentrum oor die toestand op ons plaaslike paa...
🎙️ Kus tot Kruin🦌 Strikke & Stropery: Hoe WCIN, SAPD en CapeNature Terugslaan! 03 Julie 2025 03.07.2025 16:33
🎙️ Kus tot Kruin - 🦌🌿 Strikke & Stropery: Hoe WCIN, SAPD en CapeNature Terugslaan! 🔒In hierdie kragtige en onthullende episode van Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO, deel Leon Rossouw van WCIN met Fred 'n volledige oorsig van vervolgings, arrestasies en boetes wat onlangs uitgereik is ná gesamentlike optredes deur SAPS, Cape Nature, WCIN en George Gemeenskapspolisiëringsforum. 🎯 Spesifieke sak...
🎙️Dis tyd vir nog die Voortrekker Seejol en ‘n inspirerende gesprek hier op SFM!🌊30 Junie 2025 30.06.2025 12:16
🎙️ Dis tyd vir nog die Voortrekker Seejol en ‘n inspirerende gesprek hier op SFM! Vanoggend het Danny gesels met die span van die 2025 Voortrekker Seejol 🌊🚩 – ’n groep jong mense met moed in hul harte en liefde vir land en volk. Maar wie is die Voortrekkers regtig? 🚩⛺Die Voortrekkers is ’n dinamiese jeugbeweging wat kinders en jongmense toerus met lewensvaardighede, waardes, kultuurkennis én a...
Kus tot kruin 🌼 Blomme, Bemin & Bewaar – Herlewing op die Tuinroete 💐26 Junie 2025 26.06.2025 15:04
🌼 Blomme, Bemin & Bewaar – Herlewing op die Tuinroete 💐 Vandag op Kus tot Kruin het Fred ’n inspirerende gesprek met Schantel van der Merwe, wat vanuit Mpumalanga na die Tuinroete verhuis het om ’n blomplaas naby George te begin – met fokus op 🌿 regeneratiewe boerdery om die natuur te herstel én die gemeenskap te verryk. 💡 Schantel deel praktiese raad oor hoe jy ook met eenvoudige stappe kan h...
Protek - 🌱🎙️ Winter Soil Boost! ❄️🌿 23 Junie 2025 23.06.2025 13:39
🌱🎙️ Winter Soil Boost with Protek! ❄️🌿 Is your garden asleep this winter? Wake it up with the right fertiliser! Paul Hartzenberg from Protek shares top tips to revitalise your soil and plants using products like Bonemeal, Gwano Pellets, Grow Green, and Guanoflo. 🌼🥬🌹 💡 Learn what to feed your veggies, lawns, flowers and pot plants this season! 🔗 www.proteksa.co.za #ProtekTuinwenke #WinterTui...
Kus tot kruin - Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word Getoets - 19 Junie 2025 19.06.2025 13:06
🕵️♂️🌱 Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word Getoets🎣⚖️ 🎙️ Vanoggend kyk Fred in diepte na onrusbarende gebeure reg hier in ons streek. 🧯 Die ontdekking van onwettige plante en diere in privaat besit, en die verskyning van vissersbote en langlyners naby ons strande, laat ’n mens wonder – "wie hou wag oor ons natuur?" Is dit nie nou **dringend nodig** dat ons bestaande wette en moniter...
Kus tot kruin - 🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 12 Junie 2025 12.06.2025 14:20
🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred feitlik en indringend met Christo Kruger oor die verdwyning van hierdie ikoniese roofdier langs ons kus. 👉 Waarom sien ons hulle nie meer nie? 👉 Is hulle 'n bedreiging of bondgenoot vir die mens? 👉 Wat sê die navorsing oor hul verskyning en verdwyning? Moenie hierdie belangrike gesprek misloop nie – SFM Streek RADIO, D...
🌸 🏠🐜Get your garden and home ready for the season – the pest-free way! Protek 09 Junie 2025 09.06.2025 12:54
Today Paul Hartzenberg from Protek shares more about their brand-new product range, made for everyone who wants a thriving garden and a clean, bug-free home. 🌧️🌿 Battling weeds after the rain? 🕷️ Dealing with ants, flies or spiders indoors? 💨 Is your tool shed a breeding ground for pests? Protek has what you need: ✔️ Weed Destroyer – ideal for paving and driveways ✔️ Insect Destroyer RTU – ready...
Wat kry jy as jy passie, taal en tegnologie meng? Afrikaans.com natuurlik! - 09 Junie 2025 09.06.2025 20:27
🎧 🎙️ Wat kry jy as jy passie, taal en tegnologie meng? Afrikaans.com natuurlik! Vandag gesels Danny met Annelie van Jaarsveldt met hope entoesiasme oor alles wat met Afrikaans.com te doen het! Wat is Afrikaans.com? 🤔 Dis meer as net ’n webwerf – dis ’n lewendige taalplatform vol leerhulp 🧠, inspirasie, luisterstories 📖, resepte 🍰 en lekker leesstof vir die hele gesin! Wil jy weet hoe hul leer...
Kus tot kruin - 🌍 Mens teenoor Natuur: Wie wen die stryd? ⚖️🌱 05 Junie 2025 05.06.2025 14:27
🌍 Mens teenoor Natuur: Wie wen die stryd? ⚖️🌱 Elke Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO 90.1 @ 104.1fm neem Kus tot Kruin jou op ’n reis deur die werklikhede van menslike aanslagte op die natuur 🌪️🚜 — van besoedeling tot die vernietiging van habitatte. Maar dis nie net slegte nuus nie… daar is ook ligpunte! 💡🌿 Fred praat oor die groeiende bewustheid onder mense wat die natuur help beskerm,...
Kus tot kruin: 🌿Die Omgewing in Fokus!🦌 - 29 Mei 2025 29.05.2025 15:01
🌿Omgewing in Fokus!🦌 In Kus tot Kruin vandag gee Fred vars omgewingsnuus en onderwerpe wat jou sal laat nadink. 🐾 Waarom is genadedood soms geregverdig vir oseaandiere? 🚶♀️ Die waarde van staproetes reg in jou eie omgewing. 🐘 Die verrassende verskyning van ’n **olifantrob** in die strate van Gordonsbaai. 🦌 Hoekom jy liewers nie ’n bosbok moet benadeel nie – dit kan jou duur te staan kom! .....
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.